IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 PETROLPRYS DALK AF?

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: PETROLPRYS DALK AF?   Thu May 27, 2010 11:00 pm

Petrol se prys kan afkom

2010-05-27 14:13


Die prys van petrol kan in die volgende week met tot 27 sent ’n liter afkom, sê die ekonoom Tony Twine.

Twine, verbonde aan die maatskappy Econometrix, het Donderdag gesê hy verwag dat petrol met 27 sent ’n liter sal afkom en dat diesel en paraffien albei met 13,5 sent per liter gaan afkom.

Alle grade van diesel se prys is in Mei met 29,5 sent op terwyl paraffien met tussen 30 en 41 sent op was.

Mei se prysverhogings was hoofsaaklik as gevolg van faktore soos pypleiding-tariewe en ’n hoë olieprys.

Twine baseer sy voorspelling onder meer op laer oliepryse.

“Maar dit is gebalanseer deur ’n swakker rand. As die rand sterker was, sou ons elke prys met nog 10 sent kon verlaag het.”

- I-Net Bridge.


- I-Net Bridge (Business)


http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Petrol-se-prys-kan-afkom-20100527
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
PETROLPRYS DALK AF?
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: