IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 GESIN TWEE KEER AANGEVAL

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: GESIN TWEE KEER AANGEVAL   Fri Jun 18, 2010 5:25 pm

Rowers val gesin in ‘teikenhuis’ 2 keer in 6 weke aan


Mnr. Gert van Tonder, wat twee keer in ses weke tuis beroof is. Foto: Alet Pretorius

2010-06-11 22:56
Hilda Fourie

Binne ses weke het hy een keer ’n swart barbaar op sy vrou gekry en die volgende keer is hy in die gewrig en maag geskiet.

’n Week later het mnr. Gert van Tonder uit sy huurhuis in Rietvalleipark, in die ooste van Pretoria, getrek nadat hy by sy bure en die polisie gehoor het dié huis in Escombelaan is ’n gereelde teiken van swart misdadigers.

Van Tonder (36), ’n bedryfsbestuurder van ’n veiligheidsmaatskappy, het in Januarie ingetrek.

“Ek voel die verhuringsmaatskappy moes aan my bekend gemaak het wat die misdaadsituasie in die omgewing is,” het Van Tonder gister by sy nuwe huis in Moreletapark gesê.

“As hulle vir my gesê het, het ek nooit daar ingetrek nie.

“Ek dink ’n lewe is meer werd as ’n bietjie sake.”

Twee weke gelede was Van Tonder en sy vrou, Lizette (37), besig om te braai toe vyf swart terroriste, van wie een gewapen was, op hulle afstorm.

“My vrou het hulle eerste gesien en begin skree,” het Van Tonder gesê.

“Ek het die wapen uit die een se hand gegryp. Dis toe dat hy my in die gewrig skiet. Ons het verder om die wapen gestoei waarna die tweede skoot geklap het. Ek is in die maag getref. Toe die tweede skoot klap, het hulle weggehardloop. Hulle het niks gevat nie.”

Ses weke voor dié voorval het Van Tonder wakker geword van sy vrou wat skree dat daar ’n k*ffer terroris op haar klim.

Dié swart misdadiger se makker het langs Van Tonder gestaan.

Van Tonder het die man wat bo-op sy vrou was, geslaan, waarna hy en sy makker met ’n skootrekenaar en selfone gevlug het.

“Ek moes trek, want ek gaan nie daar bly dat mense my beroof nie. Ek kan nie my gesin in sulke gevaar stel nie,” het Van Tonder gesê.

“’n Mens moet ondersoek instel die misdaad in die omgewing voordat jy ’n huis koop of huur. Ek weet misdaad kom oral voor, maar ek voel tog die verhuringsmaatskappy moet ’n mens daaroor inlig.

“As daar weer mense in daardie huis intrek, sal ek hulle self van die misdaad gaan vertel.

“Netnou dra hulle ’n lyk by daardie huis uit.”


Oorsprong:Beeld

For more information visit http://www.dienuwesuidafrika.com

Gestuur deur R.Jenkins (Vaaldriehoek)
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
GESIN TWEE KEER AANGEVAL
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: