Wie is Aanlyn | Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas Geen Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am |
Statistics | Ons het 175 geregistreerde gebruikers Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63
Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
|
SA Topsites |  |
| | BLACK TERRORISTS ATTACK DEFENSLESS WOMEN | |
| Skrywer | Boodskap |
---|
KVB000000002 Admin

Aantal posstukke : 1253 Join date : 2010-02-07
 | Onderwerp: BLACK TERRORISTS ATTACK DEFENSLESS WOMEN Thu Jun 03, 2010 7:31 pm | |
| Chantelle Burgher, 18, who is seven months' pregnant, was at home with her sister, Zaria, 12, her mother and two of her close girlfriends when they were attacked on their Pienaarspoort agricultural smallholding near Pretoria. Chantelle, her little sister and friends were watching a DVD when the pregnant woman had fallen asleep on the couch. She was woken by her little sister's screams. Chantelle ran to Zaria's rescue. Unbeknown to her, the black gunman had overpowered the three females outside. While one stood over them as they lay face down on the ground, the other men were about to break into the family's home. As Chantelle opened the front door one of the black attackers opened fire on her. Throwing herself against the wall, Chantelle closed her eyes and prayed as the bullets struck the wall centimetres from her head and shoulder, the hot metal fragments tearing into her stomach, she told the news media. "I couldn't do anything. I just froze. When the first gunshot went off my body went into overdrive. I didn't have time to think. All I could do was pray," she said, adding that she didn't remember bullet fragments hitting her.
As the black gunman opened fire on Chantelle, her mother - woken by Zaria's screams, - ran downstairs armed with her gun. Charging down the passage, Burgher made sure her daughter was safe before she opened fire on the attackers, shooting one of the gunmen down. As the mother opened fire the other attackers who were still shooting at Chantelle turned on Mrs Burgher and fired five shots at her. Miraculously the bullets, which struck her in the chest, side, right arm and elbow, missed all her vital organs. Chantelle, on her mother's instructions, meanwhile ran down the passage to the lounge where she phoned neighbours for help.
Gunmen shooting at her injured mother through the glass panes of the door…
"When I saw mom coming down the passage I knew I had to get out to make the call for help." Chantelle, after phoning neighbours for help, ran back to the passage where she saw her mother kneeling and praying as the gunmen tried to force their way into the house. "Mom had slammed the door shut so hard it was jammed and the gunmen, who could not get inside the house, were shooting at her through the glass panes."When they ran off Mom came to me and said she had been shot and needed to get to hospital. I thought she was going to die. I was so afraid." Chantelle said her mother underwent an emergency operation at Wilgers Hospital where doctors repaired her shattered elbow.
"Fortunately neither my baby nor I was hurt. It is a miracle none of us was killed," she said. She said the gunmen, who threatened to take her sister with them when they fled, had escaped in her friend's car. The blood-stained car was later recovered in Mamelodi. Police said despite the fact that one gunman was shot and injured -- “no arrests had been made”. A case of attempted murder and attempted house robbery was being investigated. Pretoria News, page 1, June 1 2010 |
|  | | KVB000000002 Admin

Aantal posstukke : 1253 Join date : 2010-02-07
 | Onderwerp: MOORDE OP BLANKES GAAN VOORT ONDER DIE 2010 MEDIA STILSWYE Sun Jun 06, 2010 9:41 pm | |
| DIE MOORDE OP BLANKES GAAN ONVERPOOSD VOORT- EN DIE MEDIA WEIER OM DIE KOLLIG- SOOS MET DIE SWART 'XENOFOBIESE" AANVALLE- DAAROP TE LAAT VAL,- ONGEAG DAT DIE BLANKE MOORDE DIE "XENOFOBIESE" MOORDE BY VERRE OORSKADU:
’n BLOEMFONTEINSE vrou is in die hospitaal opgeneem nadat sy gistermiddag wreed met ’n tuinvurk in haar huis aangeval is.
Mev. Karien van Rheede van Oudshoorn is gistermiddag omstreeks 15:00 in haar huis in Curlewisstraat, Heuwelsig, aangeval.
’n Man wat reeds drie jaar lank vir die Van Rheede van Oudshoorn in hul tuin werk, is vermoedelik vir die aanval verantwoordelik.
Lt.kol. Annelie Wrensch, polisiewoordvoerder, sê die 28-jarige man het gistermiddag vir Van Rheede van Oudshoorn om koerantpapier gevra om ’n sigaret mee te rol.
Toe sy vir hom die deur oopmaak, het hy glo ingestorm en haar met ’n tuinvurk aangeval.
Sy het blykbaar steekwonde in haar nek opgedoen. Dit is nie duidelik hoeveel keer sy gesteek is nie.
Die man het glo aangedring op geld en sy het vir hom al die geld wat sy in die huis gehad het gegee, voordat hy gevlug het.
Volgens Wrensch is sy in die Bloemfontein-Medi-Clinic opgeneem.
Volksblad kon nie gister inligting oor haar toestand kry nie.
Haar familie wou ook nie gister met Volksblad praat nie, omdat hulle te getraumatiseer was.
Wrensch sê die polisie is steeds op soek na die man en hoop om hom binnekort in hegtenis te neem.
Van Rheede van Oudshoorn het ’n afskrif van sy identiteitsdokument gehad, en die polisie weet dus presies wie hy is en waar hy bly
Een van die aanvallers van ’n bejaarde Duitse vrou wat verlede week in haar huis in ’n veiligheidskompleks in Silverton, Pretoria, vermoor is, is glo ’n veiligheidswag wat die kompleks moes bewaak.
Maria Wiing, wat in die 70 was, is verwurg. Sy het alleen gewoon. Haar lyk is Vrydag deur inwoners van die kompleks gevind. Ses mense is in verband met die moord aangekeer.
Ao. Mike Mbewe, polisiewoordvoerder, het gesê dit is onduidelik wanneer Wiing vermoor is. Die polisie het onmiddellik na leidrade begin kyk en Woensdag in die vroeë oggendure op ’n huis in Motetema in Limpopo toegeslaan.
Wiing se voertuig is hier gekry.“Van daar af het die polisie verdere leidrade opgevolg tot by ’n huis in Denilton in Mpumalanga waar hulle drie verdagtes gearresteer het,” het Mbewe gesê. Die polisie het toe teruggery na ’n huis in Mamelodi, Pretoria, waar hulle die wag wat by die kompleks gewerk het, aangekeer het.
Nóg twee mense is in Mamelodi by ’n ander huis gearresteer in verband met Wiing se moord. Mbewe het gesê die polisie het by al die huise waar mense in hegtenis geneem is, van die slagoffer se besittings gekry. Dit is gekonfiskeer.
Die polisie het ook op ’n gesteelde polisievuurwapen beslag gelê. Die wapen se reeksnommer is afgevyl. Die aangekeerdes is tussen 25 en 30 jaar oud. Hulle verskyn binnekort in die hof.
Mbewe het die polisielede geloof vir hul vinnige optrede en gesê misdadigers sal uitgesnuffel word, ongeag waar hulle wegkruip
- VOLKSBLAD
VIRGINIA. – Die gruwelike wreedheid van die grusame en wreedaardige moorde op ’n bejaarde vrou van Allanridge en haar ongetroude dogter het hier in die hooggeregshof die eerste keer uit die lykskouingsverslae duidelik geword.
Mej. Helen Lotter (57) se dood is veroorsaak deur skerp trauma en beserings aan haar onderlyf toe sy en haar ma op 6 Maart 2009 in hul huis aangeval is.
Luidens die verslag van dr. Horst Bumba, wat as bewysstuk by die hof ingedien is, was mej. Lotter se voortande uit en haar hele liggaam was vol sny-, kneus en skaafwonde.
Haar geslagsdele was vermink tot in haar ingewande, wat ook beskadig is. Met die lykskouing was daar geen uterus of serviks nie.
Hy beskryf die oorsaak van die beserings as “duidelike penetrasie met ’n skerp voorwerp”.
Daar kon weens die omvang van dié beserings nie vasgestel word of sy verkrag is nie. Luidens die verslag van dr. Wilhelm van Heusden is mev. Alice Lotter (76) dood weens verstikking en versmoring ná die inaseming van bloed weens penetrerende steekwonde in haar nek en keel.
Regter S.P.B. Hancke het gister in die binneverhoor in die verhoor van die twee beskuldigdes, mnre. Joseph Hlongwane (22) en Joseph Khumalo (21), bevind Hlongwane se bewerings dat hy deur die polisie gedreig, gedwing en voorgesê is wat hy in sy vroeëre bekentenis moet sê, is onwaar.
Regter Hancke het beslis dat Hlongwane die bekentenis, met detail-beskrywings oor hoe die aanval op die twee Lotter-vroue plaasgevind het en wat in hul huis gesteel is, vrywillig afgelê het en dit as getuienis toegelaat word.
Dit kom ná getuieis in dié verband deur landdros J.A. Smith van Wesselsbron voor wie die bekentenis afgelê is, asook kapt. Francois Laux wat by die uitwysings betrokke was, ao. James Mahlatsi, die ondersoekbeampte, en kapt. André Niemann wat Mahlahtsi na Smith in Wesselsbron gebring het.- Volksblad
PLASING GESTUUR DEUR R.T ( OOS-KAAP) |
|  | | | BLACK TERRORISTS ATTACK DEFENSLESS WOMEN | |
|
| Permissions in this forum: | Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
| |
| |
| |