IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 POLISIE "VERNIETIG" WAPEN 2 JAAR VOOR SAAK AFGEHANDEL IS.

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: POLISIE "VERNIETIG" WAPEN 2 JAAR VOOR SAAK AFGEHANDEL IS.   Mon May 31, 2010 1:30 pm

WAT 'N LIEGSTORIE VAN DIE SAPPE AF! HULLE "VERNIETIG" NIE WAPENS NIE...HULLE VERKOOP DIT! ELKE WAPEN IS VIR HULLE GOUD WERD OP DIE SWART MARK!!! DIE VROU SE WAPEN IS LANKAL VERKOOP.



Op 14 April 2010 het ons `n plaasaanval gehad. Ons het een gedood en 1 gewond. Daar was 4 aanvallers waarvan 3 weggekom het. `n Oom wat by ons gekuier het die 1 aanvaller gedood (geskiet). Ek en my man het met ons kaal hande die ander aangevat waar my man die 1 met `n byl gewond het. (Sien Beeld 17 April 2010)Ek en sy wapens is ongeveer 3 jaar gelede deur die sap ingeneem omdat hy op `n slang in `n bewoonde gebied geskiet het.

Na talle navrae is ons wapens nie teruggegee nie. Na die plaasaanval het ek `n brief vir die minister v.d. polisie geskryf en aan hom gese dat indien ek weer `n aanslag sonder my wapen moet beleef ek dit voor sy deur le as ons iets oorkom. Daar was dadelik werk gemaak van die saak my man is onbevoeg verklaar sonder dat hy in `n hof was, daar is ook aan my `n brief gegee deur die sap dat ek NIE ONBEVOEG VERKLAAR IS NIE maar my wapen mag besit. Maar in dieselfde asem se hulle jammer maar my wapen is in2008 reeds deur die polisie vernietig.

DIT MAAK NIE SIN NIE, hoe kan hul die wapen vernietig 2 jaar voor die saak afgehandel is. Nou sit ek hier ontwapen en loop my teen `n muur vas. IS DAAR MISKIEN IEMAND MET REGSKENNIS wat my nie `n arm en `n been sal vra nie, na die aanval moes ek my veiligheid met diefwering ens verskerp en die geld is nou maar min. ASB. HULLE KAN NIE HIERMEE WEGKOM NIE. My email adres is anneliekoekemoer@yahoo.com Dankie!


http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=23531
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
POLISIE "VERNIETIG" WAPEN 2 JAAR VOOR SAAK AFGEHANDEL IS.
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: