IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 KORRUPTE SKELM JACKIE SELEBI 'N "ARROGANTE" PERSOON

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: KORRUPTE SKELM JACKIE SELEBI 'N "ARROGANTE" PERSOON   Mon Jun 07, 2010 8:15 pm

DIT VERBAAS MY GLAD NIE. DIE HELE SPUL KOMMUNISTE EN ANC SLANGE IS ARROGANT- DUS...WAT IS SO SNAAKS AAN DIE DREL SE OPTREDE?


'Selebi 'n arrogante persoon'
2010-06-07 13:04


Nuus24


Johannesburg – Die voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi was ‘n “arrogante en oneerbiedige persoon” met geen respek vir die waarheid nie, het aanklaer Gerrie Nel Maandag aan die hooggeregshof in Johannesburg gesê.

“In ons oë was dit verskriklik om te hoor dat die beskuldigde ‘n staatsgetuie persoonlik geraadpleeg het voordat die staat hul saak afgesluit het en die getuie vir die verdediging beskikbaar gestel het. Hy het ook gedurende sy kruisverhoor ‘n potensiële getuie vir die verdediging persoonlik geraadpleeg oor die meriete van die saak.”

“Die beskuldigde het sonder insette van sy regspan aangehaal uit lêers wat hy gedurende sy kruisverhoor saamgebring het. Dit is alles aanduidings van ‘n arrogante en oneerbiedige persoon wat té selftevrede was met sy eie belangrikheid,” het Nel gesê.

Nel het sy afsluitingsargumente in die korrupsieverhoor wat al sedert 2009 aan die gang is, gelewer.

Selebi het onskuldig gepleit op aanklagtes van korrupsie en dwarsboming van die gereg in verband met minstens R1,2 miljoen in verdagte geld wat aan hom betaal is.

Nuus24


http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Selebi-n-arrogante-persoon-20100607
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
KORRUPTE SKELM JACKIE SELEBI 'N "ARROGANTE" PERSOON
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: