IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Twee vas ná bejaarde ure lank gemartel is

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Twee vas ná bejaarde ure lank gemartel is   Mon Jun 28, 2010 1:08 am

2010-06-27 21:47


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.beeld.com/printArticle.aspx?iframe&aid=8d814d01-fa9c-49f1-b755-86cebd1f4c6c&cid=1928','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}








Mnr. Tobie Loubser in die stoel waarin hy gemartel is. Hy het hegsteke en kneusplekke op verskeie plekke oor sy lyf. Foto: JOHAN BRITS

Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's




Johan Brits


Koppies. – In meer as vyf uur van marteling is ’n bejaarde van Koppies met ’n mes in sy gesig gekerf, herhaaldelik met ’n ysterstaaf geslaan, op sy knieë rondgesleep en met ’n elektriese kabel geskok.

Danksy die Koppies-polisie se flinke optrede het mnr. Tobie Loubser (83), ’n ouddirekteur van Senwes, dié aanslag oorleef.

Loubser het gistermiddag gesê kapt. Lukie Nel, adj. Stoffel Delport en ene adj. Pitso “moet by die naam bedank word”.

Die marteling het van Vrydag 17:00 tot omstreeks middernag by Loubser se huis op die dorp plaasgevind.

Twee boewe het na bewering voor sy motorhuis in sy voertuig op hom toegesak en hom hardhandig uit die bakkie gepluk.

Daarna is hy met ’n piksteel op die bene geslaan, asook met ’n ronde ysterstaaf op sy een arm. Die mans het hom glo vasgebind en in ’n stadium gewurg.

“Hulle het gesê hulle soek geld – nie ‘kleingeld’ nie.”

Loubser het net R870 by hom gehad, maar die aanvallers het meer gesoek.

“Hulle wou toe weet waar my kluis is.” In die kluis was nie geld nie, maar net drie vuurwapens. Hulle het toe een rewolwer gevat.

Daarna het die verdagtes die huis begin deursoek. Hulle het gedurende die soektog twee bottels drank leeg gedrink en wors gebraai.

Een man het later Loubser se keel met ’n stomp mes probeer afsny, waarna hy op sy knieë na sy slaapkamer gesleep is. Hulle het hom ook met die elektriese kabel van ’n verwarmer op sy enkel probeer skok. Daarna is hulle met Loubser se bakkie en rewolwer weg.

Ná meer as 1½?uur van sukkel kon Loubser homself loswikkel.

Loubser vertel Delport het onraad vermoed toe hy die twee mans in die bakkie sien. Hy het hulle voorgekeer en in hegtenis geneem.

Die twee verdagtes kan al vandag in die hof verskyn.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Re: Twee vas ná bejaarde ure lank gemartel is   Mon Jun 28, 2010 1:30 am

Kan jy dit glo! Hierdie goed is barbaars! Laat God Se Wil Geskiet.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Twee vas ná bejaarde ure lank gemartel is   Mon Jun 28, 2010 7:58 am

Laat ons die knie buig, en dan die hand van God wees.

Maar moet my nie om genade smeek as daai dag aan breuk nie, want die noord en suid pole saam sal n warmer plek wees as my hart op daardie dag.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Twee vas ná bejaarde ure lank gemartel is   Today at 5:23 pm

Terug na bo Go down
 
Twee vas ná bejaarde ure lank gemartel is
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: