IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SA- THE DECLINE, CORRUPTION AND LOOMING CHAOS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SA- THE DECLINE, CORRUPTION AND LOOMING CHAOS   Thu Jul 01, 2010 10:24 am

By Mike Smith
30th of June 2010

If you have worked with South African blacks on a farm, in your garden or wherever, you will know about the devolving mentally of the pre-historic spear chuckers.

For instance a perfectly good waterpump will only work until a black breaks it or simply neglects to maintain it. When the white man’s machinery comes to a grinding halt, the black man will revert back to his natural state of being and carry the water in a pot on his head.

When an electric saw breaks down, the noble Mandelatopian will simply use a hacksaw…until it goes blunt or the blade breaks. He will then revert to a chisel and hammer until the hammer-handle breaks…Then he simply reverts back to using a stone on the chisel…etc.

During Apartheid, South Africa boasted some of the best doctors in the world. These medical professionals were often pioneers in the field of heart surgery, eye disease, rare tropical diseases, trauma patients and pathology. Our forensic pathology laboratories were state of the art and kitted out with the latest, most modern equipment.

Now, it seems, that the half-simians have reverted back to their prehistoric methods of cracking open skulls with stones.

Read the report below and be prepared to be shocked at what is happening in our forensic laboratories nowadays.

“They use hacksaws to open skulls but because they are hard, they also use a chisel and hit it with a hammer or brick to break skulls open.”

Forensic lab in ‘shocking’ chaos

Source:Daily Dispatch

2010/06/25

WORKERS at the Forensic Pathology Unit in Mthatha are using bizarre tools to conduct postmortems because of a shortage of equipment.

The laboratory has reportedly been in a shambles since it was moved from the p olice’ s jurisdiction in 2006 to the provincial Department of Health.

A staff member who wanted to remain anonymous said the electric saw meant to cut open skulls and chests was broken.

“The situation has forced us to use tools that are not meant for this job, such as hacksaws, a hammer, a chisel, or even bricks or stones,” said the staffer.

They use hacksaws to open skulls but because they are hard, they also use a chisel and hit it with a hammer or brick to break skulls open.

Health spokesperson Sizwe Kupelo acknowledged that the situation was shocking at the morgue and said the department was trying to fix it. “The budget is available. We are in the process of acquiring proper equipment ,” he said.

When the Daily Dispatch visited the forensic unit yesterday a hacksaw was next to one of the bodies . Staff said stretchers were broken , the gloves were the wrong ones, they did not have hats for pathology officers, or running hot water for hand- washing, as required by law.

They were grossly overworked with 14 people servicing 15 police stations in Transkei.

The workers said when they raised the issues with management they were told of budgetary constraints .

http://boerboel1.wordpress.com/2010/06/30/shocking-state-of-sas-forensic-laboratories-ons-roep-die-baas/

POST SENT BY: KVB 21126 (EASTERN CAPE)
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: SA- THE DECLINE, CORRUPTION AND LOOMING CHAOS   Sun Jul 04, 2010 2:36 am

..EN DAAR- SOOS VERWAG- GAAN DIE KORRUPTE NUTTELOSEKOM- EN GRAWE DIEP IN DIE EMMER WAAR HOE KRAGTARIEWE INGEGOOI WORD. DIE KLOMP VUILGOED GAAN RUSTIG VOORT OM DIE PUBLIEK UIT TE SUIG, TE INTIMIDEER- EN TE STEEL.

Kragbase vat 83%!
2010-07-03 23:20



Johan Eybers in Johannesburg

’n Storm het losgebars nadat Eskom se uitvoerende komitee gemiddelde salarisverhogings van 83% vir hulself beding het.

Dit kom te midde van ’n dooiepunt tussen Eskom en vakbonde oor salarisverhogings – wat die kans op wydverspreide kragonderbrekings in die laaste week van die Wêreld­beker-sokkertoernooi amper onvermydelik maak.

Baie private kragverbruikers sal ook vanaf hierdie maand honderde rande meer moet betaal.

Lede van Eskom se uitvoerende komitee se gemiddelde jaarlikse vergoeding, wat prestasie-aandele insluit, beloop nou byna R7 miljoen.

“Dis immoreel van Eskom se uitvoerende komitee om sulke yslike verhogings aan hulself toe te staan,” sê mnr. Mike Schüssler, ekonoom van economist.co.za.

“En dít terwyl elektrisiteitsverhogings van meer as 25% jaar ná jaar op huishoudelike gebruikers afgedwing word. Dit is landsverraad. Die land kan dit nie bekostig nie.”

Schüssler sê gewone werkers by Eskom kry reeds van die hoogste salarisse in die land. Hulle het die afgelope vier jaar
gemiddelde verhogings van 69% gekry, wat 40% meer is as die inflasiekoers.

Vakbonde is ook gegrief oor die R12 miljoen wat die kragvoorsiener aan sokkerkaartjies vir senior personeel bestee het.

“As verantwoordelike vakbond is ons verbind tot ’n onderhandelde skikking,” sê mnr. Dirk Hermann, adjunk- uitvoerende hoof van Solidariteit.

“Maar die bekendmaking van dié skokkende syfer oor die topbestuur se verhogings maak ’n onderhandelde skikking byna onmoontlik.

“Ons sit vas oor 0,5% van die verhogings, terwyl die topbestuur tien keer groter verhogings aan hulself toeken. Hulle het geen geloofwaardigheid meer nie.”

Vakbonde wat met Eskom onderhandel, vergader dié naweek onder toesig van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) om ’n staking te voorkom nadat mnr. Brian Dames, Eskom se uitvoerende hoof, Donderdag gesê het Eskom kan nie ’n salarisverhoging van meer as 8,5% vir gewone werkers bekostig nie.

So ’n staking sal kragvoorsiening raak, want 75% van Eskom se 35 000 werkers is onontbeerlik in die opwekking van krag, sê Dames. Vakbonde eis ’n 9%-verhoging en ’n behuisingstoelaag van R2 500. Eskom se aanbod vir dié toelaag is R1 000.

Die Nasionale Unie van Mynwerkers (NUM) en die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa) gaan nou beslis staak, sê mnr. Castro Ngobese, Numsa- woord­voerder.

“Daar is geen morele regverdiging vir die bestuur om sulke verhogings aan hulself toe te ken nie.”

Weke lange onderhandelings moet nou van voor af begin. Vakbonde het ’n regspan aangestel om ’n regsmening te verkry sodat werkers wettig kan staak, sê Ngobese.

Suid-Afrika se groot nyweraars en ekonome vrees so ’n staking kan ongekende skade aan die ekonomie veroorsaak en produksie verlam. Dit sal die land se reputasie skaad as die staking tydens die sokkertoernooi plaasvind.

’n Koalisie vir groot nyweraars, die Energy Intensive Users Group (EIUG), het Vrydag oor ’n moontlike staking en vrese oor Eskom se opwekkingsvermoë vergader.

“Ons wil nie alarmisties wees nie, maar die arbeidsgeskil kom op die slegste tyd moontlik,” sê mnr. Piet van Staden, EIUG-lid. Eskom het ook aangedui dat sy kragreserwe-marge gevaarlik laag is, sê Van Staden.

Eskom moet aan die einde van die winter sy kragstasies sluit vir instandhouding en dit kan ook tot ’n kragkrisis lei.


http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Kragbase-vat-83-20100703
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: SA- THE DECLINE, CORRUPTION AND LOOMING CHAOS   Sun Jul 04, 2010 2:39 am

...EN HULLE STEEL- EN DIE PUBLIEK BETAAL!!


Eskom-hoofde kry vet tjeks
Jul 02 2010 14:33 Sikonathi Mantshantsha Druk hierdie artikel | Stuur artikel via e-pos


Johannesburg. – Besonderhede oor vergoeding vir Eskom se uitvoerende beamptes wat in sy jaarverslag bekend gemaak is, kan sake bemoeilik vir die staatsinstelling se loononderhandelinge met vakbonde.

Die vakbonde dreig om volgende week met ’n onwettige staking te begin.

Die vergoedingsverslag wys dat in die jaar tot einde Maart het Eskom sy ses uitvoerende direkteurs en uitvoerende komiteelede 25% meer kontant betaal as in die vorige jaar.

Die salarisrekening vir uitvoerende beamptes het opgeskiet tot R20 miljoen vergeleke met R16 miljoen in 2009.
Dit sluit in R4,7 miljoen wat aan die voormalige uitvoerende hoof, mnr. Jacob Maroga, betaal is vir die sewe maande wat hy aangebly het in Eskom se diens voor sy betwiste bedanking in Oktober 2009.

Dit sluit ook ’n korttermyn-bonus van R1,2 miljoen in, wat betaal is ná die beëindiging van Maroga se kontrak in Desember. Maroga het in totaal R4,9 miljoen vir die hele 2009 gekry.

Die vakbonde gaan waarskynlik ook omgekrap wees omdat die oorblywende vier uitvoerende komiteelede ’n gemiddelde kontantverhoging van 59% gekry het op hul 2009-salarisse.

Die R14,5 miljoen wat in totaal ontvang is, sluit in korttermyn-bonusse ter waarde van R5,3 miljoen, wat toegeken is vir die haal van beide geteikende besparings in 2009 en vir die R3,6 miljard wins in 2010.

Mnr. Brian Dames, nuwe uitvoerende hoof, het die grootste verhoging gekry - 91% van sy totale 2009-salaris.
Hy het ’n R2,1 miljoen kontantbonus in die finansiële jaar 2010 ontvang.
Dames het in totaal R5,9 miljoen huis toe gevat vir sy posisie as bedryfshoof.

Die oorblywende uitvoerende komiteelede, me. Erica Johnson en mnr. Steve Lennon, het verhogings van 82% en 73% gekry om totale pakkette van R4,6 miljoen (R2,5 miljoen in 2008) en R3,7 miljoen (R2,1 miljoen) op te maak.

Bykomend tot die kontantbetalings het die uitvoerende beamptes bonusaandele met ’n gekombineerde waarde van R8,1 miljoen ontvang.
Dit was aandele wat in Maart aan hulle toegeken is omdat hulle teikens wat oor die afgelope drie jaar gestel is, gehaal het.

Dames is by ’n nuuskonferensie uitgevra oor die verhogings en het gesê die direksie het die salarisse bepaal volgens vaste beleide.
Geen van die uitvoerende beamptes was toe direksielede nie.

“Dit is kwaadwillig om algehele syfers aan te haal en nie die aansporingsvoordeel vir prestasie oor ’n aantal jare in te sluit nie,” het Dames gesê.
Die vraag was of dit billik is om arbeid ’n salarisverhoging van 8,5% en ’n maandelikse huistoelaag van R1 000 aan te bied in vergelyking met die bestuur se verhogings.
Dames het verduidelik dat die bonusse betaal is vir werk wat die afgelope paar jaar gedoen is.

Hy het ook gesê Eskom betaal in totaal R200 miljoen vir die behuisingsbehoeftes van sy werknemers.
– Fin24.com


http://www.sake24.com/Maatskappye/Eskom-hoofde-kry-vet-tjeks-20100702
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: SA- THE DECLINE, CORRUPTION AND LOOMING CHAOS   Today at 7:43 pm

Terug na bo Go down
 
SA- THE DECLINE, CORRUPTION AND LOOMING CHAOS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: