IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Ouma, kinders oorleef júís oor goeie higiëne

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Ouma, kinders oorleef júís oor goeie higiëne   Mon Jun 28, 2010 8:18 am

deur Henriette Gertenbach-Fowler, Graaff-Reinet

2010-06-26 14:39

Dr. Elizabeth van Heyningen het te lank gewag voordat sy met haar navorsing aannames gemaak het oor die higiëne van Boervroue in die ABO-kampe (Rapport, 20 Junie).

Almal wat die gebeure self beleef het, is uiteraard oorlede.

Ek steun op vertellings van my oudste tante, wat as kind van 12 tot 14 jaar saam met my ouma en haar jonger kinders in die Brandfort-kamp aangehou is. Haar hooftaak was om die wasgoed gereeld te was met die karige watervoorraad, en dan te stryk. Vir hulle was skoon klere en beddegoed van die uiterste belang en hulle het tuisgemaakte “Boerseep” saamgeneem kamp toe.

My ouma het geen kinders in die kamp verloor nie. Sy het later herhaaldelik aan my ma vertel dit was omdat sy nooit haar kinders na die vuil en swak toegeruste kamphospitaal laat gaan het nie. Met inspeksies soggens het sy die siek kinders aangetrek, op die bed laat sit met die kappies laag afgetrek om die masels-uitslag te verbloem. Daarna het sy hulle in die bed gestop en met haar eie Hollandse medisyne en gesonde verstand gedokter totdat hulle herstel het.

My grootouers was opgevoede mense wat op hul plaas naby Petrusburg vir hul eie rekening geboer het. Daar was ’n buite-toilet waar koerant- of ander beskikbare papier as toiletpapier gebruik en wat gereeld om higiëniese redes met kalk behandel is. Niemand het “in gemaklike assosiasie met menslike en dierlike ontlasting geleef” nie.

Dit spyt en grief my dat mense wat ’n uitmergelende oorlog met waardigheid moes oorleef nou ná ’n eeu as onhigiëniese, agterlike “Untermenschen” beskryf word.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Ouma, kinders oorleef júís oor goeie higiëne
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kuns en Kultuur-
Spring na: