IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SLEGTE AFRIKANER VRYSTAATSE LANDBOU UNIE SKREEU VIR DIE SOKKER AFGOD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SLEGTE AFRIKANER VRYSTAATSE LANDBOU UNIE SKREEU VIR DIE SOKKER AFGOD   Tue Jun 22, 2010 10:09 am

JA SWAER- AS 'B BLEDDIE WIT VEL SLEG IS...IS HY SLEG!!!

Boere vir Bafana
2010-06-21 23:07


Charles Smith en Karen ebersohn

Bloemfontein

Die boere van Suid-Afrika steun Bafana Bafana deur dik en dun – ongeag wat gebeur.

Mnr. Louw Steytler, president van Vrystaat Landbou (VL), het ’n passievolle beroep op alle Suid-Afrikaners gedoen om vas te klou aan die nuwe gees van patriotisme wat met die Wêreldbeker-sokkertoernooi in die land posgevat het.

Die boere van die land is in gees met die Suid-Afrikaanse span – en sal veg om hierdie nuwe gees te laat voortleef ter wille van die land.

Bafana is vanmidag in hul laaste groepwedstryd teen Frankryk hier in ’n oorlewingstryd gewikkel.

Steytler het gesê Bafana Bafana se loesing van 3-0 teen Uruguay is “hoegenaamd nie” die einde van die tweede herlewing van Suid-Afrika se reënboog-ideaal nie.

“Die hoogtepunt van Suid-Afrika die laaste paar weke was nie die moord op en begrafnis van Eugène Terre’Blanche of Julius Malema wat die voorgrond betree het en die middelgrond van die stem van redelikheid in die land oorheers het nie.

“Ons moes gekonsentreer het op die 50 000 Blou Bul-ondersteuners wat in Soweto gaan rugby kyk het en die massiewe samewerking wat bewerkstellig is onder al die volkere in hierdie land met die ondersteuning van die WB-toernooi en Bafana Bafana.”
Die onmin en probleme in die Franse kamp kan in die tuisspan se guns stel. Die doelskieter Nicolas Anelka is die naweek huis toe gestuur nadat hy Raymond Domenech, die afrigter, glo tydens hul laaste wedstryd gevloek het.

Domenech is gisteraand op ’n nuuskonferensie, wat deur 300 joernaliste bygewoon is, gepeper met vrae. Hy moes ook kwaai verduidelik oor die afwesigheid van die kaptein, Patrice Evra, wat nie soos gewoonlik met die laaste nuuskonferensie voor wedstryde aan sy sy was nie. Daar word nou ook gewonder of die kaptein vandag gaan speel. Daar is ook vrae of hy nog die kaptein gaan wees ná sy betrokkenheid by die drama agter die skerms.

Daar is ook aan die afrigter gevra of die spelers nog na hom luister en of daar spelers is wat nié wil speel nie.

Domenech het die spelers wat in opstand was, gevra om hul blufspel te laat staan en gepleit om nie so op te tree nie, “dit ondenkbaar dom van hulle is” en dat dit as ’n misstap beskou word.

Die Franse is ook hard op die vingers getik deur dié land se minister van sport, me. Roselyne Bachelot-Narquin. Sy het ’n vergadering met dié span gehou oor die “absolute verleentheid en skande” wat die span wêreldwyd veroorsaak het.

Bachelot-Narquin het om 21:00 ’n nood-nuuskonferensie gehou, wat deur sowat 150 joernaliste bygewoon is.

Bachelot-Narquin sou reeds gister na Frankryk teruggekeer het. Pres. Nicolas Sarkozy het haar egter opdrag gegee om met die span te kom praat.

Afskoptyd

16:00: Suid-Afrika t Frankryk, Bloemfontein (SABC 1, SS 3).

Wonderwerk

Suid-Afrika het vanmiddag ’n klein wonderwerkie nodig. As hy nie die eerste gasheerland wil word wat nie die tweede ronde haal nie, moet die volgende gebeur:

* Bafana Bafana móét die Franse met minstens drie doele klop.

* Om Suid-Afrika te help, moet Uruguay vir Mexiko met 2-0 klop, of Mexiko moet Uruguay 3-0 klop.

As Uruguay en Mexiko egter gelykop eindig, sal hulle deurdring met vyf punte elk.

- Die Burger


http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Boere-vir-Bafana-20100621
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SLEGTE AFRIKANER VRYSTAATSE LANDBOU UNIE SKREEU VIR DIE SOKKER AFGOD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: