IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Presidensie is tjoepstil oor De Kock

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Presidensie is tjoepstil oor De Kock   Mon Jul 05, 2010 7:30 am

2010-07-03 23:20


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.rapport.co.za/printArticle.aspx?iframe&aid=62bc9cfc-b13d-423e-bf45-29c96f6ee1b2&cid=2315','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}






Eugene de Kock.

Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's







Jan-Jan Joubert

Pres. Jacob Zuma het nie sy onderneming gestand gedoen om teen die einde van Junie uitsluitsel te gee oor die lot van die voormalige apartheidsoperateur ­Eugene de Kock en ander wat hulself as politieke gevangenes beskou nie.

Zuma het vroeër vanjaar in hofstukke verklaar dat hy die hele kwessie van beweerde politieke gevangenes teen die einde van Junie wou afhandel en het De Kock by name genoem. Presidensiële kwytskelding is ter sprake.

Die afgelope Woensdag was die laaste dag van Junie, maar al wat van die presidensie gekom het, is dawerende stilte. Ook is navrae wat vanaf Donderdag gerig is, nie amptelik beantwoord nie.

Die aanduidings blyk te wees dat dit tegniese oponthoude eerder as opposisie tot spesifiek De Kock se kwytskelding is wat sake belemmer, en dat die presidensie nog nie tersaaklike dokumentêre versoeke van die departement van justisie ontvang het nie.

Regeringsbronne sê Zuma is heel oop vir die gedagte om De Kock kwyt te skeld, mits hy as teenprestasie sy vaardighede en kennis beskikbaar stel teen spesifiek regsgesinde of godsdienstig-fundamentalistiese bedreigings vir die staat.

Mnr. Vincent Magwenya, wat einde vandeesmaand as presidensiële woordvoerder uittree, het gister by navraag gesê die tersaaklike vrae is aan die presidensiële regsadviseurs deurgegee, maar geen kommentaar kan nog gelewer word nie
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Presidensie is tjoepstil oor De Kock   Mon Jul 05, 2010 7:33 am

En so sal elke navraag, aansoek of selfs erken in die nuut verdwyn.

Ek hoop al die groepe wat wil onderhandel neem deeglik notisie van wat hier uit gebeeld word en die respek waarmee blankes in die land gehandteer word en die gaan net erger word soos ons voorentoe gaan.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Presidensie is tjoepstil oor De Kock
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: