IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC MEDIA VERSWYG BANKROOF VOOR 2010 AANBIDDING

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANC MEDIA VERSWYG BANKROOF VOOR 2010 AANBIDDING   Tue Jul 06, 2010 3:07 pm

JIP- EN IS DAAR NIE BAIE WAAROOR DIE ANC/NASPERS "SWYG" NIE. BEWYS- AS DIE KLOMP KADAWERS EERS BEGIN "SWYG"- IS DIT 'N TEKEN DAT DIE REGIME EN SY SIEK PARANOISE NEPOTISTIESE BEDROGPERS WEER BESIG IS MET DUIWELSWERK EN SKELMSTREKE....SOOS ALTYD.

Bankroof geheim gehou weens WB
2010-07-06 10:03



Kaapstad – Vyf dae voor die afskop van die Wêreldbeker-sokkertoernooi is R11 miljoen van Nedbank gesteel, maar dit is geheim gehou vanweë die toernooi.

Meer as tien swart mans het die bank se depot in Midrand op 6 Junie bestorm. Hulle het die alarm ontkoppel, ‘n kluis oopgebreek en met die kontant weggekom.

Die polisie glo dit is een van baie rooftogte wat regoor die stad plaasvind, waar misdadigers die kluise van banke teiken.

In die mees onlangse voorval het twee rowers Maandag in ‘n mislukte rooftog probeer om die kluis by ‘n FNB-depot in Lenasia, suid van Johannesburg, oop te breek.

Volgens Godfrey Jack van Fidelity-veiligheidswagte is bankrooftogte aan die afneem, maar kluise word nou meer geteiken.

“Daar is geen geforseerde toegang nie. Sleutels word gebruik en dit lyk asof dit iemand van binne die bank kan wees wat betrokke is.

“Rowers maak nie meer staat op ou metodes soos om bomme te gebruik om die deure van kluise oop te kry nie. Hul benadering deesdae is meer gesofistikeerd.”





http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Bankroof-geheim-gehou-weens-WB-20100706

POS GESTUUR DEUR : KVB NUUSKAMER
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ANC MEDIA VERSWYG BANKROOF VOOR 2010 AANBIDDING
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: