IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DIE LEWE IS SWAAR! MAN LY AAN EPILEPSIE,SONDER WERK.

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: DIE LEWE IS SWAAR! MAN LY AAN EPILEPSIE,SONDER WERK.   Thu Jun 24, 2010 9:57 pm

LEANDRA-n Gesin wat tans in die ou tronk in Oosstraat bly,het hulp nodig.
Me. Francina O`Connell het verlede Vrydag aan die Echo/Ridge vertel van die omstandighede waarmee hulle moet saamleef.
Hulle moet maandelikse huur vir die perseel betaal,maar geen instandhouding word gedoen nie. Die ou tronk het blykbaar ook bykans 40 eienaars en daar is maandeliks n ander persoon om hul huurgeld af te haal. "Ons woon al twee jaar hier. Ons het ons eie pype gele vir water en self ons toilet ingesit. Hier is geen elektrisiteit nie en ons moet water op die vuur kook om te was en kos te maak," het me. O`Connell gese.
Die mure in die vertrek wat as die badkamer ingerig is,is los en wankelrig. Die vensters is stukkend en dit reen in. "Met die reen vroeer vanjaar was alles kniediep onder die water. "Ons het wakker geword en op ons bed in die vertrek rondgedryf," het me.O`Connell gese. Water van vragmotors wat gewas word,loop die strate af asook die bloedwater van die slagpale wat naby die ou tronk is.
Dit het egter n inpak op die vlak van higiene in die omgewing. Die hoenders en beeste wat vrylik in die strate en veld rondloop, dra by tot die toestand. "Al die badketels in die gebou is gesteel. As jy elektrisiteit wil he,het jy n kragopwekker nodig omdat die kabels gesteel is. Eskom het gese hulle kan ook nie help om kragmeters in te sit nie,omdat hulle nie bereid is om die gesteelde kabels te vervang nie,"het me. O`Connell gese.
Hulle kom oorspronklik van Carletonville af. Sy woon saam met haar man en seun op die perseel. Daar is egter ander mense wat ook by die ou tronk woon. Haar man het altyd op myne gewerk,maar ly aan epilepsie en het sy werk verloor. Hy het blykbaar by n ander myn werk gekry,maar die myn het toegemaak. Volgens me.O`Connell help die kerke hulle nie en hulle versamel glasbottels vir n inkomste. Sy het ook genoem dat haar hande van die koue water oopbars en sweer. "Ons is gelukkig veilig weens die veiligheidsdeure van die ou tronk,"het me. O`Connell gese.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
DIE LEWE IS SWAAR! MAN LY AAN EPILEPSIE,SONDER WERK.
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: