IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BLATANTE MISLEIDING: NELSON MANDELA BAAI PRONK OP RSG MET "DIE GROOTSTE VLAG"

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BLATANTE MISLEIDING: NELSON MANDELA BAAI PRONK OP RSG MET "DIE GROOTSTE VLAG"   Wed Jun 02, 2010 1:23 pm

Die reusevlag komitee teken ten sterkste beswaar aan teen 'n berig wat op RSG op 02 Junie 2010 om 07h50 uitgesaai was rakende die grootste vlag in Suid Afrika.
By die beweerde geleentheid is 'n vlag wat 45m hoog was, in die Baai ontplooi, met misleidende bewerings dat dit die grootste vlag tans in Suid Afrika is. Die vlag sal nie eens onder die top 20 tel nie!

Die onwaarheid wat uitgesaai was word nekslag toegedien met die reuse Vierkleur wat 110m hoog is en 165m lank is. . Die vlag is op 8 desember 2007 by Willem Prinsloolandboumuseum vir die eerste keer geopen.

Dis nie net die grootste vlag in Suid Afrika nie maar kan ook met die volgende spog:

1) Die langste ritssluiters in die wereld.
2) Die grootste Volksvlag ter wereld.
3) Die derde grootste vlag ter wereld
4) Die grootste vlag ter wereld wat met gewone naaldwerkmasjiene gemaak was.
5) Die swaarste vlag ter wereld
6) Die grootste vlag ter wereld wat sonder staatshulp gemaak was.
7) Die grootste vlag ter wereld wat van minimat materiaal gemaak was (behalwe die groen)
Cool Die grootste vlag in een spesiefieke land met die minste nasionale media dekking.

Die Reusevlag komitee sal dit op prys stel as die Nelson Mandelbaai se woordvoerder (Stefan Pretorius) asook RSG hierdie saak regstel.

Edwin Leemans

Voorsitter van die Reusevlag Projek
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BLATANTE MISLEIDING: NELSON MANDELA BAAI PRONK OP RSG MET "DIE GROOTSTE VLAG"
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: