IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BOEREMOORDE...JA- POLITIEKE MOORDE-NEE!!

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BOEREMOORDE...JA- POLITIEKE MOORDE-NEE!!   Sat Jun 26, 2010 7:10 pm


MAAR DIE ANC GEMORS LAAT BOEREMOORDE VOORTGAAN- ONBETWIS EN ONGEKEN...SOLANK 'N ROT POLITIKUS NIE GE-"PLUG" WORD NIE!



SA sal nie politieke misdaad duld nie
2010-06-25 00:32


Cobus Coetzee

Media24-Afrika-kantoor

Hy sal sterk optree as politieke misdaad binne sy landsgrense gepleeg word, het Suid-Afrika gister gewaarsku.

Dit kom nadat lt.genl. Kayumba Nyamwasa, voorheen Rwanda se hoë kommissaris in Indië, Saterdagmiddag voor sy huis in Johannesburg in die maag geskiet is.

Hy woon sedert Februarie in Suid-Afrika en het hier om asiel aansoek gedoen.

“As dit ’n politieke daad binne die landsgrense van Suid-Afrika was, is dit ’n baie ernstige kwessie wat ons baie ernstig sal hanteer,” het dr. Ayanda Ntsaluba, direkteur-generaal van internasionale betrekkinge en samewerking, gister in Pretoria gesê.

Ntsaluba wou nie uitwei oor wat Suid-Afrika se optrede dan “teen ’n individu of spesifieke land” sal wees nie.

Volgens hom is die owerhede nog besig met die ondersoek om vas te stel wat die motief vir die skietaanval was en of dit ’n gewone misdaad of ’n politieke een was.

Intussen het ses beskuldiges in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklag van poging tot moord op Nyamwasa.

Brig. Govindsamy Mariemuthoo, Gautengse polisiewoordvoerder, het gister gesê die aanklag teen twee van hulle is teruggetrek.

Die ander beskuldigdes sal Dinsdag weer in die hof verskyn.

Nie Mariemuthoo of Ntsaluba wou die nasionaliteit van die beskuldigdes bekend maak nie.

Een van hulle is glo ’n bekende soldaat uit Rwanda se bevrydingsoorlog.

Hy het onder meer in die burgeroorlog in die Demokratiese Republiek van die Kongo as lyfwag van wyle pres. Laurént Kabila gedien.

Ntsaluba het gister bevestig die Rwandese regering het Nyamwasa se verblyf in Suid-Afrika vroeër met sy departement bespreek.

“Ons weet die regering van Rwanda was nie gelukkig oor die teenwoordigheid van dié individu in Suid-Afrika nie,” het hy gesê.

Ntsaluba het geweier om te sê of Nyamwasa reeds asielstatus van Suid-Afrika ontvang het of hoe ver sy aansoek gevorder het.

Hy het wel beklemtoon dat ’n lasbrief vir die inhegtenisneming van Nyamwasa deur verskeie lidlande van Interpol uitgereik is.

Volgens die BBC het ’n Franse regter Nyamwasa in 2006 daarvan beskuldig dat hy in 1994 by die dood van pres. Juvenal Habyarimana van Rwanda betrokke was. In 2008 het Spanje gesê hy was by die moord op Spaanse nonne betrokke.

- Die Burger


http://www.dieburger.com/Wereld/Nuus/SA-sal-nie-politieke-misdaad-duld-nie-20100625
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BOEREMOORDE...JA- POLITIEKE MOORDE-NEE!!
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: