IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 WITMAN...EK HET JOU HUIS GEVAT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: WITMAN...EK HET JOU HUIS GEVAT   Mon Jun 07, 2010 3:17 pm

KLINK SO BAIE NA DIE ANC REGIME SE PLAASBESETTINGS. HULLE STEL TOG DIE VOORBEELD- HOEKOM SAL HULLE ONDERLINGE NOU-NIE DIESELFDE DOEN NIE? HIER KOM GROTER DINGE.

Wit man, ek’t jou huis gevat’
2010-06-06 21:51
Artikelopsies Deel Kry Beeld op

Me. Loraine Steyn en mnr. Sven Bergman vertel hoe hy twee swart huisbrekers vasgetrek het wat by hul huis “ingetrek” het.

Hilda Fourie
Swart inbrekers het op hul bed gesit, in haar negejarige dogter se bed geslaap en bier gedrink, gestort en selfs die goed in hul huis na hartelus rondgeskuif.

“Hulle was nie hier om te steel nie. Hulle het ingetrek,” het me. Loraine Steyn (37) gister gesê nadat haar lewensmaat Vrydagaand twee swart misdadigers in hul huis in Lynnwood, Pretoria, vasgetrek het.

“Die een het selfs vir Sven (Bergman) gesê: ‘Wit man, ek het jou huis gevat, jy moet uit’.”

Steyn het kort voor 17:00 by die huis gekom en gesien ’n oortreksel van ’n motorstoeltjie, wat veronderstel is om in ’n laai in die speelkamer te wees, lê in die oprit.

Die agterdeur was ook op ’n skrefie oop.

Sy het gery en om die draai van hul huis op Bergman gewag.

Hulle is saam na die huis, waarna Bergman om en deur die huis gestap het. Hy het niemand daarbinne gesien nie.

Die polisie het opgedaag, maar kort daarna weer gery.

Minder as ’n uur later het Bergman Steyn en haar twee dogters, Onica (9) en Kyla-Lee (5), afgesien omdat hulle die aand by haar ouers sou deurbring.

Terwyl hulle daarmee besig was, het hulle gesien hoe ’n man met Steyn se fiets oor sy skouer oor hul agterhek klim.

“Ek het vir hom geskree wie de ****** dink hy is hy,” het Bergman gesê.

“Hy het my geïgnoreer asof ek nie bestaan nie.”

Die man het onderdeur die agterdeur, wat hy vroeër vermoedelik afgeskop het, geklim.

Bergman het voor om die huis gehardloop en hom gevang voordat hy by die trappe kon opstap. Toe sien Bergman die man dra sy tekkies.

Ondanks vrae oor wat hy doen, het hy aanhou loop.

Bergman het teruggehardloop na die agterhek, waar hy vroeër nog ’n man opgemerk het.

“Omdat ek geweet het die een is in my huis, het ek hom gelos en die ander een gaan haal,” het Bergman gesê.

“Ek het hom gevra wie hulle is en wat die ou in my huis soek.

“Die een met die fiets het toe met ’n stok uitgestap gekom en gesê hy gaan my huis vat.”

Bergman kon dit regkry om die twee in die huis te kry, terwyl Steyn die polisie gebel het.

Sowat tien minute later het die polisie daar opgedaag en die twee mans in hegtenis geneem.

Ná verdere ondersoek saam met die polisie het hulle agtergekom die mans het in hul beddens geslaap, bier gedrink terwyl hulle in Onica se bed gelê het, gestort, brood met botter geëet, goed in die huis rondgeskuif en vlae opgehang wat Bergman bymekaargemaak het.

Sers. Lynnette Erasmus, polisiewoordvoerder, het gesê die twee mans is onderskeidelik 23 en 27 jaar oud.

’n Saak van huisbraak word ondersoek.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: WITMAN...EK HET JOU HUIS GEVAT   Mon Jun 07, 2010 6:07 pm

Intersant dat die nou huisbraak is in pleks van onwettige beset, of selfs erger onteining. Maar nee die polisie wil seker maak dat daar nie bewyse is vir dit waarmee die jeug besig is nie.

Dit sal my nie verbaas as die twee aan die ANCJL verbind raak nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
WITMAN...EK HET JOU HUIS GEVAT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: