IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 CORRUPT GOVT NOW WANT TO KILL THE TAXPAYERS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: CORRUPT GOVT NOW WANT TO KILL THE TAXPAYERS   Sat Jun 26, 2010 2:47 am

NOW THAT ALL THE RESERVES HAS BEEN LOOTED BY THE CORRUPT ANC REGIME- THEY WANT TO MOVE IN FOR THE JUGULAR BY ENFORCING NEW DRACONIAN LAWS TO MLK THE WHITE COW EVEN FURTHER AND HARSHER!

SARS hunting tax evaders
Jun 21, 2010 10:24 AM | By Sapa

The SA Revenue Service (SARS) has become much more aggressive about tracking down tax evaders and making them cough up what they owe - plus hefty penalties, an auditing firm says.

SARS had hundreds of new collectors on its payroll and the latest technology at its fingertips, which meant it was becoming increasingly difficult to evade tax, KPMG said in a statement on Monday.

"[N]ow is a particularly bad time to try your luck, " Yasmeen Suliman, associate director of tax said.

However, that was just what increasing numbers of business owners and individuals seemed to be doing as the effects of the global economic downturn continued to hit South Africans in the pocket.

Finance Minister Pravin Gordhan had revealed that SARS had collected R598.5 billion in the 2009/10 fiscal year - or R26.8billion less than it had the previous year.

"Even more serious for SARS was that this amount was R60.8bn less than it had initially planned to collect."

Suliman said SARS, anticipating just such a drop-off, had started last August to beef up its collection capability. It had spent "millions" merging its separate systems to make it easier to call up all the relevant information on a taxpayer. It could now use a taxpayer's ID number to see what for what taxes he or she were registered.

SARS could ascertain the number of properties and cars a taxpayer owned, memberships and directorships in close corporations, companies held and any trusts linked to them.

"This makes the profiling of delinquent taxpayers much easier."

New laws had been introduced to strengthen SARS' hand in enforcing compliance. These included monthly penalties for taxpayers with many returns outstanding, and new rules for the remission of interest when VAT was paid late, which meant it was much harder to convince SARS to waive the interest levied.

SARS was identifying and prosecuting delinquent taxpayers more aggressively and was focusing more on high net worth individuals.

"They can often be identified through the media if they have a high public profile, through assets like expensive properties or cars, or through being reported by a suspicious colleague or family member," Suliman said.


http://www.timeslive.co.za/business/...ng-tax-evaders
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: CORRUPT GOVT NOW WANT TO KILL THE TAXPAYERS   Sat Jun 26, 2010 9:17 am

Dat hulle nou vir die sal aar gaan is beslis, want terselfde tyd will hulle nou ook motor versekering verpligtind maak. Hierdie soort van bedrywighede sal net meer mense wakker maak soos hulle mammon se hou vas verswak.

Die grap is dat baie maatskappye nie belandstel om meer voertuie te verseker nie.

Om die cherry op die koek te sit is self van die staats departemente se voertuie nie verseker nie.

Dan kan ons maar net ater die skerms gaan kyk sal ons heel waarskynlik n soortgelyke senario sien.

Die Jode oortuig die versekering om van voertuig versekering te onttrek, dan gaan hulle na gov en se julle verloor tax wat as dit verpligtend word.

teen 25-35% verdien hulle reeds bn uit versekering wat as dit 100% kan wees. En waffer se baas mammon lag lekker die koel is deur die kerk.

En sidaar wit man betaal dat jy hop, maar moet nie vrees nie dis bevryding nie n skof op ons skouers nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: CORRUPT GOVT NOW WANT TO KILL THE TAXPAYERS   Sat Jun 26, 2010 6:54 pm

...EN ASOF DIT NIE GENOEG KORRUPSIE IS NIE.... KOM DAARDIE ADDERFABRIEK- ESKOM- EN HULLE GAAN VOORT OM K*K AAN TE JAAG EN DIE PUBLIEK-BLANKE BELASTING BETALER- SE GELD TE MORS EN NOG MEER AF TE DREIG!!!



Taksbetaler waarborg Eskom-lening
Jun 25 2010 16:33 Jean-Marie de Waal Druk hierdie artikel | Stuur artikel via e-pos

Die nasionale tesourie – en dus die Suid-Afrikaanse belastingbetaler – gaan die volle risiko dra vir die Wêreldbank se lening van $3,75 miljard (sowat R28,6 miljard) wat in April aan Eskom toegestaan is.

Dit blyk uit ’n geskrewe parlementêre antwoord van mnr. Pravin Gordhan, minister van finansies.

Dr. Dion George (DA) wat die geskrewe vraag in die parlement gevra het, het by navraag gesê dit is ’n fout dat die nasionale tesourie die volle waarborg dra sonder om enige voorwaardes aan Eskom te stel. Dat die staat die ganse lening moet waarborg, wys die Wêreldbank het meer vertroue in die Suid-Afrikaanse belastingbetaler as in Eskom, het hy gesê. Ingevolge die tesourie se voorwaardes moet Eskom kwartaalliks kapitalebesteding- en bestuursverslae by die tesourie indien. George glo dit is onvoldoende.

Gordhan het in sy antwoord gesê die Wêreldbanklening kan terugwerkend aangewend word vir onderdele wat reeds gekoop is vir Medupi, ’n nuwe steenkoolkragstasie van Eskom.



http://www.sake24.com/Algemene_Sakenuus/Taksbetaler-waarborg-Eskom-lening-20100625


...EN RAAI WIE GAAN OP DIE EINDE DIE DRELLE SE MISMAAKTE GEMORS EN KORRUPSIE MOET BETAAL...


'Eskom het dringend 'n plan nodig'


Eskom het die verantwoordelikheid om ná 2017 aan die land se kragbehoeftes te voldoen na die regering afgeskuif.

Hoewel die staatsinstelling die regering as “’n ondersteunende aandeelhouer” beskryf, het hy gewaarsku oor toekomstige kragonderbrekings indien die regering nie besluite vinnig genoeg neem oor hoe daardie krag gefinansier en verskaf sal word nie. ( JA- DIE VUILGOED INTIMIDEER DIE PUBLIEK MET HULLE ALEWIGE "KRAGONDERBREKING" DREIGEMENTE!

Eskom se bestuur het by die voorlegging van sy jaarresultate in Johannesburg gesê hy beplan om sy finansiële verpligtinge te beperk om die nuwe Kusile-kragstasie in bedryf te bring.
Eskom het gewaarsku dat die land twee toekomstige kritieke tydperke in die gesig staar waar daar meer ontwrigtings met die verskaffing van elektrisiteit kan wees.

Die eerste is tussen die einde van 2010 en 2013 wanneer daar meer vraag as voorraad kan wees, met die plaaslike ekonomie wat herstel.
Kragvoorsiening sal beperk word deur die vertragings wat reeds ervaar word om die eerste genererende stelle by die nuwe Medupi- en Kusile-stasies in bedryf te bring.

Die tweede tydperk is ná 2017, nadat Kusile ten volle in bedryf gaan wees.

Me. Erica Johnson, hoof van kliënte-netwerkdienste van Eskom, het gesê besluite oor die volgende kragstasie wat gebou gaan word ná Kusile moet binne maande gemaak word om onderbrekings te verhoed.
Eskom het in 2000 by die regering aansoek gedoen vir toestemming om die volgende steenkool-aangedrewe kragstasie te bou, en het gewaarsku dat ’n kragkrisis teen
2007/2008 sal ontstaan indien nie gehoor gegee word nie.

Die kabinet het toestemming geweier en oudpres. Thabo Mbeki het daarna in die openbaar om verskoning gevra.
Soos voorspel, was die land in Februarie 2008 in ’n kragkrisis gedompel.

Mnr. Paul O’Flaherty, Eskom se finansiële hoof, wou hê R140 miljard van sy verpligtinge moet uit sy huidige kapitaalbestedingsbegroting tot 2017 gesny word.

Dit is omdat Eskom hom nog nie daaraan verbind het om die geld te bestee nie.
“Daardie geld was bedoel vir die volgende kragstasie om ná Kusile gebou te word,” het O’Flaherty gesê.

Die staatsinstellings het ’n streep getrek oor waaraan hy hom gaan verbind, gegewe die finansiële implikasies van die onlangse beslissing van die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) oor elektrisiteitstariewe.

Volgens O’Flaherty sal die beslissing Eskom met ’n kumulatiewe tekort van R190 miljard teen 2017 laat. Dit sal teruggesny word tot R50 miljard deur die kapitaalverpligtinge ná 2017 te laat vaar.

“Ons loop op ’n baie dun lyn tussen finansieringvolhoubaarheid en om die ligte aan te hou. Al ons kontant word opgebruik om aan finansiering - en kapitaalkostes te voldoen.”
– Miningmx

- EN NATUURLIK DIE FLIPPEN ESKOM ROTTE SE "BONUSSE!!!)
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: CORRUPT GOVT NOW WANT TO KILL THE TAXPAYERS   Today at 2:24 am

Terug na bo Go down
 
CORRUPT GOVT NOW WANT TO KILL THE TAXPAYERS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: