IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC ROT MUNISIPALITEITE MORS WEER LEKKER MET WIT GELD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANC ROT MUNISIPALITEITE MORS WEER LEKKER MET WIT GELD   Sun Jun 27, 2010 11:05 pm

Jun 27 2010 06:00 Antonette Slabbert



R13 miljard.

Dít is die reusebedrag wat munisipaliteite in die vorige boekjaar vermors of nie bestee het nie.


Dié vermorsing en swak bestuur is duidelik te sien in die bedenklike ouditverslae wat verreweg die meeste munisipaliteite in die afgelope boekjaar van die ouditeur-generaal (OG) gekry het.


Dié bedrag is gelykstaande aan die jaarlikse begroting van die departement van justisie, of dit kan ’n halwe Gautrein finansier.
Dit is ook gelykstaande aan die totale bedryfsuitgawes van die Stad Tshwane in die huidige boekjaar.


As ’n mens die totale begrotings van Buffalo City (Oos-Londen), Mangaung (Bloemfontein), Polo-kwane, Mbombela (Nelspruit) en Sol Plaatje (Kimberley) bymekaar tel, kom jy ook by dié bedrag uit.


Sowat R5?miljard van die R13?miljard is te wyte aan die buitengewone verspreidingsverliese van water en elektrisiteit, afskrywings van verbruikerskuld en bedrog.


Meer as die helfte van dié verliese het voorgekom in Johannesburg, Ekurhuleni en Mogale City oftewel Krugersdorp. Dié verliese hou dikwels verband met verouderende infrastruktuur en verbeterde instandhouding behoort die verliese te beperk.


Mnr. Terence Nombembe, OG, het onlangs met die bekendmaking van die gekonsolideerde verslag oor munisipaliteite se oudit­resul­tate gesê daar is ’n “merkbare, hoewel geringe” verbetering in die ouditresultate van munisipaliteite in die 2008-’09-boekjaar vergeleke met die situasie in 2004-’05.


Hy het egter beklemtoon dat alle vlakke van regering baie harder sal moet werk om die teiken van skoon oudits vir alle munisipaliteite in 2014 te bereik.


Hoewel die aantal gekwalifiseerde en ongunstige ouditmenings asook die weerhouding van menings skerp afgeneem het van die vorige boekjaar, het net vier munisipaliteite in die land ’n skoon ouditverslag gekry – dieselfde getal as in die vorige boekjaar.


Dié vier is Johannesburg, Kaapstad, en die Kareeberg- en die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap.


Van die probleme wat in ouditverslae opgeduik het, en waarvan die gesamentlike waarde R13?miljard is, is wesenlike verliese en afskrywings, ongemagtigde uitgawes, vrugtelose en verspilde koste, onreëlmatige uitgawes en onderbesteding van begrotings en regeringstoewysings.


Nombembe het daarop gewys dat die volhoubaarheid van 59 van die land se munisipaliteite ernstig in gevaar is, tensy die provinsiale of die nasionale regering hul finansiële steun drasties verhoog.


Die meeste van dié munisipaliteite is in die Vrystaat en die Noord-Kaap, en die Oos-Kaap en Kwa­Zulu-Natal is ’n kortkop agter hulle.


Die Tshwane-metroraad word by name genoeg as een met volhoubaarheidsprobleme.


Die redes vir dié munisipaliteite se gesukkel is volgens die OG ­probleme rakende die invordering van verbruikerskuld, bedryfslaste wat bedryfsbates oorskry, omdat die mu­nisipaliteite sukkel om wetlike ­verpligtinge na te kom, soos om BTW en werknemersbelasting oor te betaal, asook kontant­vloei­tekorte.

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC ROT MUNISIPALITEITE MORS WEER LEKKER MET WIT GELD   Mon Jun 28, 2010 7:55 am

SA councils misuse R13bn

Jun 27 2010 08:56 Antoinette Slabbert Print this article | Email article

Related Articles


SA needs R23bn for water works


Municipalities 'punish the honest'


Eskom 'protects' municipalities


Municipalities: cleaning house


Gauteng municipalities hammered


Municipalities still underspend



Pretoria - A whopping R13bn – this is the sum that municipalities wasted or failed to spend in their previous financial year.

The wastage and poor management are evident in the qualified audit reports that by far most municipalities have received from the auditor-general (AG).

The amount is equal to the annual budget of the department of justice, or it could finance half a Gautrain.

About R5bn of the R13bn is owing to exceptional distribution losses in water and electricity, write-offs of consumer debt and fraud.

More than half of these losses occurred in Johannesburg, Ekurhuleni and Mogale City. With the announcement of the consolidated report on municipalities' audited results AG Terence Nombembe said there was an evident, although slight, improvement in the financial management of municipalities for the 2008/09 financial year compared with those for 2004/05.

Although the number of qualified and unfavourable audit opinions - as well as opinions withheld - declined sharply from the previous financial year, only four municipalities in the country received clean audit reports. This is the same number as in the previous financial year.

The four are Johannesburg, Cape Town, the Kareeberg and the Frances Baard district municipalities in the Northern Cape.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ANC ROT MUNISIPALITEITE MORS WEER LEKKER MET WIT GELD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: