IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 GESKIET TOE PA STOP OM IETS TE KOOP

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: GESKIET TOE PA STOP OM IETS TE KOOP   Fri Jun 18, 2010 5:28 pm

Geskiet toe pa stop om iets te koop


Me. Madeleine Kleinhaus vertel hoe sy eergisteroggend geskiet is.Foto: Craig Nieuwenhuizen

2010-06-10 23:48
Hilda Fourie

’n Gholfafrigter van Centurion is eergisteraand op ’n kort afstand deur ’n bakkievenster geskiet kort voordat twee swart mans haar pa van duisende rande beroof het.

Dié voorval het net ’n paar honderd meter van die Leriba Lodge, waar die Italiaanse sokkerspan tuisgaan, gebeur.

Me. Madeleine Kleinhaus (21), wat in die arm en been getref is, is gister uit die Unitas-hospitaal in Centurion ontslaan.

Haar pa, mnr. Stefan Kleinhaus, het gesê hy gaan sy dogter “uit dié Sodom en Gomorra” vat en saam met hom terug Pongola toe neem.

“Daar by ons is dit (’n skietery tydens ’n rooftog) ongehoord. Hier skiet swartes die mense soos vlieë dood,” het mnr. Kleinhaus gesê.

Hy en sy vrou, Santa, het Maandagaand in Centurion aangekom om onderdele te kom koop. Hulle het eergisteroggend omstreeks 11:00 saam met hul dogter by die Eerste Nasionale Bank in Centurion gaan geld trek. Op pad terug na haar huis in Lyttelton het hulle naby die laagwaterbrug digby die Leriba Lodge langs die pad stilgehou by ’n man wat tafels verkoop.

Mnr. Kleinhaus het uit sy voertuig geklim, terwyl Madeleine en haar ma bly sit het.

“Twee swart mans het van voor af na die bakkie aangestap gekom,” het Madeleine gesê. Haar pa het aan die agterkant van die bakkie gestaan.

“Toe ek hulle sien, het ek aan my ma gesê hier is nou moeilikheid.” Madeleine en haar ma het die bakkie se deure gesluit. Een van die mans het aan die bestuurderskant se deur geruk. Mnr. Kleinhaus het dit gesien en nader geloop. Terwyl een van die swart mans ’n vuurwapen op hom gerig het, het die ander een na Madeleine se kant geloop.

“Toe ek die vuurwapen (wat die man op haar gerig het) sien, het ek afgebuk. Ek het weer opgekom. Dis toe wat hy my deur die venster skiet.

“Hulle het na my ma toe gegaan en gevra: ‘Where is the bag, where is the bag?’ Hulle het presies geweet wat hulle kom haal het. Ek het gevoel hoe ek warm word en toe vir my pa-hulle gesê ek is geskiet en dat hulle my moet help, want ek gaan doodgaan.”

Mnr. Kleinhaus het ’n verbygaande motoris voorgekeer wat Madeleine en mev. Kleinhaus na die Unitas-hospitaal geneem het.

“Ons het niks verkeerds gedoen nie. Ons het openlik gery en langs die pad stilgehou om iets te koop, toe word ek geskiet,” het Madeleine gesê.

“Ná die voorval het ek net agtergekom ’n mens se lewe is nie in jou eie hande nie.”

Me. Aveline Hardaker, polisiewoordvoerder, het die voorval bevestig.

Oorsprong:Beeld

For more information visit http://www.dienuwesuidafrika.com

Gestuur deur: R. Jenkins ( Vaaldriehoek)
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
GESKIET TOE PA STOP OM IETS TE KOOP
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: