IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 OUD KOEVOET LID GESKIET

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: OUD KOEVOET LID GESKIET   Tue Jun 22, 2010 10:06 am

JA- DIE LIBERALE "VIS EN SKYFIES" KOERANTE SAL DIIT NET WEER AS 'N "GEWONE ROOF" UITMAAK. ALMAL WEET VAN DIE STILLE UITWISSING VAN ONS VOLK- BEHALWE DIE "FISH AND CHIPS" KOERANTJIES.


Man lê in koue ná vyf skote
2010-06-21 23:34

Hilda Fourie
'n Oudpolisieman het ure lank met nege koeëlgate in sy liggaam in ysige koue langs ’n motor op die N14-hoofweg, suid van Pretoria, om hulp gewag nadat hy onder vreemde omstandighede geskiet is.

Sedert mnr. Charl Marais (43) Saterdagoggend omstreeks 06:00 langs die motor gevind is, word hy kunsmatig in ’n koma in die Unitas-hospitaal in Centurion gehou.

Marais, wat jare lank in Koevoet was, is sowat agt jaar gelede deur die polisie weens posttraumatiese stressindroom medies ongeskik verklaar. Sedertdien doen hy wêreldwyd veiligheidswerk in oorloggeteisterde lande.

Mnr. George van Schoor, by wie Marais in Eldoraigne, Centurion, bly wanneer hy in Suid-Afrika is, het gesê daar is vreeslik baie vrae rondom wat met sy swaer gebeur het.

“Ons wag dat hy kan wakker word om ons te vertel,” het Van Schoor gesê. “Al wat ek weet, is ’n mens skiet nie iemand anders vyf keer net om hom te waarsku nie.”

Marais het Vrydagaand gesê hy gaan by vriende in Lyttelton kuier.

Hy het met sy susterskind Laure (20) gereël om wakker te bly sodat sy die alarmstelsel kon afsit wanneer hy by die huis kom.

Laure het aan die slaap geraak. Sy het 04:45 wakker geskrik en besef haar oom is nog nie by die huis nie.

Sy het hom toe gebel en weer twee uur later, maar albei kere was die selfoon dood.

Omstreeks 07:30 het ’n polisiebeampte hulle kom meedeel dat Marais op die N14-hoofweg langs die noordelike bane gevind is – sowat 3?km voor die R55-afrit by Olievenhoutbosch.

“Iemand wat daar verby gery het, het gesien hy lê in die koue langs die motor teen die agterwiel,” het Van Schoor gesê.

“Hy moes uitgeklim het om aandag te trek. Dit is nie duidelik hoeveel uur hy daar gelê het nie, maar toe die polisie by hom kom, was hy yskoud.”

Marais is onder meer deur sy rib, lies, boud en maag geskiet. Hy het nege koeëlgate in sy liggaam.Volgens Van Schoor is daar twee koeëlgate in die bestuurdersitplek, een in die vloer van die motor en een in die passasiersdeur. Daar is ook bloed teen die dak.

Die motor, wat aan Van Schoor behoort, se battery was pap en het nie brandstof in gehad nie.

Marais se beursie, selfoon en ’n baadjie van Van Schoor is geroof.

“Iemand het hom geskiet om hom dood te skiet,” het Van Schoor gesê.

“Ons weet nie of hy gekaap is en of hulle (misdadigers) tot daar saam met hom gery het of die motor langs die pad gaan staan het nie. Dit is die vrae waarmee ons worstel.”

Marais is by die Unitas-hospitaal deur verdowing in ’n koma geplaas.

Die polisie ondersoek volgens kapt. Jan Legoabe, polisiewoordvoerder, klagte van poging tot moord en ’n moontlike kaping.

hfourie1@beeld.com


__________________
http://www.colorofcrime.net/2010/05/...th-africa.html
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: OUD KOEVOET LID GESKIET   Tue Jun 22, 2010 12:35 pm

Hierdie is baie verdag, aangesien die man se geskiedenis behoort hy op en wakker te wees en dan sonder petrol ook.

Ek wonder of hy op n natuurlike pad huis toe was en of dit uit lyn was sal maar die een moet volg kan intersant raak om tehoor wat wel gebeur het.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
OUD KOEVOET LID GESKIET
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: