IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 WIT VROU EN 13 JARIGE MEISIE VERKRAG

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: WIT VROU EN 13 JARIGE MEISIE VERKRAG   Sat May 29, 2010 11:56 pm

Vrou en 13-jarige meisie verkrag
2010-05-29 22:18



Johannesburg – ‘n Volwasse vrou en ‘n tienermeisie is in aparte insidente in Butterworth verkrag, het die Oos-Kaapse polisie Saterdag gesê.

Die 13-jarige meisie is Vrydagaand verkrag toe sy wakker geword het van haar swart aanvaller wat in haar slaapkamer staan, het kapt. Jackson Manatha gesê.

“Dit is nie duidelik hoe die verdagte toegang gekry het nie, maar daar word beweer dat hy geweet het dat die slagoffer alleen by die huis was,” het hy gesê.

Nadat hy haar verkrag het, het die swart aanvaller die meisie se selfoon en DVD-masjien gesteel asook haar ma se pistool met 24 patrone.

Die tweede insident het Saterdagoggend vroeg by die Skiet-plakkerskamp naby Butterworth gebeur.

‘n Vrou (22) is aangeval en verkrag terwyl sy by ‘n vriendin gekuier het.

Die plaaslike inwoners het die vermeende swart verkragter vasgetrek en die 25-jarige man aan die polisie oorhandig.

Die man sal Maandag in die landdroshof in Butterworth verskyn.

- Sapa


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Vrou-en-13jarige-meisie-verkrag-20100529
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Re: WIT VROU EN 13 JARIGE MEISIE VERKRAG   Sun May 30, 2010 12:13 am

Nou wie is so vertraag om n 13 jarige kind
alleen by die huis te los?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
WIT VROU EN 13 JARIGE MEISIE VERKRAG
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: