IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 OM TE VERLOOR- KAN TOT SWART GEWELD LEI

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: OM TE VERLOOR- KAN TOT SWART GEWELD LEI   Fri Jun 11, 2010 8:01 pm

Verloor kan tot swart geweld lei .
Vrydag, 11 Junie 2010 06:19 Buitestaander .Ek het gister met ‘n gematigde en welsprekende swart werker by ‘n groot winkel in Johannesburg oor vanmiddag se sokker gesels en hy het my ondubbelsinnig gewaarsku oor lelike dinge wat gaan gebeur indien Bafana teen Meksiko verloor. Hy het duidelik sy oor op die grond.

Dis glashelder dat die geweldige WB-“hype” sy tol kan eis indien dinge vanmiddag vir die tuisspan verkeerd loop.

As gevolg van die totale irrasionele massahisterie is grootskaalse geweld in die lokasies moontlik, of selfs waarskynlik.

Sedert die loting in Kaapstad verlede Desember heers ‘n partytjiestemming in SA en neem amper dag vir dag in intensiteit toe tot by die huidige totaal histeriese euforie. Dit ken basies geen perke onder die swartes nie en hierdie mense is in so ‘n beswyming dat hulle nie eens daaraan dink dat Bafana vandag teen Meksiko die onderspit kan delf nie.

Dit is juis hierin waar die onheilspellende gevaar lê.

Indien die Bafana vandag, soos enige onbevooroordeelde sokkerkenner verwag, teen Meksiko verloor, gaan die teleurstelling en frustrasie van miljoene besope swart toeskouers gewelddadig op veral minderheidsgroepe, asook die breë publiek losgelaat word. Die SAPD sal weinig daaraan kan doen.

Blankes en vreemdelinge sal dan die uitsoekteikens word. Miljarde rande se eiendom kan in rook opgaan.

Dit is nie iets wat ek die land toewens nie, maar elke nugtere en verantwoordelike persoon behoort hiervan kennis te neem en sy paraatheid te verskerp.

Die liberale, polities korrekte media sal die groot skuldiges hieraan wees asook onvrantwoordelike politici, want hulle het die afgelope tyd in ‘n al groter mate hierdie malle en onrealistiese verwagtinge aangeblaas.

Selfs in die middelklas-, oorwegend Afrikaanssprekende blanke woonbuurt waar ek bly, blaas amper elke tweede wit snuiter ‘n verdomde vuvuzela!

Vandag kan ‘n werklik donker dag in ons geskiedenis word, nieteenstaande Cele se dom braggadocio.

Dit kan lei tot totale chaos en anargie – aangeblaas deur rassehaat en xenofobie.

Blaam gaan onmiddellik op onskuldige burgerlikes gepak word.

Dit is natuurlik geen uitgemaakte saak dat Meksiko gaan wen nie, want elke skeidsregter het sy prys.

Geweld sal die gevolg wees van die Suid-Afrikaanse swarte se “entitlement mentality” en die sieklike geloof dat die wêreld hom iets skuld. ‘n Psigose wat al geslagte gelede by hom deur die ANC geplant is.

Mandela se droom kan maklik in ‘n nagmerrie ontaard!


http://www.praag.co.za/index.php?opt...&amp%3Bid=8252
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
OM TE VERLOOR- KAN TOT SWART GEWELD LEI
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: