IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ERNSTIGE WAARSKUWING AAN DIE VOLK

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ERNSTIGE WAARSKUWING AAN DIE VOLK   Fri Jun 11, 2010 3:49 pm

Ek groet elkeen wat hier lees met die erns wat hierdie boodskap verdien!

Ons staan op die vooraand van die vervulling van menige profesiee, o.a. die verlossing van Sy volk uit strafgerig, MAAR SLEGS VIR DIE WAT IN DIE ARK VAN BESKERMING INGEGAAN HET, die wat Gehoor gegee het aan die waarskuwings!

Die wyse Salomo se woorde in Spr. 16:31 - 33 het vandag tot my gekom na ernstige gebed vir hierdie volk: "Die oor wat na die teregwysing tot die lewe luister, sal onder die wyse vertoef. Hy wat die tug verwerp, ag sy eie lewe gering; maar hy wat na die teregwysing luister, verkry verstand.

Die vrees van YHWH is die tug van die wysheid en nederigheid gaan aan die eer vooraf."Berei uself voor vir wat kom oor ons land, kry u geestelike lewe in orde - DIEN die Almagtige in Gees en Waarheid en "Hoor" wat Hy vir u se in hierdie tyd wat "Voorbereiding" betref.

Sterkte en Seen en mag u onderskei wat Sy wil vir u lewe is in hierdie tyd waarin ons tans leef !!

Of julle die inligting mag ontvang of nie, lees dit en versprei so ver moontlik.

Daar is 'n groot gemors op ons voordeur en die kerke verkondig vrede en voorspoed.

Word wakker en kyk wat om julle gebeur, die skrif is aan die muur.


gestuur deur: R.T ( Oos-Kaap)
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ERNSTIGE WAARSKUWING AAN DIE VOLK
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: