IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BETHALLER TRAGIES OORLEDE.

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: BETHALLER TRAGIES OORLEDE.   Wed Jun 09, 2010 8:20 pm

n Jarelange inwoner van Bethal het verlede week sy lewe op n baie tragiese wyse verloor,toe hy noodlottig gewond is in Komatiepoort.
Mnr. George Cronje (48) is op Woensdag, 2 Junie, in Komatiepoort geskiet deur n sekuriteitswag van Onderberg Sekuriteitsfirma. Die wag het mnr. Cronje twee keer in die bors geskiet. n Kolega van mnr. Cronje mnr. Charles Slabbert (45), is ook glo 4 keer geskiet. Mnr. Slabbert het skietwonde in sy gesig, bors, arm en hand in die skietvoorval opgedoen.
Beide mnr. Slabbert en mnr. Cronje het vir Sandvik Mining in Delmas gewerk en was verlede week op n sakebesoek aan n myn in Komatiepoort.
Beide die mans het blykbaar Woensdag aand in n plaaslike resturant in Komatiepoort gekuier,waarna hulle besluit het om na die blyplek, by Komatie River Chalets, te gaan.
Hulle het blykbaar verdwaal oppad na hul blyplek en het langs n treinspoor ge-eindig.
Volgens die Komatiepoort Polisie Woordvoerder, Sersant Gerald Sedibe,beweer die veiligheidswag dat die twee mans,wat in n Nissan Pathfinder gereis het,hom uit sy voertuig gepluk en aangeval het, waarna hulle glo n vuurwapen op hom gerig het.
Die wag het sy 9mm pistool uitgepluk en blykbaar verskeie skote op die mans afgevuur,waarna die mans weggehardloop het en in hul bakkie gespring het.
Die sekuriteitsbeampte het n klag van aanranding teen die mans by die polisiekantoor aangemeld. Met die polisie se aankoms op die toneel langs die treinspoor,het hulle op n erg beseerde mnr. Slabbert afgekom,waar hy teen n boom langs die voertuig gesit het.
Mnr. Cronje het op die passasiersitplek gesit en was toe al oorlede. Mnr. Slabbert het in n verklaring gese dat hulle verdwaal het oppad na die gastehuis.
Volgens hom het daar n voertuig langs hulle parkeer, waarna daar verskeie skote op hulle gevuur is. Hulle het glo na die naaste dorpshuis gejaag vir hulp.
Mnr. Slabbert was blykbaar nie bewus van die feit dat hy gewond is nie en het ook eers later besef dat mnr. Cronje in die voorval omgekom het.
Komatiepoort Polisie het bevestig dat daar gereelde patrollies deur die sekuriteitsfirma langs die treinspoor gery word,omdat daar al verskeie diefstalle langs die spoor plaasgevind het.
Die Komatiepoort Honde-eenheid het die toneel na afloop van die voorval gefynkam,maar kon geen vuurwapens vind nie. Die veiligheidswag se vuurwapen is in beslag geneem,waarna n dokter die wag ondersoek en verskeie beserings aan sy liggaam gevind het.
Die wag het op Donderdag, 3 Junie, vlugtig in die hof verskyn,waarna hy vrygelaat is. Die saak word steeds ondersoek.
Mnr. Cronje laat sy vrou, Lorina en sy twee kinders, Melissa en Gustaf agter.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Re: BETHALLER TRAGIES OORLEDE.   Thu Jun 10, 2010 3:16 pm

Ek sien daar is darem n saak van moord teen die sekuriteitswag oopgemaak. Dis omtrent hoogtyd!!!!!!!!!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BETHALLER TRAGIES OORLEDE.   Thu Jun 10, 2010 8:05 pm

jy my vra is hier alweer n slang in die gras. die lyk vir my alweer na n opkawer storie sodat die weer kan weg kom
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: BETHALLER TRAGIES OORLEDE.   Today at 6:17 pm

Terug na bo Go down
 
BETHALLER TRAGIES OORLEDE.
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Wes-Kaap :: Kontrei Nuus - News from Your Region-
Spring na: