IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SWART TERRORISTE SE GRU-DAAD OP BLANKE GESIN

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWART TERRORISTE SE GRU-DAAD OP BLANKE GESIN   Thu Jul 01, 2010 9:30 pm

Swart Terroriste toon geen gevoel vir gesin in gru-aanval

01/07/2010


MEYERTON. - 'n Gesin van Boltenwold se lewens is onlangs onherroeplik verander toe drie swart gewapende mans hulle by hul huis oorweldig het, die pa voor die voet doodgeskiet en twee dogters verkrag het. Die gru-daad het Vrydag 28 Mei by die gesin se huis in Boltonwold plaasgevind. Omdat verkragtingslagoffers se name volgens wet nie gepubliseer mag word nie, word die gesin se identiteit en adres weerhou.

Volgens gesinslede het die gesin se pa die betrokke dag omstreeks 17:00 na werk tuisgekom, toe drie onbekende gewapende mans sy voertuig genader en hom koelbloedig geskiet het. Hy is in die bo-lyf gewond. Die booswigte het die gewonde slagoffer saam met hulle in die huis ingeneem waar hulle hul terreurdade voortgesit het.

Die slagoffer se vrou en hul twee dogters van onderskeidelik 16 en 24 jaar oud, asook 'n niggie van 21 is vasgemaak en by die gewonde man in die sitkamer laat sit. Die boosdoeners het hulself aan elektriese toestelle en ander huishoudelike ware gehelp. Die gesteelde goedere is in die slagoffers se voertuig gelaai. Die drie jonger vroue is daarna een-vir-een na 'n kamer geneem waar die 16-jarige en 21-jarige deur die booswigte verkrag is. Die enigste rede waarom die 24-jarige nie verkrag is nie, was omdat sy gemenstrueer het. Die meisies is na die verkragting in die kamer toegesluit.

Die gewonde pa het intussen op die bank waar die rowers hom laat sit het, aan sy skietwond gesterf. Die moordlustige rowers het met die gesteelde goedere en voertuig op die vlug geslaan, maar is vier dae na hul gruweldade (op 1 Junie) in Orlando vasgetrek danksy die Meyerton Polisie, in samewerking met die Trio Cluster-seksie.

"Die polisie se optrede was wonderlik. Hulle het onophoudelik na die moordenaars en verkragters bly soek. Ons wil die polisie uit ons harte uit bedank vir hul besonderse optrede," sê die aanstaande skoonma van die 24-jarige slagoffer. "As meer polisiemanne in ons land hul werk so deeglik en doelgerig aanpak, sal misdaad belis baie beter beheer kan word. Dit was fantasties om te sien dat sulke diens nog gelewer kan word en dit gee mens sommer weer moed, ten spyte van die traumatiese misdaad wat gepleeg is," sê sy.


http://www.vaalweekblad.com/index.ph...nuus&Itemid=27
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SWART TERRORISTE SE GRU-DAAD OP BLANKE GESIN
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: