KVB000000002 Admin

Aantal posstukke : 1253 Join date : 2010-02-07
 | Onderwerp: GOEDKOOP ONTTREKKINGS TOERUSTING Wed Jun 09, 2010 8:48 pm | |
| Hi Julle ( Ek vra vooruit omverskoning vir my slegte Afrikaans,)
Ons is nou n ruk lank besig om met verskillende verskafers te onderhandel vir nodige vooraad vir ons mense, wat ons sal benodig wanneer ons moet ontrek. Die pryse van die vooraad is besonders goodkoep want Een; ons "mark up" is net om ons kostes te betaal en Twee; ons mag slegs vir ontrekkings groepe verkoop, dus moet laers of groepe saam koop van n minimum bedrag per besteling..
Maar dan is dit ook "free Delivery" na een aflewerings punt. Die verskaffers het met ons geteken dat ons die enigste webwerf of maatskapy is wat hul produkte verkoop teen die pryse na ontrekkings groepe. Ons vra asseblief dat almal ons ondersteun want die maatskapye het gese dat as ons nie baie van hul stock verkoop nie dan sal hulle hul pryse weer moet opstoot na gewone pryse.
Die goeie nuus is meeste van die tente van Bushtec is al op die webwerf en Bushtec het ons n ektra afslag gegee vir een maand op n paar van hul tente. baie goeie tente. N mooi "kick start" vir almal. Die spesial eindig op die 14/07/2010
Die tente is almal 3 seasons wat beteken dat dit reg is vir warm en koue weer, nie nodig om twee tipe tente te koop nie.
Julle kan solank gaan loer wat ons sal aanhou vir ons mense. Al die vooraad behoort teen die einde van die week opgelaai te wees.
N vraag; Ons kyk na "Night owl night vision binoculars" sal julle belangstel in so iets? Die goed if flippin duur maar ons sal dit goedkooper kan kry vir julle as daar belangstelling is. Lat weet asseblief.
Ons is nie ekperts in al die vooraad nie, soos gun scopes, range finders and spotting scopes nie maar ons het hulle gekry want ek dink meskien sal ons jagters so iets benodig in die "wild tuin"
Ek is oop vir enige voorstelle ens. Dit is in ons......... hoe seg n mens? " ïn our means" om die diens aan ons volk te lewer want ons werk van die huis af en my man is n web designer, so ons doen dit om ons Volk regtekry vir die wat voorle en nie om geld uit die ding te maak nie, voor iemand vra.
Maar julle sal dit oplet as u die pryse van die goedere sien. As daar geld oor is na ons koste afgetrek is, dan word dit gebruik om ekstra vooraad te koop vir die wat dit nie kan bekostig nie. Die was die enigste menier wat ek en my man kon dink om iets aan ons Volk te bydra.
Ons is nog besig om vooraad op die webwerf te laai so wees asseblief geduldig met ons. Al die tente behoort by Woensdag opgelaai te wees en julle kan begin bestellings plaas.
Click HIER HEEL ONDER
PS:Ons kan ook militere tente ens. kry, maar sal later lat weet. __________________ www.bibleuncovered.co.zahttp://grmg.co.za/index.php/tents/bushtec-nylon-tents.html |
|
Ridder Van Die Langpad

Aantal posstukke : 21 Join date : 2010-02-13
 | Onderwerp: Re: GOEDKOOP ONTTREKKINGS TOERUSTING Wed Jun 09, 2010 9:03 pm | |
| Ek dink die goedkoopste onttrekkings toerusting was nog altyd jou getroue ou tekkies gewees. Toe ek 'n jongman was het my tekkies my baie verder geneem as my army boots. Met hulle kon jy gaan dans, gaan fliek en weghol.  |
|
KVB000000002 Admin

Aantal posstukke : 1253 Join date : 2010-02-07
 | Onderwerp: Re: GOEDKOOP ONTTREKKINGS TOERUSTING Wed Jun 09, 2010 9:14 pm | |
| - Ridder Van Die Langpad skryf:
- Ek dink die goedkoopste onttrekkings toerusting was nog altyd jou getroue ou tekkies gewees.
Toe ek 'n jongman was het my tekkies my baie verder geneem as my army boots.
Met hulle kon jy gaan dans, gaan fliek en weghol. 
Ja Swaer...maar daar het nie onder die sole gestaan " Made in China" -soos vandag nie! |
|
Ridder Van Die Langpad

Aantal posstukke : 21 Join date : 2010-02-13
 | Onderwerp: Re: GOEDKOOP ONTTREKKINGS TOERUSTING Wed Jun 09, 2010 10:49 pm | |
| - KVB000000002 skryf:
- Ridder Van Die Langpad skryf:
- Ek dink die goedkoopste onttrekkings toerusting was nog altyd jou getroue ou tekkies gewees.
Toe ek 'n jongman was het my tekkies my baie verder geneem as my army boots.
Met hulle kon jy gaan dans, gaan fliek en weghol. 
Ja Swaer...maar daar het nie onder die sole gestaan "Made in China" -soos vandag nie!
Shot!!! |
|
KVB000000002 Admin

Aantal posstukke : 1253 Join date : 2010-02-07
 | Onderwerp: Re: GOEDKOOP ONTTREKKINGS TOERUSTING Tue Jun 15, 2010 10:04 am | |
| Hi Almal.
Sien asseblief die aangehegde dokumente vir goedkoop ontrekkings toerusting, Slegs vir omgee groepe.
Die Maatskapy se naam is GET READY / MAAK GEREED en dit is gestig deur mense wat deel van die onttrekkings groepe is.
Hulle pryse is amper kos prys want hul sit net hul basiese kostes by.
Hulle het n ektra afslag met Bushtec gereel vir n maand om ons verder te help.
Die tente en goedere is van die beste kwaliteit en is warm genoeg vir ons koue winters, wind en gou om op te slaan.
Die slaapsakke kan tot in -10 grade n mens warm hou.
Die minimum bedrag per orde vir gratis aflewering in hoof aflewerings roetes is R 3000-00
So as julle net n paar goed wil koop en maak nie die bedrag op nie, skakel u walaers en koop saam met iemand anders.
Stuur asseblef aan na almal, ons sal nie hierdie goeie toerusting teen hierdie prys op enige ander plek kry nie en ons ondersteun dan ook ons eie mense.
Op hul web blad is meer produkte met foto's
www.grmg.co.za
GEPOS DEUR: R.T ( OOS-KAAP) |
|
KVB000000005

Aantal posstukke : 295 Join date : 2010-02-07
 | Onderwerp: Tekkies en Jeens - Altyd in die "mode" Sun Jun 20, 2010 5:08 pm | |
| |
|
Sponsored content
 | Onderwerp: Re: GOEDKOOP ONTTREKKINGS TOERUSTING  | |
| |
|