IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BOSNINJAS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BOSNINJAS   Mon Jul 05, 2010 8:52 pm



Deur Eie Redaksie
Maandag 05 Julie 2010









Julius staan met sy rug teen die muur en veg nou vir politieke oorlewing.

Bronne binne die ANC sê mense is van alle kante af besig om hulle messe te slyp om dié skaap te slag.

Die Majas het lank terug voorspel dat die wêreld teen 2012 tot ’n einde sal kom. Dit mag dalk eerder ’n geval wees van Julius Malema wat in dié tyd – of selfs vroeër – sy politieke gat gaan sien.

Ten spyte van al die aanslae wat dié jeugleier die afgelope tyd van buite af moes trotseer, lyk dit nou of SY EIE MAKKERS SCHEME OM VAN HOM ONTSLAE TE RAAK!

Soos Brutus destyds sy eie gabba, Julius Caesar, in die rug gesteek het, lyk dit of onse Julius se eie onderdane ook hulle messe vir hom in het.

Die jeugliga is besig met ’n reeks provinsiale verkiesings wat volgende jaar sal uitloop op ’n nasionale verkiesing van ’n nuwe president – WAT DALK NIE DIE AARTS-SOT JULIUS GAAN WEES NIE!

Dit lyk reeds of daar binne die snotneus-jeugliga beplan word om die hanswors Malema te onttroon.

Malema se eie nommer twee, Andile Lungisa, is die een wat teen hom opgestel word.

Lungisa kan ook eersdaags teen Malema in die hof getuig – en dan kan die vonke binne die jeugliga eers begin spat!

Lehlogonolo Masoga van die ANC-jeugliga in Limpopo het dié week aansoek gedoen om ’n dringende hofbevel om die jeugliga se nasionale uitvoerende komitee te verhoed om voort te gaan met dissiplinêre optrede teen hom.

Masoga is die ou wat Malema daarvan beskuldig dat hy die jeugliga se Limpopo-konferensie by hom gesteel het.

Julius het die polisie ontbied om Masoga se ondersteuners uit die konferensie te laat verwyder en het daarna dissiplinêre stappe teen Masoga ingestel.

Volgelinge wat hulle agter Masoga skaar, is boos hieroor.
Volledige berig in koerant.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BOSNINJAS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: