IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Om ryk te erf is ‘apartheid’

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Om ryk te erf is ‘apartheid’   Mon Jun 21, 2010 8:01 pm

2010-06-20 22:50



Johan Brits


Sasolburg. – Regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging sal wegval die dag wanneer wit jong mense net so min soos hul swart tydgenote het.

Dié twee rassegroepe moet eers op gelyke voet staan, het mnr. Buti Manamela, nasionale sekretaris van die Jong Kommuniste-liga (JKL), eergister op ’n jeugmaandbyeenkoms in die stad gesê.

Hy was die hoofspreker op die byeenkoms, waar min mense was.

“Wit jong mense vind steeds baat by apartheid. Hulle het ’n voorsprong in die lewe – hulle erf hul ouers se plase en sakeondernemings.

“Dít moet eers end kry,” het Manamela gesê.

“In ware demokrasie kan verdeling nie bestaan nie. Jy kry Sandton met die superrykes en Alexandra aan die oorkant waar mense brandarm en honger is. Oral waar jy kyk, sien jy steeds apartheid.”

Hy het gesê die JKL en die vakverbond Cosatu is dit eens dat werkloosheid onaanvaarbaar is.

“Dít veroorsaak dat die jeug in ’n lewe van misdaad en prostitusie verval. Werk- loosheid is ’n tikkende tydbom.

“In Suid-Afrika is 3 miljoen jong mense werkloos. Dié probleem is ’n uitdrukking van die krisis van kapitalisme.”

Manamela het politici gemaan dat hulle moet besluit of hulle “daar is vir politiek of vir sake”.

“Julle is verkies om die mense te bedien en nié vir selfverryking nie.

“Ons weet wie hieraan skuldig is.”

Hy het bygevoeg dié uitlating is nie ’n persoonlike aanval op sekere politieke leiers nie, maar ’n algemene waarskuwing.

Die regerende alliansie sal nie oor ongerymdhede swyg nie, het hy bygevoeg.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Om ryk te erf is ‘apartheid’   Mon Jun 21, 2010 8:03 pm

Hulle sal ook oral krap tot daar niks oor bly nie, maar dis reg dit beteken net dat mense sal dalk vinniger by kom.

Die reenboog nasie bloei net aan die eenkant.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Om ryk te erf is ‘apartheid’
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: