IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SWART BANKROWERS SKIET WIT SEKURITEITSWAG DOOD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWART BANKROWERS SKIET WIT SEKURITEITSWAG DOOD   Mon Jun 07, 2010 3:21 pm

Bankroof: Sekuriteitswag sterf
07/06/2010



VEREENIGING. – ‘n Jong sekuriteitswag het in ‘n koeëlreën gesterf tydens ‘n transito-roof by Absa in die Bashee-winkelsentrum op Maandag 24 Mei. Geweervuur was oorverdowend en verskeie motors wat voor die bank geparkeer was, is getref. Mense het histeries begin gil, in alle rigtings begin hardloop en platgeval in pogings om die koeëlreën te ontduik.

Personeel van ‘n sekuriteitsmaatskappy was besig om geld na die bank te bring toe die swart rowers toegeslaan het. Die 22-jarige blanke sekuriteitswag wat getref is, was op pad na die ingang met die geldhouers toe rowers op hom losgebrand het. Volgens ‘n geskokte ooggetuie, mev. Ria Geldenhuys, het sy en haar man Theo, omstreeks 10:00 by die bank se outomatiese tellermasjien geld getrek toe skote om hulle begin klap het.

“Ek en Theo het mekaar vasgegryp en styf vasgehou. Ons kon nêrens gaan wegkruip nie. Die gewonde sekuriteitswag het van die straat se kant af in ons rigting na die deur van die bank toe gehardloop, waar hy by ingang, reg langs ons, dood neergeval het,”.
Volgens nog ‘n ooggetuie en ‘n werknemer van Vaalweekblad, mnr. Philip Naudé, het die voorval hom herinner aan ‘n toneel uit sy weermagdae. “Dit was verskriklik, ek het gesien hoe een van die swart rowers uit ‘n groen BMW-motor klim en sonder ophou skote na die sekuriteitsvoertuig se oop agterdeur vuur.

Dit het voorgekom asof skote heen en weer tussen die twee voertuie gevuur is. Die bestuurder van die sekuriteitsvoertuig het van die toneel af weggejaag,”vertel hy.
Volgens ‘n woordvoerder van die polisie is ‘n rower ook tydens die skietery gewond; sy makkers het hom in ‘n wagtende voertuig gelaai en met ‘n onbekende som geld van die toneel af weggejaag.

Sowat 100 koeëldoppies, ‘n handwapen en ‘n R5-outomaties geweer is na die voorval in die 100 vierkante meter afgesperde gebied deur die polisie opgetel. Nog sowat 10 koeëlmerke is meer as 500 meter verder teen die poskantoor se muur aan die oorkant van die sentrum opgemerk. Die oorledene se naam is teen Vaalweekblad se saktyd nog nie bekend gemaak nie en die soektog na die boewe duur voort, sê die polisie.

Na afloop van die rooftog het die bank se personeel vier ure lank berading by 'n bekende plaaslike sielkundige, mnr. CP de Jager, ontvang. Die sekuriteitsonderneming SBV Services bied 'n R100 000 beloning aan vir enigiemand met inligting wat tot die arrestasie en skuldigbevinding van die rowers kan gee. Mense met inligting kan Kobus Swart by 083 408 7029 skakel.


http://www.vaalweekblad.com/index.ph...nuus&Itemid=27
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SWART BANKROWERS SKIET WIT SEKURITEITSWAG DOOD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: