IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Mdladlana skors radikale Jimmy Manyi uit hoë pos in arbeid

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Mdladlana skors radikale Jimmy Manyi uit hoë pos in arbeid   Sun Jun 06, 2010 5:47 pm

2010-06-04 21:43


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.dieburger.com/printArticle.aspx?iframe&aid=9f10a3d2-172e-4923-a45b-01e08c87be52&cid=1708','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}





JAN DE LANGE


JOHANNESBURG
Mnr. Jimmy Manyi is gister uit sy amp as direkteur-generaal van arbeid geskors oor sy optrede tydens ’n vergadering met die Noorweegse ambassadeur, mnr. Tor Christian-Hildan.
Manyi, wat ook president is van die Black Management Forum (BMF), het gisteroggend ’n vergadering van die departement van arbeid se uitvoerende komitee gelei, maar is omstreeks elfuur uit die vergadering geroep.
’n Brief van mnr. Membathisi Mdladlana, minister van arbeid, is aan hom oorhandig waarin Mdladlana hom oor die skorsing inlig.
Manyi is terug na die vergadering waar hy self sy skorsing aangekondig het.
’n Adjunk-direkteur-generaal, mnr. Sam Moratoba, is aangesê om in Manyi se plek waar te neem.
Daar word aangeneem dat hy met volle vergoeding geskors is en dat ’n ondersoek aan die gang is, maar dít word nêrens bevestig nie.
Manyi het dadelik sy kantoor gaan opruim, maar die skorsing is eers ná vieruur gistermiddag deur een van die departement se mediawoordvoerders, mnr. Page Boikanyo, aan die buitewêreld bekend gemaak.
Manyi het sy loopbaan gebou met radikale standpunte oor regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging.
Dit het van hom ’n held gemaak in die BMF.
Ernstige onmin het egter die afgelope maande tussen hom en Mdladlana geheers, al het Mdladlana hom teenoor die buitewêreld beskerm.
Senior amptenare in die departement het die afgelope tyd bekommerd geraak dat Manyi Mdladlana mettertyd as minister sou vervang omdat Mdladlana nie veel steun in die kabinet van pres. Jacob Zuma het nie.
Hy is een van weinige senior kabinetslede uit die Mbeki-tydvak wat sy amp behou het, hoofsaaklik omdat daar gemeen is sy ervaring is belangrik vir dié moeilike portefeulje.
Manyi het egter wye steun onder die Afrika-nasionaliste in die ANC en is beskou as ’n ideale opvolger vir Mdladlana.
Manyi het die afgelope twee maande egter al dieper in die moeilikheid beland, eers omdat hy verseg het om die presidentskap van die Black Management Forum (BMF)?–?’n suiwer sake-organisasie?–?neer te lê terwyl dié twee ampte duidelike belange-konflikte verteenwoordig.
Dit het in April ook aan die lig gekom dat Manyi die begroting van die departement met R1 miljard oorskry het.
Mdladlana het uit politieke oorwegings geen keuse gehad as om Manyi hieroor te beskerm nie.
Die vergadering tussen Manyi en Christian-Hildan het egter tien dae gelede aan die lig gekom. Dit word as só ’n groot verleentheid beskou dat die regering geen keuse het as om hom te skors nie.




- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Mdladlana skors radikale Jimmy Manyi uit hoë pos in arbeid
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: