IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BOER AGTER BAKKIE GESLEEP EN VERMOOR DEUR SWART TERRORIS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BOER AGTER BAKKIE GESLEEP EN VERMOOR DEUR SWART TERRORIS   Sat May 29, 2010 12:20 am

Boer leef wyl bakkie hom sleep
2010-05-28 00:33


Carla van Niekerk

Potchefstroom. – Die boer wat op sy plaas buite die stad vermoor is, het nog geleef toe hy agter sy bakkie aangesleep is.

Mnr. Johan Strydom (40) se lewer het gebars, die agterkant van sy skedel is verbrysel en daar was sleepmerke oor sy lyk.

“Hy het met sy gesig na onder gelê en daar was ’n ketting om sy linkerenkel,” het ao. Kevin Pretorius gister tydens mnre. Simphiwe Tueng (19) en Soul Letsie (21), twee van die drie beskuldigdes, se borgtogaansoeke in die Potchefstroomse landdroshof getuig.

Strydom is voorverlede Saterdag op sy plaas in die Buffelshoek-omgewing vermoor.

Strydom is ongeveer 12:00 by sy werfhek met ’n ysterstaaf geslaan voordat hy met ’n ketting na sy stoor gesleep is.

Vriende van Strydom wat gister in die hof was, het na hul asems gesnak toe Pretorius oor die nadoodse ondersoek se bevindings getuig het.

Pretorius het voorts getuig Tueng en mnr. Jonathan Sekgole (21), die ander beskuldigde, verskyn ook in die D-hof in dié landdroshof ná ’n voorval in Maart waar nog ’n boer met ’n vermoedelik gesteelde haelgeweer geskiet is.

Tueng het aangedui die aanklag teen hom is onwettige besit van ’n vuurwapen en nie poging tot moord nie.

Sekgole is vier dae voor die moord op Strydom op borgtog van R2 000 vrygelaat weens die aanval op die ander boer.

Landdros Charles Eckley het gesê hy wil meer inligting oor Tueng en Letsie se beweerde betrokkenheid by die voorval aanhoor voordat hy ’n beslissing oor hul borgtogaansoeke vel.

Sekgole het nie om borgtog aansoek gedoen nie.

Volgens Pretorius het hy Sekgole die Saterdagaand ná die moord op Strydom gearresteer toe hy goed in sy besit gevind het wat hom met die misdaad verbind.

Pretorius is daarna na Tueng se huis en het Strydom se beursie en DVD-speler gevind.

“Hy (Tueng) het toe na sy TV gegaan, die agterkant oopgemaak en twee stelle sleutels en verskeie bankkaarte gewys. Ná ondersoek het ons uitgevind dit het aan die oorledene behoort en is die dag van die moord geroof.”

Strydom se selfoon is daarna in Letsie se huis gevind.

Die hof wag op die uitslae van DNS-toetse en die vinger- en spoorafdrukke wat op die toneel geneem is voordat hy beslis oor Tueng en Letsie se borgtogaansoeke.

Die saak is uitgestel tot 3 Junie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BOER AGTER BAKKIE GESLEEP EN VERMOOR DEUR SWART TERRORIS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: