IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Krag afgesny, rioolvuil in strate weens Tswaing se geldprobleme

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Krag afgesny, rioolvuil in strate weens Tswaing se geldprobleme   Wed Jun 30, 2010 7:31 am

2010-06-29 22:34


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.beeld.com/printArticle.aspx?iframe&aid=308541fd-ea16-4165-89b9-dab15a69170f&cid=1928','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}








Susan Cilliers


Behoeftige mense wat staatstoelaes by die Agisanang- munisipale kantore naby Sannieshof in Noordwes ontvang, kan sedert einde verlede week glo nie hul geld kry nie omdat die kragtoevoer na onder meer die kantore afgesny is.

Me. Carín Visser, voorsitter van die Sannieshof-belastingbetalersunie, het gesê die Tswaing-munisipaliteit skuld Eskom sowat R9 miljoen.

Eskom het reeds vroeër vandeesmaand gedreig om krag na die gebied af te sny omdat die rekening nie vereffen word nie.

Die Tswaing-munisipaliteit, wat onder meer Sannieshof, Delareyville en Ottosdal insluit, is vroeër vanjaar onder administrasie geplaas.

“Eskom het (einde verlede week) kragvoorsiening na die rioolwerke en vier vernaamste boorgate wat die Sannieshof-omgewing bedien, afgesny,” het Visser gister gesê.

Die unie het hierna self ’n bedrag in Eskom se rekening betaal, waarna die krag- voorsiening na die rioolwerke en boorgate herstel is, maar Agisanang se munisipale kantore is glo steeds sonder krag.

“Ons kyk nou hoe groot die agterstallige bedrag is en sal dan besluit of ons Agisanang kan help, al lewer hulle geen geldelike bydrae aan die unie nie.”

Die krag van inwoners in Sannieshof self is nog nie afgesny nie omdat die unie nog in gesprek met Eskom en die Tswaing-munisipaliteit is oor geld wat die unie volgens Visser die laaste maande aan die munisipaliteit betaal het.

Dis glo nie aan Eskom oorbetaal nie, hoewel die munisipaliteit inwoners volgens Visser beloof het die geld word wel oorbetaal.

Me. Linda Taljaard, ’n inwoner van Ottosdal en voormalige raadslid, het gistermiddag gesê hoewel die kragtoevoer na Ottosdal nog nie afgesny is nie, loop stinkende rioolwater in die dorp se strate af.

Trekkers wat die suigtenks trek waarmee riooltenks leeggesuig word, staan volgens haar omdat daar nie diesel is nie.

Volgens Taljaard is vullis boonop die afgelope twee weke nie in Ottosdal verwyder nie.

Ook mnr. Marius van der Merwe, voorsitter van Delareyville se Belastingbetalersunie, het gister gesê hoewel die dorp nog krag het, is dit duidelik die munisipaliteit se geldelike posisie is benard:

Benewens miljoene rande se Eskom-skuld skuld Tswaing hom ook nog R60 000 se verblyfkoste in sy gastehuis.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Krag afgesny, rioolvuil in strate weens Tswaing se geldprobleme   Wed Jun 30, 2010 7:35 am

Nog n bankrot munisipaliteit hulle sal nou soos vliee uit dop, dan praat hulle van enkelinge maar die Local staat strukture is dan ook bankrot en beland nie op die voorblad nie.

ons moet die dop hou meer mense gaan nou kwaad raak omdat hulle nie hul verniet geld kry nie.

Dis waar die aanvalle vandaan gaan kom en weer as misdaad benoem word.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Krag afgesny, rioolvuil in strate weens Tswaing se geldprobleme
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: