IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SKANDAAL OOPGEVLEK IN STAATSDIENS VAKBOND

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SKANDAAL OOPGEVLEK IN STAATSDIENS VAKBOND   Sun Jun 06, 2010 9:56 pm

Skandaal dreig in staatsdiensvakbond
Feb 26 2009 00:10 Jan de Lange Druk hierdie artikel | Stuur artikel via e-pos
Verwante Artikels

’n Verdoemende verslag van ’n forensiese oudit wat na die finansiële sake van die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) gedoen is, is gister aan die beheerraad van dié vakbond voorgelê.

Die vakbond se beheerraad het opdrag gegee dat die oudit gedoen word nadat ’n “dossier” met talle bewerings van finansiële en ander ongerymdhede groot onmin veroorsaak het op die vakbond se kongres in Oktober verlede jaar.

Naas finansiële ongerymdhede word bewerings van rassisme, selektiewe tugstappe teen personeel, nepotisme in aanstellings en buitensporige salarisse wat aan senior amptenare van die vakbond betaal word, in die dossier gemaak.

Die dossier is ’n samevatting van talle beweerde ongerymde in die vakbonde. “Die uiteindelike bevindings in die forensiese oudit is veel erger as in die aanvanklike dossier,” het ’n bron wat anoniem wil bly, gister aan Sake24 gesê.

Beweringe teen feitlik al die hoofbestuurslede van die vakbond word daarin gemaak.

Volgens die dossier verdien die hoofbestuurder, mnr. Danny Adonis, ’n salaris van R1,8 miljoen per jaar. Sy seun werk ook vir die vakbond in ’n pos wat vroeër nie bestaan het nie. Een van die adjunk-hoofbestuurders se seun werk ook vir die vakbond.

In die dossier word uitgewys dat die vakbond se lidmaatskapgelde nie ooreenstem met die geld wat volgens die inkomstestaat deur die vakbond ontvang word nie. Daar is dus “ ’n swart gat” waarin geld verdwyn, lui die dossier.

Daarin word ook daarop gewys dat senior personeel van die vakbond stemming maak daarvoor dat die verpligte agentskaptarief wat staatsamptenare moet betaal indien hulle nie lid is van ’n vakbond nie, verhoog moet word “om ’n verhoging van gewone lidmaatskapgeld meer aanvaarbaar te maak”.

Die skrywers daarvan onthul ook dat die vakbond die eienaar is van ’n versekeringsmakelary wat die alleenreg het om korttermyn-versekering onder VSA-lede te bemark, maar wat nie in die vakbond se finansiële state weerspieël word nie.

Dié dossier is deur ontevrede afgevaardigdes na die kongres opgestel en is naamloos onder die afgevaardigdes versprei. Hulle het daarop aangedring dat dit op die sakelys geplaas word.

Dis is buite orde gereël, maar die afgevaardigdes is verseker dat die dossier aan die vakbond se beheerraad voorgelê sal word en dat die beheerraad sal besluit hoe om dit verder te voer.

Die raad het dit bespreek en laat in November besluit dat ’n forensiese oudit van die vakbond se sake gedoen moet word. Mnr. Jabu Mahlangu van PricewaterhouseCoopers se kantoor in Johannesburg is aangestel om die oudit te doen.

“Die verslag is vanmiddag aan die beheerraad voorgelê. Elkeen van die raadslede het ’n afskrif gekry. Die raad sal weer op 10 Maart ’n spesiale vergadering hou om op optrede te besluit,” het mnr Manie de Clerque, een van die vakbond se adjunkhoofde, gesê.

Hy is deur die vakbond se president, mnr. Red Williams, opdrag gegee om as woordvoerder vir die VSA op te tree.


http://www.sake24.com/Algemene_Sakenuus/Skandaal-dreig-in-staatsdiensvakbond-20090225
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SKANDAAL OOPGEVLEK IN STAATSDIENS VAKBOND
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: