IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SA SE SWART ILLUMINATI

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SA SE SWART ILLUMINATI   Sat May 29, 2010 2:17 am

SA Se Swart Illimunati


Die wereld en Suid-Afrika is vinnig besig om op 'n gesamentlike eindpunt af te speel. Regoor die wereld is die tekens van die geldmagte- Die Illuminati- nou meer sigbaar- - soos nou in Amerika wat op die voor-aand van 'n moontlike burger-oorlog staan- asook Israel wat dreig om Iran aan te val- wat weer Chna en Rusland op die wereld se oorlogs-arena gaan plaas.

In Suid-Afrika is dieselfde magte rampspoedig besig om ook die tans- regerende marionette in gereedheid te plaas vir dieselfde moontlike scenario soos wat hom tans in die res van die wereld afspeel. Dreigende burger-oorlog tussen blank en swart,- tussen Christen en Kommunis- tussen Ordinaris en Kapitalis is besig om momentum op te tel. Almal besef wat aan die gang is- almal besef waarnatoe die land se roer hom stuur- alhoewel almal die tekens van die tye gade slaan....maar tog subtiel verkies om dit te verswyg.

Die volgelinge van Jabulon - aardse meesters van verdelging, skeppers van chaos- is besig om hulle bevele vinniger en sneller aan hulle onderdane deur te gee. Hogere Illuminati artiste vanaf die 33e graad Bavariaanse Vrye Messelaars is fel die wereld in gereedheid te bring vir algehele onderdanigheid en kontrole. Om hulle einddoel te bespoedig- is 'n paar onvermydelike oorloe nodig om rebelle uit te wis wat teen die plan van hulle meester- Jabulon, seun van die lig Osirus- oftewel Baal/Satan staan. Ook in ons eie midde- is daar geheime skadu organisasies van Osirus aan die werk om ons te mislei agter heidinse gode en gebruike aan- om ons subtiel as Goyo...oftewel vee- te kan saamkraal as gemeenskaplike onderdane van die Illuminati. Dit gebeur so subtiel tussen ons dat ons dit nie eers moet agterkom nie.

Om die rede moet Amerika totaal onder die NWO se Vrye Messelaars wat die bose skot- Albert Pike - daar begin het- val.So moet Iran- wat moontlik 'n bedreiging in die olievelde mag wees- ook val...en so moet Suid-Afrika ook met sy reserwes- onder die NWO se bestuur val.Die plan- soos voorgeskryf deur die Duitse filosoof- Hagel- is reeds nou besig om sy gang te gaan. De-populasie van die wereld- veral die mansgeslag- is aan die orde van die dag. Daar moet 'n konflik tussen regs en links wees. Uit die oorlog kom daar dan 'n "nuwe" siening in die land- 'n "nuwe" geslag en era word dan gebore.

Op Tersiere vlak word die skoolkinders nou teen 'n tempo gebreinspoel deur die Illuminati wat die kinders se onderbewussyne aanval met subtiele kriptiese boodskappe van onderdanigheid, trou, samesyn en gehoorsaamheid aan die "staat." 'n Nuwe geslag "Goyo" moet geskep word om aan die nuwe wereldheersers gehoorsaam te wees- en enkele persoonlike sienings, idiologiee en gelowe moet afgebreek- en weer opgebou word. Tersiere instellings moet nou Innisierings instellings word.Alle historiese name, plekke- en kultuur moet saamgevoeg word tot een nuwe nasie, kultuur, geloof...en onderdanigheid aan die "elite."- wat saam met ander "elites" wereldwyd een leier- een god- Matreya- gehoorsaam sal wees.Om die rede is die Boerevolk 'n kniehalter vir die swart "elite"- en word daar nou gereeld van "uitwissing" en "black revolution" gepraat uit publieke podiums af- en duistere geheime organisasies tussen die Boere geplant om hulle geloof te draai na keltiese gebruike en ander gode toe. Die "rebelle" moet uitgesif word van die ware nuwe "elite" gehoorsame geslag "boere" af.

'n Mens kan dan nou verstaan hoekom die Boere moet geneutraliseer word- of andersins....uitgewis word. Die swart regime is juis daar geplaas- en Jacob Zuma deurgetrek - ondanks sy hope veroordelings- om juis die voleinding van die bose sirkel deur te sien- en die finale plan met die Boerevolk te voltrek. Die ANC soos hy vandag is- is vir alle praktiese redes die Swart Illuminati in Suid-Afrika. Hulle is die swart "elite"- die handjievol wat alles weet wat gaan gebeur- en moet toesien dat juis dit gebeur. Hierdie "Elite" kry alles wat hulle wil he- en is ook stinkryk- of word stinkryk gemaak oornag.Hierdie "elite"- is net 'n hierargie wat beskore is vir uitgesoekte lede. Die "staat" bestaan dat uit "robotte"- staats amptenare wat hulle self vereenselwig en trou sweer aan die "elite"- en toesien dat die "staat" volgens die "elite" se denkwyse bestuur word. Om die rede moet net pro-"elite" persone in toesighoudende poste geplaas word.Hierdie "robotte" sweer nie trou aan die Suid-Afrikaanse publiek nie- maar hulle sweer trou aan die ANC "elite."


Terwyl die res van Suid-Afrika se reenboog nasie die "Nkosi Sikelele i' Afrika sing- sing die ANC "elite" hulle eer toe aan die duistere magte van die Illuminati. Dieselfde marionette wat Suid-Afrika bestuur, Amerika bestuur, Engeland bestuur, ens- is almal lede van dieselfde koor- hulle ontvang hulle sangstukke van dieselfde regeerders af. Hulle is banger vir die Illuminati handteerders wat in die skadus hulle vooruitgang monitor- as vir publieke opinie. Publieke opinie kan op die ergste hulle uitstem,- maar wat die skadu-handteerders van die Illuminati wereldheersers aan hulle kan doen- is veel meer.

Suid-Afrika- soos Amerika en Engeland...staan op die randjie van totale ineenstorting- om onmiddelik na kaputulasie- in die Illuminati se kontrole-program te val. Die ANC- Suid-Afrika se swart Illumntati- gaan toesien dat juis dit gebeur voor 2012- en daarom moet alle Boere en Christene wat waarlik Jesus volg- so gou moontlik vervolg en uitgeroei word. Die 2010 sokker fiasko is nie verniet met al sy "fanfare" en geld deur die Illuminati aan sy swart marionette "geskenk" nie. Daar is 'n prys aan verbonde....SUID-AFRIKA! Hulle moet voltooi wat 'n ander 33e graad Vrye Messelaar- ene Cecil John Rhodes...nie voltooi het nie....al meen dit 'n wit uitwissing. Die Boere- volgens die NWO...is maar net weer-eens "Goyo." Die priesters van Jabulon het gepraat.

Boerevolk- dis tyd om wakker te word- ons Verlosser se koms is naby- maar ook so die groot vervolging. Is julle gereed?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SA SE SWART ILLUMINATI
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: