IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Sleep man op pad: G’n genade nie

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Sleep man op pad: G’n genade nie   Tue Jun 22, 2010 11:00 pm

2010-06-21 23:35






Jeanne-Marié Versluis


Die appèl teen sy skuldigbevinding en tien jaar tronkstraf van ’n man wat ’n vermeende motordief in 2006 op ’n teerpad aan sy voete gesleep het, is Vrydag verwerp.

Die “brutale en ongevoelige” optrede van Francois Stephanus Cloete, wat Vrydag nog hangende sy appèl op borgtog was, het gekom binne sowat ’n jaar nadat hy aan aanranding skuldig bevind is, het ’n volbank van die hooggeregshof in Pretoria bevind.

Cloete is in Julie 2007 daaraan skuldig bevind dat hy mnr. Thulasizwe Hlatswayo (29) van Ennerdale, suid van Johannesburg, buite ’n kroeg buite Schweizer-Reneke vermoor het.

Cloete het ’n gestremde kind – ’n faktor wat in die bepaling van ’n geskikte vonnis oorweeg moet word, het regter Aubrey Ledwaba in die uitspraak gesê.

Cloete het egter ’n relevante vorige veroordeling vir aanranding in 2005.

Ledwaba het gesê hy kan geen materiële faktor vind wat dit regverdig om in die tien jaar tronkstraf in te meng nie.

Cloete het die aand van 13 Februarie 2006 in ’n BMW by die kroeg aangekom. Hy het drankies saam met ander klante gehad toe hulle verneem het ’n voertuig word gesteel.

Cloete het getuig twee mans het die BMW gestoot en ’n derde was agter die stuurwiel. Die boosdoeners het in verskillende rigtings gehardloop.

Hy het een agternagesit en hom uit die oog verloor. Toe hy na die kroeg terugkeer, het die vermeende dief skielik voor hom verskyn. Hulle het gebaklei.

Terwyl hy die man op die grond vasgedruk het, het ’n motor met vier mense wat hy by die kroeg gesien het, stilgehou.

Dié vier het die vermeende dief aangerand.

Volgens Cloete is hy na die kroeg om reëlings te tref dat die oorledene na die polisiekantoor geneem word.

Hy is toe terug na die vermeende dief. Hy (Cloete) en een van die vier mans wat agtergebly het, het die man opgetel, wat hom verset het en wou loskom.

Cloete het getuig hy en die ander man het besluit elkeen sal ’n voet gryp. Hulle het die vermeende dief, met sy kop en rug op die grond, sowat 50 m tot 70 m ver op ’n teerpad na die kroeg gesleep.

Cloete het getuig hy het nie voorsien die man sou doodgaan toe hulle hom op die teerpad gesleep het nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Sleep man op pad: G’n genade nie
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: