IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ROTKOM LEEN GELD EN SIT PRYSE OP SODAT VETKATTE KAN MELK KRY

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ROTKOM LEEN GELD EN SIT PRYSE OP SODAT VETKATTE KAN MELK KRY   Tue Jun 15, 2010 8:47 pm

MAG DIE SLEG HONDE STIK IN HULLE EIE BRAAKSEL! HULLE BESTEEL EN BELIEG ARM MENSE NET OM HULSELF TE VERRYK.

Some directors could receive as much as R1m in share payouts.

The trade union Solidarity released figures today, showing that Eskom's financial statements make provision for the payment of performance shares to the value of R9,6 million to directors and senior managers this month. According to the statements, some directors could receive as much as R1 million in performance share payouts. The performance shares that are payable could increase by a further 70% to R16,3 million from June this year to June 2011.

According to feedback from Eskom to Solidarity, they plan on making the payouts in July this year. These performance payouts and increases coincide with the wage negotiations with Eskom employees, where Eskom has increased its wage offer to 7%

The trade unions Solidarity, NUM and NUMSA and Eskom are trying to reach an agreement in the wage dispute today under the supervision of the CCMA. "We will do everything in our power to reach an agreement," Dirk Hermann, Deputy General Secretary of Solidarity, said.

A survey among Eskom employees by Solidarity shows there is a rift between employees and management. In the survey, 92% of respondents said there is a rift between the Eskom management and its employees. In addition, 95% of respondents said that the Eskom management does not care about its employees.

"The results of the survey point to a crisis in labour relations at Eskom. If the underlying problems in respect of labour relations are not resolved, a satisfactory wage agreement will never be reached. The employees will stick to high wage demands that are frustration related and not inflation related. If the underlying issues regarding labour relations at Eskom are not resolved, the company will stumble from the one dispute with its employees to the next," Hermann said.

Almost three quarters, or 73%, of Eskom employees say they will leave Eskom if they can get the same salary somewhere else. "This response gives an indication of how discontented Eskom employees are. Solidarity conducts regular surveys among its members, but discontentment of this kind is unheard of. There is therefore a big problem at Eskom," according to Hermann.

"Instead of managing labour relations correctly, Eskom decided to put a lid on the boiler. Eskom refuses to implement a minimum service agreement, thereby depriving employees from the right to strike. Employees consequently feel they are not allowed to express their frustrations and the result is a pressure cooker that is waiting to explode because there is no release valve," Hermann added.

Hermann further said: "Eskom manages its labour relations in the same way it managed its infrastructure. Inadequate attention was given to labour issues and employees no longer want to work for the company. Simply put, they are tired. They have had to maintain South Africa's electricity supply network under the harshest conditions for years, in spite of poor strategic decisions by the management."
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ROTKOM LEEN GELD EN SIT PRYSE OP SODAT VETKATTE KAN MELK KRY   Tue Jun 15, 2010 8:58 pm

- AND THE VIPERS STILL HAVE THE CHEECK TO START THEIR AGE-OLD THREATS....:

Johannesburg – Energy Minister Dipuo Peters recommended going easy on power consumption to keep up the run of no power cuts during the 2010 soccer World Cup, as a cold snap set in on Tuesday.

With temperatures plummeting countrywide, Peters said the "positive outcome" so far could be attributed to good preparations and communities' active participation in energy efficiency initiatives.

"We therefore urge our communities and the public at large to continuously reduce their consumption of electricity, and thus ensuring that Eskom and other role-players are able to keep the lights on," she said in a statement.

She reminded cable thieves that not only were they endangering lives, but they would find themselves in trouble with the law.

Before the World Cup, Eskom said powering the games would require 275 MW more than the country's normal winter requirements. This would be covered by imports from Mozambique, Lesotho and the Democratic Republic of Congo.

In 2007 and until March 2008 Eskom was criticised for a series of rolling blackouts – rotated electricity supplies – because the country's electricity infrastructure was unable to cope with the demand.

All World Cup stadiums, except Rustenburg's Royal Bafokeng Sports Palace, would get their power from municipalities, which bought from Eskom.

Royal Bafokeng Sports Palace would get power directly from the utility.

Eskom usually asked people to switch off appliances not in use, lights in empty rooms, and find ways of cutting power consumption by at least 10%.


http://www.sport24.co.za/Soccer/Worl...eness-20100615
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ROTKOM LEEN GELD EN SIT PRYSE OP SODAT VETKATTE KAN MELK KRY   Wed Jun 16, 2010 11:39 pm


Eskom-base kan vet tjeks kry
Jun 15 2010 15:46 Druk hierdie artikel | Stuur artikel via e-pos


Johannesburg. – Eskom se finansiële state maak vandeesmaand voorsiening vir die betaling van prestasie-aandele van R9,6 miljoen wat aan sy direkteurs en senior bestuurders toegeken is, het Solidariteit Dinsdag gesê.

Die vakbond het gesê ontleding van die state wys dat sommige direkteurs soveel as R1 miljoen se prestasie-aandele ontvang het en dat prestasie-aandele wat betaalbaar is, dit met ’n verdere 70% tot R16,3 miljoen kan opstoot vanaf Junie 2010 tot Junie 2011.

Solidariteit het gesê Eskom beplan om die uitbetalings in Julie vanjaar te doen.

Ironies genoeg val dit saam met die loononderhandelinge met Eskom se werknemers, waar Eskom sy loonaanbod tot 7% verhoog het.

Die vakbonde, naamlik Solidariteit, die National Union of Mineworkers (NUM) en die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa), het aanvanklik 18% geëis, maar daar was aanduidings dat die NUM sy eis kan verlaag.

Die vakbonde is tans besig om ’n ooreenkoms te bereik in die loonooreenkoms onder die toesig van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA).

“Ons sal alles in ons mag doen om ’n ooreenkoms te bereik,” het mnr. Dirk Hermann, adjunk sekretaris-generaal van Solidariteit, gesê.

Die NUM het Eskom Maandag gewaarsku hy beplan om te staak.

Die vakbond het gesê hy was omgekrap oor Eskom se volgehoue weiering om ’n aanbod te maak vir huistoelae.

“Die meerderheid van Eskom se werkers bly in gehuggies, terwyl hulle base aanhou om miljoene in te samel vir bonusse omdat hulle skynbaar R3,6 miljard se wins ingebring het,” het die vakbond in ’n verklaring gesê.

As daar geen vooruitgang gemaak is in die KVBA-onderhandelings nie, sal hy beoog om ’n sertifikaat van nie-resolusie te kry sodat hy kan begin met stakingsaksie. – I-Net Bridge



http://www.sake24.com/Maatskappye/Eskom-base-kan-vet-tjeks-kry-20100615
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ROTKOM LEEN GELD EN SIT PRYSE OP SODAT VETKATTE KAN MELK KRY   Wed Jun 16, 2010 11:40 pm

DIE GOED BLY MAAR BLEDDIE KORRUP! ONS BETAAL NOU VIR DIE WETTERS SE LAE KRAGPRYSE.


Eskom, Billiton sê kragprys is geheim



Eskom moet nog tot 2028 elektrisiteit lewer aan die reuse- Hillside-aluminiumsmelter van BHP Billiton en tot 2026 aan Mozal, BHP Billiton se tweede smelter in Mosambiek.

Dit blyk uit die beantwoordende verklarings wat Eskom en Billiton by die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg ingedien het in reaksie op die hof­aansoek van Sake24 dat die hof Eskom moet verplig om die prysformule bekend te maak waarteen Billiton elektrisiteit van Eskom koop vir die bedryf van die twee smelters.

Sake24 voer aan dat die smelters se elektrisiteit teen gesubsidieerde pryse gelewer word. Eskom sê in sy antwoord dat dit toekomstige beleggers sal afskrik as die pryse bekend gemaak word.

’n Eskom-verslag wat in April deur mnr. Pieter van Dalen, DA-parlementslid, bekend gemaak is, wys dat Hillside in Junie verlede jaar 15c/kWh betaal het en Mozal 13c, terwyl Eskom se ander grootste kliënte tussen 22c en 29c betaal. Die aluminiumkontrakte is ook nie onderhewig aan tariefverhogings nie.

Eskom gee in sy hofstukke toe dat die kontrakte met verloop van tyd “onvolhoubaar” geword het.

Billiton voer aan dat die bekendmaking van die pryse sy mededingende posisie teenoor ander aluminiumprodusente sal ondermyn.

Mnr. Pieter Bierman, regshoof van Billiton in Suid-Afrika, sê in die stukke die kontrakte duur tot 2028 en 2026. Dit beteken dat die kontrak vir Hillside, wat 1 100 MW verbruik, vir 32 jaar gesluit is. Mozal se kontrak, wat vir 845 MW is, is vir 25 jaar gesluit.

Die twee smelters gebruik gesamentlik 5,68% van Eskom se opwekkingsvermoë.

Sake24 meen dis in die openbare belang dat die tariewe waarteen krag aan die smelters gelewer word, bekend gemaak word kragtens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting.

Die tariewe word bereken volgens verskeie buitefaktore, waaronder die prys van aluminium op die Londense metaalbeurs, maar dit het verlede jaar tot ’n verlies van R9,5 miljard vir Eskom gelei.

Eskom en Billiton is tans besig om weer oor die bepalings van die kontrakte te onderhandel.

Die onderhandeling oor Mozal is klaarblyklik reeds afgehandel, maar onderhandeling oor Hill­side duur voort. Eskom gee in sy hofstukke ook toe dat die land waarskynlik nie in 2008 onder kragonderbrekings en beurtkrag gebuk sou gegaan het as daar nie aan die smelters elektrisiteit gelewer is nie.

Dr. Konrad von Szcxepanski, visepresident: strategie en bedryfsontwikkeling van Billiton se aluminiumafdeling, sê in ’n verklaring die prys van alumina, die basiese grondstof waaruit aluminium gesmelt word, en die prys van elektrisiteit is die twee belangrikste koste-faktore in aluminiumproduksie. “Die twee items maak sowat 75% van die prys van aluminium uit,” sê hy.

Volgens hom is die prys waarteen alumina verkry word ’n goedbewaarde geheim deur produsente van alumina asook aluminiumprodusente.

“Die prys wat produsente vir elektrisiteit betaal, word eweneens nie geopenbaar nie. Daardie kontrakte is op sigself hoogs ingewikkelde ooreenkomste,” sê hy.

As ’n aluminiumprodusent se elektrisiteitskoste gepubliseer word, sal dit ander rolspelers in die bedryf in staat stel om in groot mate van akkuraatheid sy produksiekoste te bereken. Dit sal dit weer aan die ander rolspelers duidelik maak hoe hy gaan reageer op skommelinge in die pryse op die Londense metaalbeurs.

“Hulle sal byvoorbeeld akkuraat kan bereken teen watter prys dié produsent nie langer winsgewend sal wees nie en sy smelter sal moet afskakel,” sê Von Szcxepanski.

Me. Johanna Smit, bestuurder: kragleweringsooreenkomste van Eskom, sê in ’n verklaring as die pryse van Billiton bekend gemaak word, sal dit afwaartse druk plaas op die pryse wat Eskom met ander groot verbruikers beding.

“Dit sal Eskom, ’n staatsbeheerde korporasie met kommersiële verantwoordelikhede, ’n kommersiële agterstand gee,” sê Smit.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Eskom-Billiton-se-kragprys-is-geheim-20100610
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: ROTKOM LEEN GELD EN SIT PRYSE OP SODAT VETKATTE KAN MELK KRY   Today at 4:53 am

Terug na bo Go down
 
ROTKOM LEEN GELD EN SIT PRYSE OP SODAT VETKATTE KAN MELK KRY
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: