IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Joh’burg 3de moeilikste stad om in te bestuur

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Joh’burg 3de moeilikste stad om in te bestuur   Wed Jun 30, 2010 7:37 am

2010-06-29 22:34


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.beeld.com/printArticle.aspx?iframe&aid=30ff0183-90dd-47b2-a912-553b42c54b98&cid=1928','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}








Carina van Wyk


Johannesburg is een van die moeilikste stede ter wêreld om in te pendel.

Slegs Beijing en Mexikostad is ’n groter nagmerrie, volgens ’n peiling wat in 20 belangrike sakestede gedoen is.

Moskou, Nieu-Delhi, São Paulo, Milaan en Buenos Aires lê in dié volgorde onder Johannesburg.

Dis makliker om in New York, Houston en Melbourne van punt A na punt B te beweeg, terwyl Stockholm, wat laaste op die lys is, ’n motoris se droom is.

Luidens ’n verslag deur IBM is byna 8 200 motoriste in 20 stede op vyf vastelande ondervra.

Die meeste het gesê die verkeer het die laaste drie jaar vererger.

Die uitslag van die peiling is gebruik om vas te stel watter emosionele en ekonomiese tol dit eis om in die stede te pendel.

Dit is twee keer so moeilik om in Johannesburg rond te rits as in Buenos Aires en byna vier keer so moeilik as in Amsterdam, Los Angeles en Berlyn.

Volgens die verslag het die uiterste verkeersopeenhopings in baie ontwikkelende stede redelik onlangs begin kop uitsteek weens die vinnige ekonomiese groei in dié stede die laaste twee dekades.

80% van die Johannesburgers het gesê verkeer het die laaste drie jaar vererger, terwyl 57% al besluit het om weens die verwagte verkeer nie ’n spesifieke rit te onderneem nie.

Om meer paaie te bou gaan nie genoeg wees om die toename in verkeer te oorkom nie, het mnr. Zoaib Hoosen, direkteur vir die openbare sektor van IBM in Afrika suid van die Sahara, gesê.

Volgens hom is nuwe tegnieke nodig om verkeersvloei beter te beheer.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Joh’burg 3de moeilikste stad om in te bestuur   Wed Jun 30, 2010 7:41 am

En NSA kry dit weer reg om redelik hoog op die wereld se slegte lysies te beland. Soos die Nuutheid van die sokker afneem en die kriminele weer begun werk raak die libirale stiller en die toeriste alhoe meer bekkig oor die werklike NSA en dis nie alles positief nie.

Daars van hulle wat wel n positiewe kuier gehaad het maar nie werklik NSA beleef het nie want hulle was nie in NSA nie maar in "safe" zone.

Tenminste weet ons nou ook dat dit dis moeiliker is vir die taxis ook, oops hulle doen in elk geval net wat hulle wil.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Joh’burg 3de moeilikste stad om in te bestuur
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: