IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Vakbondleier tuis vermoor

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Vakbondleier tuis vermoor   Fri Feb 19, 2010 2:02 pm

Vakbondleier tuis vermoor ( Question )
2010-02-19 04:23
• Artikelopsies
• Deel
• Kry Volksblad op
WELKOM. – ’n Pa van vier jong seuns en aktiewe vakbondleier by die myn waar hy werk, is Woensdagaand koelbloedig in sy motor in die motorhuis doodgeskiet oomblikke nadat hy tuisgekom het.
Mnr. Mischak Phondoyi (47) is in ’n raaiselagtige sluipmoordaanval vier keer in die kop, albei hande en bolyf geskiet.
’n Buurvrou, mev. Maureen Eksteen, sê sy was nog wakker toe Phondoyi omstreeks 21:30 met sy motor in die erf langs haar huis ingery het. Haar kamervenster is langs sy oprit en net enkele meters van sy motorhuis.
“Ons bly al baie jare langs mekaar en dit was sy gewone tyd om huis toe te kom. Ek het egter ook ’n ander motor by sy huis gehoor en gewonder wie dit is. Die volgende oomblik het die skote geklap.
“Ek en my man, Ryno, het na mekaar gekyk en gewonder, is dit regtig skote? Die skote het tussen die geboue weergalm, en oomblikke daarna het die ander motor baie vinnig weggejaag.”
Sy sê toe hulle buite kom, het mev. Nosiswe Phondoyi en van haar kinders by die motorhuis gestaan. Mev. Phondoyi kan nie Engels of Afrikaans praat nie, en een van die seuns het vir Eksteen gesê sy pa is gekiet. Hulle het die polisie gebel.
Familielede van Phondoyi het gister by sy huis in Strandloperstraat 14, Lakeview, gesê hy het die aand ná werk eers by die winkel aangery om ’n brood te koop. Hy is moontlik tot by sy huis agtervolg.
Hy was ’n skofbaas by die Beatrix-goudmyn se nr. 4-skag en ook vakbondvoorsitter by die skag.
Mev. Puleng Motsoeneng, polisiewoordvoerder, sê niks is geroof nie en Phondoyi se selfoon is by sy lyk gekry. Die motief vir die moord is nog onbekend.
Enigiemand met inligting wat die polisie in die ondersoek kan help, word gevra om insp. Neville Wessels by 082-928-2422 of 057-391-6208 te bel.
- Volksblad
http://www.volksblad.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/2114/af41df5533fe429f9371268ff5011f4b/19-02-2010-04-23/Vakbondleier_tuis_vermoor
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Vakbondleier tuis vermoor
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: