IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 KURT DARREN LOOP OOK DEUR

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: KURT DARREN LOOP OOK DEUR   Sun Jun 13, 2010 3:01 am

WELKOM BY DIE BOERE SE STRYD KURT OU SEUN!

Aanvallers op Kurt Darren se plaas?

Deur ALANI JANEKE

Die vermaaklikheidster Kurt Darren en van sy vriende was gisteraand moontlik die teiken van ‘n plaasroof of -aanval. Darren se plaas is in die Naboomspruit-omgewing in Limpopo.

Volgens Darren het sy voorman Woensdagaand (9 Junie) omstreeks 23:30 wakker geword omdat sy honde geblaf het.

“Hy het ondersoek ingestel en drie swart mans gesien wat in die rigting van ons huis hardloop. Ons huis is sowat 200m van syne af. Hy het hulle agterna gesit en nege skote op hulle afgevuur. Die drie swart mans het regs gedraai en net aanhou hardloop toe hulle by ons heining gekom het,” vertel Darren.

Niemand beseer nie
Darren sê die polisie is Donderdagoggend na die toneel ontbied en die gebied sal fyngekam word vir leidrade. “Ons weet nie of een van hulle getref is nie, en ons is nie seker of iets gesteel is nie. Alles sal eers vandag nagegaan word. Alles het so vinnig gebeur en ons is net dankbaar dat niemand beseer is nie.”

Darren sê dit is vir hom erg dat mense op plase in die land nie veilig is nie. “Boere doen sulke goeie werk, en hierdie tipe goed is lelik. Dis erg dat mense wat die land voed nie veilig is nie. Ek kan nie dink dat dié wete van jou ‘n rustige mens kan maak nie.”

Laat berig: Teen Donderdag-namiddag is bevestig dat geen klag oor die voorval by die polisie gelê is nie.


10 Junie 2010
http://www.landbou.com/nuus/nuus-art...arren-se-plaas
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
KURT DARREN LOOP OOK DEUR
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: