IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DIE SUIDLANDERS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: DIE SUIDLANDERS   Mon Jul 05, 2010 10:38 pm

2/7/2010

Wat belangrik is, is dat mense die hele idee van onttrek sal verstaan! Want daar is baie mense wat skepties na hierdie idee (vir verskeie redes) kyk, bloot omdat hulle die geheel prent nie verstaan nie! Baie mense se visuele hiervan, is dat hulle hierdie duisende mense “sien” wat onttrek, om net nadat niks gebeur het nie, terug te keer met `n rooi gesig, hul werke verloor ens. So `n aksie dan die vernedering en vernietiging van die Suidlanders tot gevolg he!

So weet ons nie watter gerugte wat versprei word is meer die waarheid nie? Stel u voor dat elke informant (wat alle organisasies in hierdie land geinfiltreer het) van more af, gelyktydig een en dieselfde gerug begin verkondig! Dit sal baie oortuigend en as waar deurkom, ne? Vir hierdie rede moet u besef, kan ons nooit onttrek voordat daar nie grootskaalse geweld teen ons gepleeg word nie! Die Suidlanders se noodplan was nog altyd ingerig vir totale anargie, en nie net vir sporadiese geweld nie (die tipe geweld kan nog deur die veiligheidsmagte hanteer word). Wanneer sporadiese geweld plaasvind kan u nog maklik by familie gaan bly, waar daar nie moeilikheid is nie! Of u kan uself inboek by vakansie oorde, Gaste huise ens. Dit gebeur tans daagliks dat mense die kantoor skakel en rapporteer dat goedgesinde swartes hul meedeel, dat dinge naby is om te gebeur, en in sekere gevalle selfs datums gee! Ons as Suidlanders kan uit die aard van die saak nie reageer op hierdie tipe van inligting nie! Ons advies dan vir hierdie mense (as hul oortuig is dat hul bron betroubaar is) is dat hulle op “die” gegewe datum erens in die platteland sal wees! Met ander woorde, in kort- Suidlanders se masjien skop eers in rat wanneer ons almal kan sien dat dit nie net meer sporadies is nie, en ook wanneer die veiligheidsmagte dit nie meer kan beheer nie!

Wanneer n land laasgenoemde punt bereik, moet u weet sal die totale infrastruktuur tot stilstand kom! Met die gevolg daar sal geen elektrisiteit, brandstof, voedsel, water, riool ens. meer wees in die stede en dorpe nie! En hierdie toestand kan vir etlike maande voortduur!

Daar is sekere groepe (ek se die volgende, nie om kritiek in te bring nie, maar eerder wil ek dit net onder u aandag bring) wat se hul gaan die dorpe en stede probeer beskerm! Kom ons gestel (wat ook n debat op sy eie is) dat die betrokke groepe daarin slaag om so `n dorp of stad te beskerm teen geweldpleging! Pragtig, maar nou sit u met `n dorp waar geen voedsel, water, elektrisiteit, riool, brandstof ens is nie! Nou moet u vir duisende mense (wat in die betrokke dorp of stad woonagtig is) van voorgenome lewensmiddele voorsien, en uself gaan sukkel om mobiel te bly weens brandstof wat in so tyd nie verkrygbaar sal wees nie? Weet u watse logistieke steun het u nodig om net een dorp te onderhou? Onthou dus, die situasie eindig nie net by die verdediging en beskerming nie?

Dit is waarom ek dink ons Hemelse Vader in die Bybel by paar geleenthede gese het, dat mense moes vlug na die berge (Mat 24:16) of die woestyn! Want behalwe dat jy uit die rooi areas is, het jy voedsel, water, natuurlike beskerming ens rondom jou!

Seenwense.

SUIDLANDERS


POS GESTUUR DEUR: BOERLANDER
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
DIE SUIDLANDERS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: