IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 EENSYDIGE SKULDGEVOEL

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: EENSYDIGE SKULDGEVOEL   Thu May 27, 2010 9:26 pm

Siek en sat vir eensydige versoening


Woensdag, 26 Mei 2010 10:26 Emile Dreyer

Dankie tog dat Praag nie deelneem aan die nasiebou-twak wat Bloubulrugby alweer op ons losgelaat het nie.

Die Bulle maak hulle geld uit korporatiewe kliënte se blokbesprekings en daardie ouens speel vir SEB en RA. Dis geen wonder dat die bloues nou in Soweto so lekker speel nie. Geld praat darem hard!

Vanoggend was RSG weer 'n naarheid met mense soos dr Nico Smith - die kêrel wat nog onlangs so sedig gewaarsku het dat die swartes ons wil doodmaak - wat nou skielik preek oor die oorvloedige welwillendheid van swartes teenoor wittes. Verkleurmannetjie Nico sal ook nie 'n geleentheid mis om sy teenstrydige perdevye aan almal wat wil luister, te verkoop nie.

Wat nou gemaak met die misdaad en plaasmoorde? Om nie te praat van die Malema's onder die spul nie. Dis nou al vier ANC-leiers wat in die openbaar oproepe gedoen het dat witmense uitgemoor moet word: Mandela, Robert Resha, Peter Mokaba en Julius Malema. Wanneer gaan RSG begin luister?

Die weermag pak die anti-wit slagspreuk "uhuru" helder oordag teen 'n koppie by Bloemfontein uit om die witmense te waarsku wat hulle in die mou voer, en die sotte van RSG vertel ons dat dit witmense se werk is om te versoen!

Kortom, danksy die Bulle kan ons almal weer erg skuldig voel oor hoe min RSG se Afrikaners heimlik van swartes hou. Dis nie ons skuld dat die wit omroepers die swartes se agterente moet soen vir 'n werk nie. Bedank tog liewer en spaar ons almal nog 'n skuldtrippie. Ons is al siek en sat vir eensydige versoening, dankie.



http://www.praag.co.za/menings-magaz...ersoening.html
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
EENSYDIGE SKULDGEVOEL
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: