IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 In verband met hierdie gesels onderwerp.

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: In verband met hierdie gesels onderwerp.   Fri Feb 19, 2010 1:09 pm

Goeie Dag Mensies

Dankie vir jul belangstelling.

Ons hoop regtig van harte dat die jeug ook by hierdie "gesels onderwerp" betrokke sal raak.

Ons wil graag vra dat mensies hul Bybelstukkies, soos deur hulle ontvang, met ons sal deel.
Daar kan wel besprekinge rondom die onderwerpe plaasvind, maar dat mense ALTYD sal onthou:
5 Mense kan presies dieselfde versie kry om te lees, maar daar sal nogsteeds moontlik 5 verskillende opinies omtrent presies dieselfde versie wees.

Hierdie onderwerp kan 'n baie sensitiewe onderwerp raak, dus vra ons dat dit met die nodige respek hanteer sal word.

Die idee is om verse uit te ruil, vrae te vra, te kan praat daaroor en op 'n Geestelike wyse mekaar by te staan en aan te vul.

Hierdie forum sal baie fyn dopgehou word.
Almal se samewerking word gevra vir die nodige respek teenoor en vir jou medemens(al deel jy nie dieselfde opinie nie.)

Vriendelike Groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
In verband met hierdie gesels onderwerp.
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Godsdiens Draad-
Spring na: