IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Plofslae laat joernaliste (verniet) penorent sit

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Plofslae laat joernaliste (verniet) penorent sit   Mon Jun 21, 2010 7:56 pm

2010-06-20 22:50





Amanda Roestoff


Gehaltetoetse wat gister oudergewoonte by ’n Roodepoortse fabriek op plofstofprodukte gedoen is, het buitelandse verslaggewers in die hoofmediasentrum by Soccer City in Soweto die skrik op die lyf gejaag.

Dié plofslae het die skokgolwe wat met die toetsing gepaard gaan, tussen 13 en 15 km tot by die stadion laat trek.

Baie van die buitelandse joernaliste wat hier is vir WB 2010 het glo penorent gesit toe hulle die plofslag hoor en was vas oortuig daar was ’n ontploffing naby die stadion.

’n Polisieverteenwoordiger wat by die Nasionale gesamentlike operasionele sentrum werk en nie geïdentifiseer wou word nie, het aan Sapa gesê dat werk wat by die Maxam-Dantex-fabriek (deesdae UEE Dantex Explosives) in Roodepoort gedoen is, vir dié versteuring verantwoordelik was.

’n Joernalis van Agence France Press (AFP) het gesê hy het die slag omstreeks 13:30 gehoor.

Mnr. Lood Lamprecht, bemarkingsbeampte van dié maatskappy wat plofstof vir myne en steengroewe vervaardig, sê hulle doen elke dag normale kwaliteitstoetse op die produkte.

“Dis net oor dit ’n Sondag is en dit stil is, dat almal dit kon hoor,” het Lamprecht gesê.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Plofslae laat joernaliste (verniet) penorent sit   Mon Jun 21, 2010 7:58 pm

Dit laat my dink die mense is hier vir ander aksie onder die dekmantel van die sokker. Dis as of hulle tens is mens wonder hoekom as alles dan so wonderlik is in die reenboog land
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Plofslae laat joernaliste (verniet) penorent sit
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: