IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 KIND KRY GEEN STEKE,DOKTER WEIER HULP.

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: KIND KRY GEEN STEKE,DOKTER WEIER HULP.   Thu Jun 03, 2010 5:10 pm

BETHAL-n Pasient by Bethal Hospitaal moes verlede Saterdag hulp by n ander hospitaal gaan soek nadat die dokter hom blykbaar nie wou help nie.
Die seun moes steke kry na n rugbybesering en is na die Bethal Hospitaal.
n Dokter het hom ondersoek en blykbaar vir n suster gevra om vir die seun twee steke in sy lip te sit.
"Sy het vir die dokter gese dat sy nog nooit steke ingesit het nie en dit nie kan doen nie.
"HY HET GEANTWOORD DAT ONS MAAR MOET LOOP"
"Die dokter het vir haar gese dan is dit tyd dat sy leer,"het die seun se ma vertel.
Die seun het blykbaar opgestaan om te loop omdat hy nie behandel wou word deur n suster wat nog nooit steke ingesit het nie.
"Die suster het vir my seun gevra waarheen hy gaan. Hy het gese hy loop eerder,want sy het nog nooit steke ingesit nie.
"Sy het vir hom gese om dit vir die dokter te gaan se.
"Ek het toe vir die dokter gaan vra of hy nie die steke kan insit nie.
"Hy het my geantwoord dat ons dan maar moet loop as ons nie wil he die suster moet die steke insit nie,"het die ma vertel.
Die seun is toe na die Hoeveld Medi-Clinic geneem waar hy ses steke in die lip gekry het.
Die hoofuitvoerende beampte van Bethal Hospitaal,me Angy Makhanya,het nog nie teen druktyd kommentaar oor die voorval gelewer nie,hoewel dit bevestig is dat sy ons versoek om kommentaar ontvang het.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
KIND KRY GEEN STEKE,DOKTER WEIER HULP.
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Wes-Kaap :: Kontrei Nuus - News from Your Region-
Spring na: