IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SA boet miljarde in weens diefstal

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SA boet miljarde in weens diefstal   Mon Jul 05, 2010 6:10 pm

2010-07-03 23:20


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.rapport.co.za/printArticle.aspx?iframe&aid=6f999f63-09ed-4fcf-8547-8c6ce4728add&cid=2315','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}











JAN-JAN JOUBERT IN KAAPSTAD

Die land verloor jaarliks meer as R4 miljard deur mense wat hul huishoudings wederregtelik aan die nasionale kragnetwerk koppel.

Me. Dipuo Peters, minister van energie, het in antwoord op ’n parlementêre vraag van mnr. Peter Smith, IVP-LP, gesê die verlies van R4,4 miljard verteenwoordig meer as 5% van die kragvoorsiener se jaarlikse omset en word dus as ’n groot probleem beskou. Volgens Peters het Eskom se elektrisiteitsverkope vir die geldjaar 2008-’09 (die jongste beskikbare syfers) op 214 850 GWh te staan gekom. Die totale verliese (tegnies en nie-tegnies) was 11 706 GWh.

Eskom bereken dat sowat ’n derde tot ’n helfte van die nie-tegniese verliese aan kragdiefstal toegeskryf kan word, wat mens laat met diefstalverliese van tussen 4 100 GWh en 5 850 GWh.

Volgens Peters kan aanvaar word dat die meeste van hierdie verliese plaasvind as gevolg van diefstal deur huishoudings, wat veronderstel is om elektrisiteit te koop teen ’n gemiddelde tarief van 62c/kWh.

Indien daardie afleiding korrek is, beteken dit Eskom verloor jaarliks tussen R2,5 miljard en R3,6 miljard deur onwettige aansluitings op die nasionale netwerk, terwyl munisipale netwerke se verliese op ongeveer dieselfde bedrag geraam word.

’n Faktor wat die berekening van die werklike verlies bemoeilik, is dat hierdie huishoudings (soos almal anders) vir die basiese elektrisiteitstoelae sou kwalifiseer as hulle wettig krag ontvang het. As elke onwettig gekoppelde huishouding die nasionale huishoudelike gemiddelde van 180 kWh per maand (vir wettige koppelings) sou gebruik, sou die verlies sowat 72% van bogenoemde syfer bedra, wat Eskom se verliese op tussen R1,8 miljard en R2,6 miljard te staan sou bring.

Indien die Eskom-syfer en die munisipale syfer nogmaals bymekaargetel word, is die antwoord die R4,4 miljard wat die departement van energie as die uiteindelike nasionale verlies weens kragdiefstal verreken.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SA boet miljarde in weens diefstal
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: