IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 "MIND CONTROL"- DIE BOER SE ONSIGBARE ONDERGANG

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: "MIND CONTROL"- DIE BOER SE ONSIGBARE ONDERGANG   Sat May 29, 2010 2:04 am

"Mind Control"- Die Boer Se Onsigbare Ondergang


Dit is so ironies- In die liberale ver-linkse media waarvan Media 24 by uitsondering die voorloper is - en marionette soos Markinor- word daar steeds- na jare van teenstellings- verwys na Azanie as 'n land van "Demokrasie"- en kliphard geprobeer om Neo-Sosialisme te bevorder.

Hierdie instansies- soos die linkse ANC Regime- probeer deurentyd die groot leun voorhou dat die ANC se "Reenboognasie" eintlik 'n werkende sisteem is- en belieg en bedrieg die populasie om elke hoek en draai met linkse sosialistiese propaganda.

Die aaneenlopende linkse propaganda is daarop gemik om die nuwe generasie "leiers"- wat-ookal,- en wie-ook-al dit gaan wees- "reg te kry" deur subtiele bombardering van die onder-bewussyn- om uiteindelik die sosialistiese droom te verwenselik wat sover gruwelooslik faal.

Verder word hierdie donker en agterbakse psigiologiese oorlogvoering deur die linkse liberale pers en instansies spesifiek in opdrag van hulle handteerders geloods om die onderbewussyn van hoofsaaklik die gemiddelde blanke aan te val- en ook op sy kinders- sodat die blanke volwassenes - asook blanke kinders- 'n gevoel van skuld moet ervaar oor die "verlede." Hierdeur word dan stelselmatig 'n staat van simpatie gekweek teenoor die "arme verdrukte" swarte.

Deur subtiele propaganda- en die gebruik van sekere herhalende kernwoorde in hulle replieke en slagspreuke- word daar spesifiek uit-en-uit 'n direkte aanval op die blanke se psige en emosies geloods- met die doel om sy denkpatroon te "reset"- en hom meer ontvanklik te maak vr 'n meer direkte opdraggewende aanslag. Deur deurlopend aan die blanke uit te wys dat alles wat hy doen- inherent "sleg" is- en aan die swarte deurlopend uit te wys dat alles wat hy doen "goed" is- probeer hierdie klandistiene magte om die ewewig soos hy is- om te swaai - en dus die blanke - deur permanente verkleinering van sy karakter en ignorering van sy verstandelike kapasiteit en handelings-die "slaaf" te maak..en die swarte, wat geen ontwikkelings kapasiteit het nie- aan te por, aan te prys en positief te stem.. die "meester."

Om die rede is die Neo-Marxistiese media deurentheid besig om al wat blank is - af te kraak- en al wat swart is- op te hemel. Die blanke moet net gereeld uitgewys word oor sy "slegte" verlede. hoe hy die swarte "onderdruk", die beste van twee werelde besit agv sy "verlede- en dit is hoekom hy voor die swarte is. Niks goeds mag van die blanke genoem word wat sy self esteem mag onderskraag nie- hy moet onderdruk word...en daar gehou word. Die swarte moet verhef word tot 'n volgende vlak...en daar gehou word. Die swarte- aan die ander kant- word net die teenoorgestelde gemotiveer. Hulle is besig met sublumitiewe "mind control" om die swart sosialistiese droom te probeer verwenselik.

"Mind Control" word reeds vir dekades deur die Marxistiese regimes gebruik om hulle onderdane tot samehorigheid te verenig- en samelopend hiermee word massa-hipnose ook baie effektief gebruik om populasies tot onderwopenheid te beweeg. Die NWO skaakspelers- soos by uitstek die Bush-bende...het hierdie "mind control" tegnieke uiters effektief gebruik in hulle aanslag op die Amerikaanse presidensiele posissies- en ook in beide gevalle oortuigend gewen. By ooglopende gevalle het die handteerder by die persoon- of in die saal gesit as die persoon wat geteiken is - in die openbaar verskyn.

Die teiken- sonder dat hy/sy eers bewus was- het woord-vir-woord die handteerder- wat oogkontak met die teiken gehad het- na geboots. George Bush Sr. was 'n uitmuntende "Mind-Controller"- en het beide sy vrou en Al Gore gemanupileer dat hulle so verward was dat hulle dinge gese het wat hulle nie eers van bewus was nie.Om dit te sien- hoef u net na enige video te kyk waar Bush Sr. en sy vrou saam in die openbaar verskyn- u sal oplet dat Me. Bush op permanente basis in haar man se oe bly kyk...sy is totaal onder sy beheer- en hy dikteer wat sy op openbare optredes moet se.

Skadu-organisasies soos die CIA, Britse M5 en M6, Israel se MOSSAD, Russiese KGB- en andere spioenasie organisasies gebruik hierdie metode ook al eeue om informasie in te win- en om operateurs se psige binne te dring om resultate te verkry wat andersins onmoontlik sou wees agv die menslike weerstand teen willekeurige dominansie.

Deur die gebruik en herhaling van kernwoorde in hulle toesprake- het hulle op massa-skaal derduisende luisteraars se onderbewussynsvlakke binnegedring- en sodoende hulle afsonderlike denkpatrone "reset" om almal in een rigting te dink deur kriptiese geheime boodskappe na die onderbewussyn te stuur wat nie oppervlakkig deur die brein opgetel kan word nie.. Die taktiek is uiters suksesvol- en word deur baie sielkundiges gebruik om pasiente deur middel van hipnose in 'n staat van ontvanklikheid vir hulle nuwe opdragte te plaas.

U sal kan onthou toe ons kinders was- het ons altyd op skool een kind-heeltemal gesond- geteiken. Een-na-die-ander het ons hom vertel hy lyk "siek"- en hy lyk "bleek"- en of daar iets skort met hom? Eers het hy heftig ontken dat hy siek is- maar later- teen groot pouse - was hy regtig so siek hy moes huistoe gaan! "Mind Control" ...oor-en-oor....deur net die herhaalde gebruik van kern woorde en vrae.


-Vervolg:
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: "MIND CONTROL"- DIE BOER SE ONSIGBARE ONDERGANG   Sat May 29, 2010 2:04 am

-Vervolg:

Die populasie- of toehoorders/lesers- word nou ook onder 'n staat van massa "hipnose" geplaas-

'n Siniese- maar ware gesegde is dalk hier van toepassing: " He who controls the mind of the populace - controls the destiny of a country.." In Suid-Afrika is die blanke se ondergang miskien meestal deur sy eie onge-ergtheid bewerkstellig. Die waarskuwing is daar- maar die Volk is miskien klaar by die punt van geen omkeer verby- gemanupileer deur 15 jaar van aanhoudende sielkundige aanslae en indoktrinasie deur magte wat onsigbaar hulle onder bewussyne vanuit duistere stelsels ongesiens vernietig het.

Hulle het miskien hulle blind gestaar teen die fisiese aanslag van die ANC- wat ooglopend 'n "decoy" was wat daar gestel was juis om die donker NWO magte die kans te gee om ongesiens by die agterdeur in te sluip- en die kern van die Boer aan te val waar hy die mees weerlooste is...sy eie self- sy karakter. Is daar al die afgelope dekade TE veel vir die Boer vertel hy is siek? Is die Boer al so siek dat hy oppad is om huistoe te gaan? Net tyd sal leer hoe ontvanklik die Boer vir die duiwelse taktiek homself oopgemaak het. Miskien het die Boer een maal te veel sy oe en ore aan die tipe subletiewe "mind control" deur die elektronies media uit geleen.

en deur die herhaling van spesifieke kern geheime boodskappe- of woorde- word die populasie of 'n segment daarvan- afhangende op watter kontengent die aanval gemik is- in 'n staat van "re-directing" geplaas- en dan, wanneer die segment weer "bygebring" word- het hulle hul vorige denkpatroone "vergeet"- en begin die nuwe opdragte skaaps navolg sonder dat hulle agterkom hulle is sielkundig ge-intimideer en geboelie.

Goeie voorbeelde van manupilasie- is ook die kinder programme soos Yu-Gi-Oh, Pokemon, Anime, ens waar kinders onderwerp word aan sielkundige hipnose op permanente skaal.So ook is daar duisende rekenaar speletjies, Selfoon speletjies, ens wat dieselfde doen soos o.a Dungeons and Dragons, Warcraft, Deamon Warrior, Hellboy, Lord of the Rings, ens.

Presies soos hierbo uiteengesit- is wat met die blankes in Suid-Afrika gebeur die afgelope 15 jaar. Terwyl die linkse Neo-Kommunistiese ANC regime die meer direkte aanval op die Boerenasie se persoon en eiendom loods- is die magte agter die ANC kliphard aan die werk om juis die psige en denkpatroon van die blanke Boer aan te val.

Hulle het in 'n groot mate dan ook sukses behaal- en blanke drentelaars wat nie weerstand teen hierdie ortodokse psigiese oorlogvoering kon identifiseer en teestaan nie- is ingekatrol om hulle denkrigtings te verander- en VIR die duistere magte teen die Boere te werk. Goeie voorbeelde is Roelf Meyer, Pik Botha, Marthinus Van Schalkwyk en andere wat gemanupileer was om sekere dinge te se en te doen soos deur hulle handteerders gedikteer was. Dit opsig-self het die werk van die handteerders soveel makliker gemaak.

Om die redes is die liberale Media 24 en die ANCBC effectief ingespan - nadat dit onder staatsbeheer geplaas is- om die populasie sielkundig te intimideer- die swart kontengent samehorig aan die regime aan die een kant- en die blanke kontengent 'n skuldgevoel aan die ander kant. Om die rede is daar dan ook so baie blanke verraaiers en agtersleepsels wat vir die ANC regime werk en optree.

Op skoolvlak word hierdie tegniek ook ten volle ingespan om blanke kinders onderdanig aan hulle nuwe "meesters" te maak, hulle nie meer intelligent as ander rasse is nie- en swart leerlinge die gevoel te kweek dat hulle die blanke kinders se "meesters" is en tot alles in staat is wat blankes kan doen.Ook word die blamke kinders geintimideer dat hulle 'n skuldgevoel moet he oor die "verlede"- en gebombardeer met liberale sienswyses en geskiedenis van die swart volke. Daar word ook baie subtiele propaganda gemaak oor die "vryheidstryd", die "vertrapping" van swart volke deur die Boere- en take oor die ANC, sy leiers- en slawe handel deur die blankes. Dit gaan alles om u kind te intimideer om skuldig te voel oor sy voorvaders se optredes- en oor sy eie bestaan as 'n burger in die land...alles "mind control." Hy moet soos 'n vreemdeling voel- en voel hy skuld die swarte sy lewe. Hy word dan ook geleer dat sy verstandelike kapasiteit nie groter as die swarte s'n is nie- en almal "een" is. Om die rede word sy geloof in God ook weggevat- en moet hy ander gelowe ook aanleer om te verstaan dat God eintlik in verskillende gelowe as 'n "universiele " mag bestaan...en dat toordokters, voorvadergesste en ander paganistiese Afrika gebruike eintlik "reg" is - en sy geloof nie die enigste is wat reg is nie.

Die blanke kinders word dan- soos volwassenes- geindoktrineer om 'n "gelykheids" sindroom te ontwikkel en "een nasie" te wees met intellektuele ondergeskiktes in die land. Dit sal dan- indien al of meeste blankes so redeneer- dit vir die duistere magte makliker wees om die "skape" te beheer- en dus "een nasie" te kweek wat maklik manupileerbaar vir hulle duistere geheime planne is.

Jacob Zuma is ook besig met dieselfde taktiek- en deur herhaling van dieselfde woorde en boodskappe- het hy alreeds duisende blankes se denkpatrone ge- "reset" om hom aan te hang. Wat die werklike toedrag van sake is- is dat die NWO handteerders van die ANC agter Zuma hom voorskryf wat om te se, hoe om dit te se- en wanneer om dit te se. Hoe het Zuma so vinnig van "Non Persona Grata" na "President" beweeg? Eenvoudig- Die linkse media is deur die meesters agter die skerm ingespan om die naam "Zuma" oor-en-oor te propageer...welke sleg of goed,- en presies daardeur het hulle die onderbewussyn van die swart massa binne-gedring- en gemanupileer. Omrede 'n swarte- weens sy tekort op verstandelike gebied- nie baie weestand kan bied nie- was dit heel eenvoudig. Baie swartes stel geensins in die ANC bestel belang nie- maar stap wel by die stembus na die ANC stemlokaal toe. Die rede- hy is gebreinspoel en gemanupileer die sublimitiewe "mind control" om dit te doen

Geleidelik is die NWO agter Zuma besig om die Boer in te katrol...stukkie vir stukkie. Dit is 'n ou tegniek om van ekstroverte sprekers gebruik te maak om massa histerie en samehorigheid aan te wakker. Bekende gevalle is Hitler, Stalin. Mussolini, ens.

Geestelike indoktrinasie met dieselfde hipnotiese effek is bekend- en marionette soos Bennie Hinn, Zieg Ziegler, Yung Ki Chung, Ron L. Hubbart, Billy Graham,Rick Warren en andere lok stadions vol gehore daardeur. Op musiek gebied word die tegniek ook ten volle geimplementeer- en ikone soos Queen, Bob Marley, ACDC, Metallica, Twisted Sister, Die Beatles, Ozzy Osborne, Rolling Stones en andere het die tegniek gebruik om skares te lok. 'n Klinklare bewys van die effektiwiteit kan gesien word by optredes van meester tower kunstenaars soos David Copperfield, Lance Burton en Richard Suldan wat gehore in een oogwink kan hipnotiseer en manupileer.

Die taktiek word ook doeltreffend gebruik om blankes te forseer om vir nikswerd swart leegleers- soos die Zimbabwiers- te sorg en hulle rykdomme en besittings af te staan aan "minder bevoorregte" groepe...wat eintlik parasiete is wat op 'n slinkse wyse die blanke Boer se erfenis, geskiedenis- en toekoms inpalm op so wyse dat die Boer redeneer hy doen "the right thing." Nou hoef die verskuilde derde mag geen geld uit te haal om die massas te voed nie- maar gebruik die Boer om daardie funksie te verrig...'n gemaklike manier om hulle "saak" te bevorder- tot die Boer se eie ondergang.

"n Baie goeie voorbeeld van hierdie massa hipnose- is die SAUK se aanslag teen die Boer- deur die herhaalde gebruik van die Sharpville dag gebeurtenisse, die aanhoudende uisaai van ANC/Kommunistiese nuus, die herhaaldelike gebruike van kernwoorde deur die ver-linkse Media 24 en ANCUK soos "Rassisme, Ver-Regs, Blanke Boer, Voorheen Benadeeldes, ens. Let bietjie op hoeveel keer dieselfde woorde gebruik word in een nuus bulletin. Ook word hoofsaaklik net ANC swart ge-orienteerde programme 99% van die tyd uitgesaai- en alle blanke programme gestaak en natuurlik GEEN positiewe regse programme aanvaarbaar nie.So ook is alle Afrikaanse kanale verbied- en die Boere se vlae TOTAAL verbied op openbare saamtrekke en deur uitsaaidienste.


-Vervolg:
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: "MIND CONTROL"- DIE BOER SE ONSIGBARE ONDERGANG   Sat May 29, 2010 2:05 am

-Vervolg:

So ook word programme soos 7e Laan effektief ingespan om die blankes se weerstand teen die swart kommunistiese rewolusie af te breek- en hom te intimideer om sy standaarde te verlaag om in te pas met die gebruike van die "Nuwe Suid-Afrika." Die ANC Neo Kommunistiese stelsel word dan ook baie prominent en effektief in die spesifieke sitkom gepropageer....soos die 2010 sokker gedoente waar almal skielik op 7e-Laan "gereed maak" vir die groot gedoente. U sal ook onthou dat die besondere programmetjie ingespan was om die belasting opgawes se inhandiging te verkondig.So word die blanke op daaglike basis gebreinspoel....en die Neo-Kommuniste se ideologiee te bevorder en propageer.

'n Ander grootskaalse hipnotiese veldtog is die 2010 sokker fiasko- waar letterlik miljoene gemanupileer word om deel te neem- en op die einde die manupileerders se bankrekenings tot oorlopens toe vol te maak- en ook om die bevolking" saam te snoer" tot eenheid. Dit weer lei tot algehele kontrole deur die NWO lateraan met nog 'n ander truuk - dus- die 2010 is 'n goeie oefenlopie met dividente.

Hierdie is uit-en-uit 'n aanslag wat gemik is spesifiek om die onderbewussyn met tyd binne te dring- en die persoonlike denke te vernietig. Om die rede word daar gevra dat die Volk so min moontlik TV moet kyk- en GEENSINS- indien moontlik- Media 24 nuus te veel moet lees nie. Hou veral u kinders weg van die TV af- meer-en-meer swart gemengde kinder programme sien die lig juis om u kind te "reset" om saam met laer intelektuele indiwiduee 'n onderdanige vlak van "beheerbare" skape te vorm. Hoe het Josef Stalin eenmaal gese: " Give me the youth of to-day....and I will give you the leaders of tomorrow..."

U kind se intellek word aangeval om hom/haar te verlaag tot op 'n sekondere handteerbare vlak. Matriek resultate die jaar is 'n sprekende voorbeeld dat blanke kinders BESLIS nie in dieselfde klas as die res van die populasie is nie- en WEL op 'n baie hogere vlak funksioneer. Hou u kind dus weg van enige vorm van "Mind Control" af. Die TV is een van die dodellikste vorms van verstandelike intimidasie- en word juis ingespan vir die doel omrede ALMAL TV's het- en ALMAL die grootste deel van hulle aande voor die skerm sit...klein en groot. David Copperfield - daardie meester towenaar- het bv. meer as twee miljoen mense gehipnotiseer deur hulle TV's. Die hartseer is dat die Boer nog moet BETAAL om verstandelik ge-intimideer word- sessie -vir- sessie... steeds TERUGGAAN elke nag vir meer- en sommer sy kinders ook insluit Raak dus ontslae van u TV en spaar u kind se toekoms.

Miskien moet die Boer minder sy ore uitleen aan elektroniese verstandelike intimidasie- en sy oe eerder op die Woord vestig.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: "MIND CONTROL"- DIE BOER SE ONSIGBARE ONDERGANG   Today at 12:17 am

Terug na bo Go down
 
"MIND CONTROL"- DIE BOER SE ONSIGBARE ONDERGANG
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: