IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 VOLKSVERRAAIER MAAK GEREED VIR TWEEDE BUIGING TEEN SY GEWESE VOLK

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: VOLKSVERRAAIER MAAK GEREED VIR TWEEDE BUIGING TEEN SY GEWESE VOLK   Wed Jun 02, 2010 7:21 pm

DIT IS WEER-EENS 'N VOLDOENDE BEWYS DAT ADDERS SOOS DE KLERK- GEVOELLOSE "CON-ARTISTS" IS WAT GEEN RESPEK OF WAARDE HEG AAN MENSELEWENS NIE. ALMAL DRA KENNIS VAN DIE GRUSAME MOORDE OP ONS BOERE SE PLASE- MAAR STEEDS GAAN DIE DESPOOT VOORT OM TE PROBEER DIE OORBLYWENDE BOERE OOK VAN HULLE PLASE AF TE FORSEER MET SY GLADDE BEK EN GEVURKTE TONG. STEEDS SIT DIE VERFOEISEL EN SKAAR HOM BY "GRONDHERVORMING"- 'N DRAKONIESE SKELM SET OM PRODUKTIEWE PLASE SOOS DIE HONDERDE ANDER- IN DIE GROND IN TE BOOR.

HIERDIE VOLKSVERRAAIER HET GEEN SKULDGEVOEL OF GEWETENSWROEGING OOR SY WALGLIKE DAAD WAT HY EN SY MEESLEEPSELS VEROORSAAK HET DEUR 'N GESONDE LAND MET 'N SKITTERENDE BLOEIENDE EKONOMIE TE OORHANDIG AAN 'N SPUL KRIMINELE BANDIETE VIR 'N SKAMELE 10 MILJOEN RAND SE BLOEDGELD NIE.

HIERDIE AGTERBAKSE ONDERKRUIPER HET GEEN SIN VIR JAMMERTE OOR DIE DUISENDE BLANKE BURGERS WAT VOOR DIE VOET AFGEMAAI IS- EN STEEDS WORD IN ONS LAND NIE- ASOOK DIE MENIGTE BOERE WAT ONSKULDIG AGTER TRALIES SIT OMREDE HULLE MOEG GERAAK HET VIR DIE ONDERDRUKKING- EN OPGESTAAN HET VIR DIT WAT HULLE IN GLO . DIE DEMOON IS KLAAR WEER BESIG MET SY TONGKNOPERY OM WEER-EENS SY VIESLIKE ADDERBEK OOP TE MAAK EN SY GEVOELLOSE TONG TE SLYP OM 'N ANDERMAAL SY VERRAD DEURSPEKTE SLUHEID TE OPENBAAR.

'N MENS WONDER NET- HOEVEEL HET DIE ANC KOMMUNISTE DIE SLEEPSEEL AANGEBIED OM TE HELP OM HULLE "GROND HERVORMING" TE BESPOEDIG DEUR WEER 'N KLOMP LEUNS AAN LIGGELOWIGE BOERE TE VERKWANSEL?


Weet jy wat soek hy nog hier.
OOR SA TE NEEM
Written by Red
Saturday, 22 May 2010 15:30
Die AVP wil vandag ‘n waarskuwing aan die Afrikanervolk rig:

Die einste FW de Klerk wat die Afrikanervolk verraai het en in die grootste ellende van hul bestaan gedompel het, het ook uit die geskiedenis van ou Rhodesië (lees SUID-AFRIKA OP ‘N KOERS VAN OPPERSTE CHAOS ) die oortuiging gehaal dat hy weer ‘gesmeek’ sal word om die leisels oor te neem wanneer die seer vir die Blanke volk te veel raak onder die hiel van Swart moordenaars.

Hy het in 1995, toe hy in die openbaar gesê het “Oor vyf jaar regeer ek weer hierdie land” geglo dat die Blankes ‘n makliker prooi sou wees, dat ons eerder sou buig en by hom pleit om weer beheer oor die land te neem om te kan oorleef, ‘n situasie wat toé met die hulp van sy VN-vriende in ‘n ommesientjie sou kon gebeur.

Omdat die Afrikanervolk met sy sterk nasionalistiese dryfveer en sy insig in die verraad van De Klerk en sy kabinet tot op hede nog nie gekapituleer het tot die vlak wat De Klerk voorsien het nie, is die spoed van manipulasie tot chaos en anargie deur De Klerk en sy Broers in die Geldmag bietjie opgedraai en staan ons nou in 2010 werklik by die laaste deur van volksuitwissing. (Dit sal ons ook nie meer op hierdie tydstip baat om nou die knie te buig vir ‘hulp’ nie, die anargie is reeds te groot om dit op die wyse wat in 2000 dalk nog sou slaag te keer.)

Alles het nie heeltemal verloop soos die verraaiers dit wou sien gebeur nie maar dit het hulle nie ontmoedig nie en steeds staan De Klerk, Roelf Meyer, Barend du Plessis en andere van die destydse kabinet reeds reg en gereed om ná die bloedbad wat hier verwag word, hulle plekke in ‘n nuwe regeringshoedanigheid in te neem. Daaroor bestaan geen twyfel nie. Maar as die Boervolk nie hiervan bewus is nie gaan hulle die verrassing van hulle lewe kry wanneer De Klerk en Kie skielik weer koning kraai om sodoende die land finaal aan die Geldmag te oorhandig.

Die Swart Faktor is ‘n tussentydse instrument vir die Wêreldgeldmag om hulle kloue in ons land se rykdomme te slaan en wanneer dit uitgedien is, is dit bloot tyd vir die volgende fase wat lankal deur die Geldmag beplan is, en dit sluit verseker die aartsverraaier De Klerk met sy nuwe Casper weermagvoertuig in. Hy het nie sonder verraderlike motiewe sy herverskyning in Suid-Afrikaanse politiek kom maak nie en is die spreekbuis vir sy buitelandse meesters oor wanneer en hoe die laaste fase van oorname sal geskied. Ons land is nog nie volledig in die Geldmag se kloue nie, en hulle maak nou naels skerp en wag vir die regte oomblik om toe te slaan.

En dit gaan wees wanneer die etniese bloedbad aan die uitwoed is, die ergste amper verby is, wanneer almal in hierdie land baie weerloos is.

Vir diegene wat dan nog leef, wees voorbereid op wat ons vandag vir u vertel...“Ons kan nie ’n situasie bekostig waar Suid-Afrikaanse burgers – bloot weens hul ras – gedwing word om hul plase prys te gee wat hul gesinne oor geslagte heen ontwikkel het nie."



Maak grondhervorming los van ras’, maan FW
2010-06-01 23:05


Anesca smith

Kaapstad

Oudpres. F.W. de Klerk het ’n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om rasgebonde benaderings tot grondhervorming te laat vaar en gesê onlangse uitlatings deur kabinetslede wat dit aanspoor, beduiwel nasionale eenheid.

De Klerk het gister die Kaapse Agri-werwingsorganisasie oor die uitdagings rondom grondhervorming toegespreek.

“Dit sou ’n fout wees om die emosionele verbintenis van baie swart Suid-Afrikaners tot wat hulle beskou as die noodsaak van grondhervorming te onderskat.

“Vir hulle sal die revolusionêre stryd nie verby wees totdat ’n wesenlike – en moontlik selfs ’n demografies proporsionele – gedeelte van Suid-Afrika terug in swart besit is nie.”

Volgens De Klerk word hierdie feit geïllustreer deur ’n toespraak verlede week deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, mnr. Gugile Nkwinti, toe hy sy opspraakwekkende uitlating herhaal het dat “alle anti-koloniale stryde in wese oor twee dinge gaan: die herbesit van verlore grond en die herstel van die sentraliteit van die inheemse kultuur om alle nasieboupogings te onderskraag”.


“Blykbaar moet ander kulture dan ’n randstandige rol speel in die nasie wat minister Nkwinti wil bou,” het De Klerk gesê. “Sulke idees is geheel en al onversoenbaar met ons Grondwet en met die behoefte om nasionale eenheid te bevorder.

“Net soos dit ’n fout sal wees om die gevoelens van baie swart Suid-Afrikaners oor grondhervorming te onderskat, sal dit ook ’n fout wees om die emosionele verbondenheid van wit Suid-Afrikaners tot hul grond, hul professie en tot Suid-Afrika te onderskat.
“Grondhervorming is tereg ’n dringende prioriteit vir ons almal. Ons sal egter nie suksesvol wees indien ons mekaar teiken as ‘kolonialiste’ en ‘anti-kolonialiste’ nie; as inheems en nie-inheems; as mense wat aanspraak kan maak op ’n sentrale kulturele posisie en mense wat kulturele randeiers is nie.”

Hy het ook die “waarskynlik ongekoördineerde” voorstelle oor ’n aandeleskema vir swart boere deur die minister van landbou, me. Tina Joemat-Pettersson, gekritiseer.

Volgens hom moet die doeltreffendheid van staatsdepartemente en instellings wat betrokke is by grondhervorming ook verbeter word.

- Die Burger


http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Maak-grondhervorming-los-van-ras-maan-FW-20100601
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
VOLKSVERRAAIER MAAK GEREED VIR TWEEDE BUIGING TEEN SY GEWESE VOLK
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: