IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BOEREVOLK DEKLARASIE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BOEREVOLK DEKLARASIE   Mon Jun 28, 2010 9:54 am

Boerevolk se deklarasie


Da
ar kom ‘n dag in elke wese se lewe wat hy moet terug staan en besluit oor sy en sy familie se toekoms.. Die dag het aan gebreuk vir die Boerevolk om terug te kyk oor die afgelope paar jare en sy bestaans reg in Suid Afrika. Om die reg op te neem wat aan hom gegee is deur die allerhoogste God wat hom die reg gegee het tot voortbestaan. Ons neem die reg op om self te kan besluit oor ons Godsdiens, Kultuur, Arbeid en ons kinders se onderrig.

Suid Afrika met hul rasistiese instellings wat meer as 700 000 boere klaar in armoede gedompel het en nou eers behoorlik aan die rol gesit is sal nie meer oor ons die Boerevolk se he nie. Ons verklaar onsself weg van jul doen en late en sal van vandag af geen sent meer betaal om die Boerevolk te vernietig nie. Ons hou al die reg toe om ook self ons eie geluk te soek en na te strewe.

Die dag toe die Suid Afrikaanse regering die strewe opstel na die totale uitsluiting van ander volke soos wat die geval is met die Boerevolk en aan slawerny grens, laat hulle ons nie veel meer oor om die deklarasie uit te gee nie. Die Boerevolk het dan ook die reg soos met die deklarasie van “independence” van Amerika die reg op Lewe, Selfbeskikking en die jag na geluk in sy lewe. Die sal en mag nie van hom weerhou word nie. Die Boerevolk sien die regering van Suid Afrika dat hulle doel is dat die Boerevolk moet lei onder hulle opresie en dat die Boerevolk heeltemal verminder moet word met daaglikse uit mooring van die Volk. Die distansieering van die Boerevolk sal heeltemal van die Suid Afrikaanse regering af wees. Ons het vyftien jaar stadig weg gepuins en met hoop gesit dat dinge sal verbeter. Daarvoor is daar duidelik nie hoop nie. Die Boerevolk betaal vir alles in die land en word onderdruk om nog meer te betaal terwyl die staats koffers leeg gedra word sonder enige vervolgens.

Diefstal is die orde van die dag van die gewone belasting betaler se hard verdiende geld met geen einde insig nie. Demokrasie is die afsluiting van die polisie vanaf die staat/regering maar word nog steeds gebruik om die Boerevolk te ondermyn en te verkrag. Sover dat geen Boer van die Boerevolk meer mag deel neem aan enige werks verband nie. Julle die Suid Afrikaanse regering het die Boerevolk klaar uit julle ekonomie gesny en ons volg die laaste dade na. Geen erfbelasting, water en ligte, belasting van watter aard ookal en enige betalings terug aan julle banke wat julle visies na strewe sal meer betaal word nie. Die Boerevolk is nou vry van julle onderdrukking en sal so bly.

Julle weier ons behoorlike aspekte van die reg om sake behoorlik te ondersoek, die wat ons as belasting betalers op geregtig is. Julle stop ondersoeke wat geregtig is teen julle regering en amptenare in verband met diefstal en “Genocide” op die Boerevolk. So het julle sover gegaan om die “Scorpions” wat julle sake begin ondersoek het toe te maak en ‘n nuwe eenheid te open in hul plek wat na julle pype dans. As die nie grens aan ‘n korupte regering nie weet ek darem nie.

Julle gee mag aan ‘n groep ondersteuners soos die ANC jeug liga wat niks uit te waai het met die Suid Afrikaanse regering om liedjies te sing van DOOD DIE BOER en julle gooi jul gewig agter die liedjies in. Die kom neer op die aanvaarding van om die Boer te dood. Julle skep wette om die Boer te onderdruk en die krimineel te beskerm wat teen die Boerevolk uit gaan. So ook die daaglikse betogings buite howe van swartes wat ‘n Boer gedood het. Met uitsprake van die wat ‘n Boer gedood het ‘n held is. Sou ‘n Boer sy hand lig teenoor enige andere word sy verhoor op ‘n heeltemaal ander manier hanteer en sy vervolging grens aan rassisme.

Die reg wat gegee word teenoor ander imigrante bo-oor die van die Boer word ook nie mis gekyk nie.Hy het die reg tot indiens neming in Suid Afrika maar die Boer het nie die reg tot enige werks verband nie. So betaal die immigrant ook nie enige belasting aan die regering nie maar die Boer moet wel betaal. Hy moet verder betaal vir die Water en ligte vir die swart man maar het nie reg om te werk nie.

Die howe en landrosse het jul onderskry dat hulle afhankilk is van die regeering vir hulle salarisse en hoeveel hulle betaal moet word. So is dan dat die meerderheid landroste by vere vandag swart is en dans en doen wat sy Pa die regering aan hom voorskryf. Hulle kan slegs regeer in die howe op watdie regeering vir hom voorse., Julle het duisende polisie mane in ons die Boerevolk in gestuur om ons te verdeel en te plant met onwettige goed om ons sleg te maak aan die wereld daarbuite. So gebruik julle dan ook die term regs/se Boerevolk om ons te verkleineer.

Die was nog nie goed genoeg vir julle nie en julle het voort gegaan om die Boere wat nie meer kan betaal vir hulle water en ligte en erfbelasting van hulle persele af te gooi nie. So doen julle nie met enige ander volk nie. Julle sit belasting op ons wat nie op andere volke van stapel gestuur word nie. Julle misbruik die wet om julle te pas en doen kleine veranderings om dit bestaan reg te gee in die wette boek. Sodoende kry julle dit reg dat baie Boere julle onderdrukking probeer vryspring om te imigreer na lande wat hulle ook nie wil he nie. So land hulle weer op in hierdie land na ‘n paar jaar om nogsteeds onder julle onderdrukking te kom. Die reg om vir ons eie families te onderhou word van ons weg geneem en in plaas daarvan word daar Boere informele settlements geopen sonder enige hulp van die regering se kant. Weereens word dit verdraai met die swart man wat gehelp word elke dag met behuising gratis.

Ons pleidooi val op dowe ore elke dag en die regering van die dag gaan voort om ‘n kleine volk te ondermyn en uit te tart. Die Boerevolk is nie meer deel van julle Suid Afrika nie en die deklarasie gaan uit om julle te verwittig dat ons is nie meer julle slawe nie. Ons kinders nie meer julle skaakputte wat julle kan rondskyf soos julle wil nie. Ons Boerevroue nie meer julle onderdane nie. Ons neem die reg op om onsself te beskerm teen julle aanslae teen ons Volk.


http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=24001
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BOEREVOLK DEKLARASIE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: