IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Twee aangekla oor ‘ras-moord’ op skoolhoof

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Twee aangekla oor ‘ras-moord’ op skoolhoof   Mon Jun 28, 2010 8:09 am

2010-06-26 23:02






Willem Pelser

Twee mans van Zeerust in Noordwes het Vrydag in die hof op dié dorp verskyn oor ’n beweerde rasgemotiveerde moord op ’n skoolhoof.

Drie ander verdagtes het ook in die hof verskyn nadat die polisie glo gevaarlike wapens by hulle gekry het.

Mnre. Marthinus Smith (23) en Jonas Lubbe (31) het op aanklag van moord verskyn ná die dood van die 51-jarige mnr. Oupa Randa.

Hy was die skoolhoof van die Sebako Primary School in Driefontein buite Zeerust.

Randa is Maandagaand aangeval toe hy ’n kuierplek in die middedorp verlaat het. ’n Polisiebeampte wat by hom was, het weggehardloop en die polisie ontbied.

Smith en Lubbe is kort daarna aangekeer.

Drie ander verdagtes, mnr. Christiaan van der Merwe (28) en twee jeugdiges, wat almal glo met pangas gewapen was, is Donderdagaand in die dorp in hegtenis geneem en het ook Vrydag in die hof verskyn.

Hulle word nie met die aanval op Randa verbind nie en word aangekla van die besit van gevaarlike wapens. Dié drie is op waarskuwing vrygelaat.

Smith en Lubbe is vrygelaat op borgtog van R1 000 elk en moet weer Woensdag in die hof verskyn.

Verskeie rasgemotiveerde aanvalle is die afgelope jaar in Zeerust aangemeld.

Een sodanige voorval was toe soldate van die dorp verlede jaar een nag deur wit mans aangeval is, het lt.kol. Lesego Metsi, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, gister gesê.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Twee aangekla oor ‘ras-moord’ op skoolhoof   Mon Jun 28, 2010 8:13 am

Nou wil jy meer as wit manne pangas gryp is dit rassisties maar as ons mense met pangas uit mekaar gehaal word is dit diefstal.

Wel gedaan manne dis tyd dat ons ons mense ook op hemel soos hulle hul moordenaars toe die ET vir moor het.

Hulle moes ook net gevra het vir die gemaklike akomedasie soos die ander twee ook.

Moet ons dalk ook gaan kyk of die oud skool hoof dalk so n paar van die meisie ook ander opvoeding gegee het nie, miskien dalk ook van die seuns. Dis mos hul kultuur dan nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Racial attack case dismissed   Wed Jun 30, 2010 7:59 pm

2010-06-30 18:07


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.news24.com/printArticle.aspx?iframe&aid=8c38349e-9f14-452c-b3a8-fbe02f7b392e&cid=1059','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}
















Mafikeng - A case against three of the five men accused of involvement in racial attacks that left a school principal dead and a police officer injured was dismissed in the Zeerust Magistrate's Court on Wednesday, North West police said.

The case was thrown out of court due to lack of evidence against 28-year-old Christiaan van der Merwe and two minors charged along with him, Lieutenant Colonel Lesego Metsi said.

The three, suspected of inciting racial attacks in Zeerust, faced charges of possession of dangerous weapons.

Two men arrested with them would appear in court on July 23.

Martinus Smith, 23, and Jonas Lubbe, 31, last appeared in court on June 25 for allegedly beating to death Oupa Bethuel Randa, 51, and assaulting his off-duty policeman friend.

Randa, a principal at Sebako Primary School in Driefontein, was attacked along with the officer as they left a local tavern on June 21.

Smith and Lubbe were out on R1 000 bail each.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Twee aangekla oor ‘ras-moord’ op skoolhoof   Today at 10:27 am

Terug na bo Go down
 
Twee aangekla oor ‘ras-moord’ op skoolhoof
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: