IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Zuma en Merkel praat oor Somalië,Zimbabwe

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Zuma en Merkel praat oor Somalië,Zimbabwe   Mon Jul 05, 2010 7:43 am

2010-07-05 01:19



philda essop



Kaapstad
Die politieke situasie in Zimbabwe was een van die kwessies wat die naweek onder die vergrootglas gekom het in samesprekings tussen pres. Jacob Zuma en die Duitse kanselier, dr. Angela Merkel.
Merkel het eergister ’n hoflikheidsbesoek aan Zuma by sy Kaapse ampswoning, Genadendal, gebring.
Merkel, vergesel deur drie lede van die Duitse parlement, was in Suid-Afrika as ’n gas van Fifa.
Zuma en Merkel het ’n wye reeks onderwerpe bespreek, waaronder die G20-beraad wat onlangs in Toronto gehou is, asook die situasie in Somalië en die politieke proses in Zimbabwe.
Zuma is die fasiliteerder van die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) in Zimbabwe. Hy het Merkel oor die vordering daarmee ingelig. Somalië is ook ’n brandpunt in Afrika.
Mnr. Vincent Magwenya, Zuma se woordvoerder, het by navraag gesê Duitsland is ’n belangrike handelsvennoot van Suid-Afrika en is by ’n aantal maatskaplike projekte in die land betrokke. Merkel sou, soos enige ander staatshoof wat Suid-Afrika besoek, wou weet wat die situasie in Zimbabwe is.
Die kwessie van die hervorming van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het ook ter sprake gekom.
Albei lande steun wyer verteenwoordiging in die Veiligheidsraad, wat net vyf per­ma­nen­te setels en roterende setels op ’n tweejaarlikse grondslag vir ander lande het.
Zuma het die Duitse regering bedank vir sy volgehoue steun in maatskaplike programme, soos gesondheid, onderwys en werkskepping.
Merkel het op haar beurt Suid-Afrika vir die goed beplande Wêreldbeker-sokkertoernooi geprys en ’n amptelike uitnodiging aan Zuma gerig om Duitsland te besoek.
Sy het ná haar besoek aan Zuma die Wes-Kaapse premier, me. Helen Zille, vergesel na Khayelitsha, waar sy projekte besigtig het wat deur die Duitse regering gesteun is. Daaronder tel ’n geweldvoor­komingsentrum in Harare. Dit is deel van ’n gesamentlike inisiatief tussen die Kaapstadse munisipaliteit en die Suid-Afrikaanse regering.
Mnr. Alastair Graham van die Kaapstadse munisipaliteit het gesê dié sentrum is besonder suksesvol. Sedert die opening daarvan het die moordsyfer in die gebied aansienlik afgeneem.
Die Duitse ontwikkelingsbank het R100?miljoen vir dié projekte bewillig, terwyl die regering en die Stad Kaapstad R300 miljoen daarvoor beskikbaar gestel het. Altesame R60 miljoen van dié geld is reeds daaraan bestee.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Zuma en Merkel praat oor Somalië,Zimbabwe   Mon Jul 05, 2010 7:45 am

Die vrou in die blou rok se eerste besoek wat naamlik n hoflikheids besoek was maar wel kwesies aanraak wat Duitsland nou aanraak.

Die volgende een sal n amtelike besoek wees en die een daarna sal dan n dreigende besoek wees, dinge val in plek of sien ek nou weer net spoke waar daar geen is nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Zuma en Merkel praat oor Somalië,Zimbabwe
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: