IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SA WIT BELASTING BETALER MOET WEER HOOFSAAKLIK OPDOK VIR WB BENDE SE VRIENDE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SA WIT BELASTING BETALER MOET WEER HOOFSAAKLIK OPDOK VIR WB BENDE SE VRIENDE   Tue Jun 15, 2010 1:08 pm

EK WENS HIERDIE KLOMP TERRORISTE WAT ONS GELD SO MORS- WIL DE LAASTE EEN IN DIE SELLE GESMYT WORD. HULLE IS BLEDDIE UITGELESE PARASIETE WAT OP DIE RES VAN DIE BEVOLKING TEER!


Lizel Steenkamp

KAAPSTAD. – Die sokker-soustrein loop lekker en op volspoed.

Dit het gister aan die lig gekom dat beleggers, hooggeplaastes en staatsamptenare tydens WB 2010-wedstryde getrakteer word waarvoor belastingbetalers reeds R10,9 miljoen opgedok het.

Vyf staatsdepartemente het in antwoord op geskrewe parlementêre vrae van die DA onthul hulle het 3 321 kaartjies vir verskeie sokkerwedstryde bekom, meestal om belangrike besoekers te bederf en as ’n blyk van waardering aan hardwerkende amptenare.

Volgens mnr. Tim Harris, DA-LP, is dit onaanvaarbaar – “veral as ’n mens in ag neem dat duisende Suid-Afrikaners die kaartjies nie kan bekostig nie of dit self nie in die hande kon kry nie”.

Dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het gister bevestig sy departement het meer as 320 kaartjies van R4,7miljoen gekoop om belangrike buitelandse en plaaslike sakelui te trakteer. “Die toernooi bied die ideale geleentheid om met beleggers te skakel en beleggingsmoontlikhede te bemark.”
Boonop het Davies, sy adjunk en senior amptenare ook ’n “paar kaartjies” gekry om die “baie belangrike persone” na wedstryde te vergesel.

Mnr. Marthinus van Schalkwyk, minister van toerisme, het ook gister bevestig SA Toerisme het 180 kaartjies teen R919000 gekoop. Tot 80 kaartjies is vir “internasionale media, belanghebbendes en strategiese vennote” en die res is vir amptenare van SA Toerisme “wat drie jaar lank aan dié projek gewerk het”.
Me. Naledi Pandor, minister van wetenskap en tegnologie, het gister gesê haar departement het 10 kaartjies teen R25200 gekoop om uitmuntende werknemers te beloon.
Voorts het die departemente van kommunikasie en staatsdiens en administrasie verlede week in antwoord op parlementêre vrae van die DA gesê ook hulle het onderskeidelik R5,2 miljoen (2800 kaartjies) en R65400 (25 kaartjies) bestee.
Die volle omvang van die groot bederf sal waarskynlik eers bekend wees wanneer die ouditeur-generaal sy ouditverslae vir die 2009-’10-boekjaar afgehandel het. Dit kan egter nare nagevolge inhou vir die rekenpligtige beamptes wat dit goedgekeur het.

Mnr. Pravin Gordhan, minister van finansies, het munisipaliteite onlangs in ’n omsendbrief gewaarsku die aankoop van sokkerkaartjies met belastingbetalers se geld kan ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur (PFMA) neerkom op finansiële wanbestuur en onregmatige en nuttelose besteding. Dit is ook strydig met die gedragskode vir staatsamptenare.

Gordhan het Harris verlede week in ’n brief verseker hoewel die omsendbrief nie ook aan nasionale en provinsiale departemente en staatsondernemings gestuur is nie, dieselfde reëls hulle geld.


- Volksblad


http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Belastinggeld-koop-WB-kaartjies-vir-hoes-20100615
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: SA WIT BELASTING BETALER MOET WEER HOOFSAAKLIK OPDOK VIR WB BENDE SE VRIENDE   Tue Jun 15, 2010 11:35 pm

Nehawu: Repay state money spent on World Cup tickets
CAPE TOWN, SOUTH AFRICA Jun 15 2010 16:59

The National Health and Allied Workers' Union (Nehawu) on Tuesday demanded that state entities entities pay back nearly R11- million spent on 2010 World Cup tickets in defiance of a government ban on purchasing match seats with public funds.

"Our union finds it totally unacceptable that our townships are burning because of poor service delivery and millions go hungry everyday, yet the overpaid state bureaucrats are stealing the taxpayer's money to watch soccer," Nehawu said.

"We call on the auditor general to investigate this violation of the Public Finance Management Act.

"We demand the immediate reimbursement of the public and for the ministers of these departments to account and also act against anyone found to have acted inappropriately."

The government said last week that it had ordered departments not to splurge on match seats for the world's biggest sporting event, with the exception of sports and international relations.

The National Treasury warned that officials who signed off on World Cup ticket purchases could face charges of financial misconduct and irregular expenditure in terms of the Public Finance Management Act.

Finance Minister Pravin Gordhan has reportedly asked Auditor General Terence Nombembe to watch out for budget funds allocated to ticket buying when the audits for the 2009/10 financial year start.

However, it has emerged that various departments forked out a total of R10,9- million rand for tickets.

The cash-strapped SABC spent R3,3m on 2 000 tickets for the world's biggest sporting event, signal regulator Sentech spent R1,7m on 96 tickets, and the South African Post office spent R800 000 on 500 tickets.

The department of public service and administration paid R65 400 for 25 tickets to World Cup matches Science and Technology Minister Naledi Pandor conceded on Monday that her department bought 10 Fifa World Cup quarter-final tickets as incentives for employees at a price R25 200.

She also revealed that the Council for Scientific and Industrial Research (CSIR) had bought 17 tickets for Wednesday's Group A match between South Africa and Uruguay, and the Chile-Spain clash in Pretoria on June 25. The tickets cost R314 990.

The Department of Trade and Industry spent a urther R4,7m on seats for the tournament and the Department of Tourism paid R918,973 for 180 tickets. --Sap
a

__________________
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SA WIT BELASTING BETALER MOET WEER HOOFSAAKLIK OPDOK VIR WB BENDE SE VRIENDE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: